Nuus News ROR 2020 2 9

’n GESKENK VIR DIE HELE WÊRELD

Want wat die sonde uitbetaal, is die dood. Maar God se genadegeskenk is die ewige lewe wat ons deel word deur Christus Jesus ons Here! (Romeine 6:23).

Party mense verstaan dit nie as ons sê dat Jesus nie vir Christene gesterf het nie. Die verlossing wat Hy gebring het, was nie vir Christene nie; dit was vir almal in die wêreld. Diegene wat gló en hul verlossing ’n werklikheid maak in hul lewens deur die heerlikheid van Jesus te verkondig, word Christene. Volgens geregtigheid is die hele wêreld wettiglik deur Jesus Christus gered, omdat Hy die prys vir elke mens se sonde betaal het en sodoende die ewige lewe moontlik gemaak en beskikbaar gestel het vir almal. Tog moet elke persoon sy verlossing bewerk deur self in Jesus Christus te glo.

Omdat baie mense dit nie weet nie, leef hulle in duisternis voort en lei hulle die verdorwe mense-lewe in plaas van die goddelike lewe in Christus. Romeine 10:9 wys hoe iemand hierdie heerlike seën van die ewige lewe kan aktiveer. Dit sê: “Want as jy met jou mond bely dat Jesus die Here is en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy verlos word.”

Dit is waarom Hy ons gestuur het om die evangelie regoor die hele wêreld te verkondig, sodat die wêreld kan hoor van die lewe van God wat in Christus beskikbaar is en dit kan aktiveer. Die menslike lewe is ontaard, gebroke en God weet dit, daarom het Hy ’n ander lewe voorsien – die God-soort-lewe – sodat mense die gewone menslike, sterflike lewe kan laat staan en onsterflikheid kan binnegaan – die lewe en natuur van God.

Johannes 3:16 sê: “God het die mensdom só liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore gaan nie, maar die ewige lewe sal hê”; dit is die God-lewe! Dit is vir almal wat glo. As jy hier lees en jy is nog nie wedergebore nie, blaai dan na die Gebed van Verlossing op bladsy 74 en bid daarvolgens en bedoel dit met jou hele hart. Onmiddellik sal die ewige lewe aan jou gees oorgedra word, wat die menslike lewe waarmee jy uit jou ouers gebore is, sal vervang. Geseënd is God!

GEBED

Dierbare Vader, dankie vir die geskenk van verlossing en die seëninge wat ek geniet. Dankie ook vir die voorreg om ander te help om hierdie seën in hul lewens te laat werk en hulle in eenheid en gemeenskap met U te bring. Hierdie lewe werk nou in elke vesel van my wese, wat die dood, siektes, gebreke, kwale en alles wat teenstrydig is met die bepalings van die goddelike lewe, afstoot, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Romeine 5:15-18; Romeine 6:23

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Matthéüs 26:57-75 & Exodus 36-37

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 16:19-28 & Psalm 7-8

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

Nuus News ROR 2020 2 8

A GIFT FOR THE WHOLE WORLD

For the wages of sin is death; but the gift of God is eternal life through Jesus Christ our Lord (Romans 6:23).

Some don’t understand it when we say Jesus didn’t die for Christians. The salvation that He wasn’t for Christians; it was for everybody in the world. Those who believe, and have made that salvation real in their lives through the proclamation of the Lordship of Jesus, become Christians. In the mind of justice, the whole world has been legally saved by Jesus Christ, because He paid the price for every man’s sin, thus making eternal life possible and available to everyone. Nonetheless, vital salvation must be actuated through individual faith in Christ.

Because many don’t know this, they walk on in darkness, living the depraved human life instead of the divine life in Christ. Romans 10:9-10 shows us how anyone can activate this glorious blessing of eternal life. It says, “That if thou shalt confess with thy mouth the Lord Jesus, and shalt believe in thine heart that God hath raised him from the dead, thou shalt be saved. For with the heart man believeth unto righteousness; and with the mouth confession is made unto salvation.”

This is why He sent us to preach and teach the Gospel around the world; it’s so the world may know and activate the life of God that’s available in Christ. The human life is degenerate, broken, and God knows it; that’s why He provided another life—the God-kind of life—so that human beings may transcend the ordinary human, mortal life and come into immortality; the life and nature of God.

John 3:16 says, “For God so loved the world, that he gave his only begotten son, that whosoever believes in Him should not perish, but have everlasting life”; that’s the God-life! It’s for everyone who believes. If you’re reading this, and you have never been born again, turn to the Prayer of Salvation on page 76, and pray accordingly, meaning it with all your heart. Instantly, eternal life will be imparted to your spirit, supplanting the human life with which you were born of your parents. Blessed be God!

PRAYER

Precious Father, I thank you for the gift of salvation and its blessings that I enjoy. Thank you also for the privilege of helping others activate this blessing in their lives, bringing them into oneness and fellowship with you. This life now works in every fibre of my being, repelling death, disease, infirmity, sickness and everything that’s inconsistent with the provisions of the divine life, in Jesus Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Romans 5:15-18; Romans 6:23

1 YEAR BIBLE READING PLAN

Matthew 26:57-75 & Exodus 36-37

2 YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 16:19-28 & Psalm 7-8

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

1 Comment

  1. Ek prys die Here van die geskenk van verlossing en die seëninge wat ons kan geniet en vir die voorreg om ander te help om hierdie seën in hul lewens te laat werk en hulle in eenheid en gemeenskap met die Here te bring.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *