Nuus News ROR 2020 2 8

HY HET DIE DOOD TOT NIET GEMAAK

…God wat ons gered en geroep het met ’n heilige roeping…volgens sy eie voorneme en genade…geopenbaar is deur die verskyning van ons Verlosser, Jesus Christus, wat die dood tot niet gemaak het en die lewe en die onverderflikheid aan die lig gebring het deur die evangelie (2 Timótheüs 1:8-10).

Geseënd is God! Waar in die wêreld sou jy ooit so iets lees soos wat ons in die laaste deel van ons temavers kry? Wie sou kon dink dat so ’n stelling ooit op hierdie aarde gemaak sou word? Ek wil hê jy moet oplet na die tyd; daar staan nie: “Wat die dood tot niet sal maak” nie; dit sê: “wat die dood tot niet gemaak het.” As iets tot niet gemaak word, beteken dit dat dit uitgeroei, uitgewis, beëindig, gestop en uitgeskakel word!

Jesus het die dood beëindig! En ek bedoel nie die geestelike dood nie; die laaste deel van die vers wys dat Hy verwys na die liggaamlike dood, daar staan: “en die lewe en die onverderflikheid aan die lig gebring het deur die evangelie.” Dit is oppermagtig! Hy het nie net die dood afgeskaf nie; Hy het lewe en onsterflikheid in plek daarvan gebring. Wat beteken dit om sterflik te wees? Om sterflik te wees beteken om mens te wees; om aan die dood onderdanig te wees. Maar as jy wedergebore is, is sterfte oorgeneem deur onsterflikheid. Jou menslikheid is deur die God-lewe vervang; jy is nou ’n God-mens; ’n goddelike wese wat oorgebring is van die dood na die lewe.

Jy mag vra: “As dit waar is, as Jesus regtig die dood afgeskaf het, waarom sterf mense dan, ook Christene?” God het gesê: “My mense word vernietig weens ‘n gebrek aan kennis” (Hoséa 4:6). Ons kan besluit om ons lewens neer te lê. Dink aan Paulus: die een wat deur die Gees die verse hierbo geskryf het; hy het hierdie wêreld verlaat met die wete dat hy gereed was om te gaan. Hy het sy lewe afgelê, soos Jesus. Paulus het gesê: “Ek het die goeie stryd gestry; ek het die wedloop voleindig; ek het die geloof behou” (2 Timótheüs 4:7). Hy het sy bediening voltooi en sy lewe afgelê tydens die groot vervolging.

Die hoofrede waarom mense sterf, is ’n bewustheid van en vrees vir die dood. Moenie ‘dood’ dink nie. Moenie die dood vrees nie. Moenie ‘dood’ praat nie. Die dood is ’n vyand — ’n verslane vyand wat ook afgeskaf is! Dit het geen mag oor jou nie. Prys die Here!

GEBED

Liewe Vader, dankie vir die wennerslewe wat U my gegee het en dat U die lewe en onsterflikheid deur die evangelie bekendgemaak het. Ek deel in u goddelike aard; daarom werk die ewige lewe in my. Ek is immuun teen die vernietigende stelsels van hierdie wêreld en het geen vrees in my nie, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

I Korinthiërs 15:51-57; Johannes 11:25-26; 1 Johannes 5:13

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Matthéüs 26:31-56 & Exodus 34-35

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 16:11-18 & Psalm 5-6

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

Nuus News ROR 2020 2 8

HE ABOLISHED DEATH

…God; Who hath saved us, and called us with an holy calling…according to his own purpose and grace…manifest by the appearing of our Saviour Jesus Christ, who hath abolished death, and hath brought life and immortality to light through the gospel (2 Timothy 1:8-10).

Blessed be God! Where in the world would you ever read something like what we just read in the latter part of our theme scripture? Who would think that such a statement would ever be made on this earth? I want you to notice the tenses; it doesn’t say, “Who shall abolish death”; rather, it says, “Who hath abolished death.” When something is abolished, it means it’s eradicated, obliterated, ended, stopped, or eliminated!

Jesus put an end to death! And I don’t mean spiritual death; the concluding part of the statement shows that He’s referring to physical death, for it says, “…and hath brought life and immortality to light through the gospel.” This is supreme! He didn’t just abolish death; He brought life and immortality in its place. What does it mean to be mortal? It means to be human; to be subject to death. But being born again, mortality has been swallowed up by immortality. Your humanity has been supplanted by the God-life; you’re now the God-man; a divine being that has passed from death to life.

You may ask, “If this is true, if Jesus has truly abolished death, why are people still dying then, including Christians?” God said, “My people are destroyed for lack of knowledge” (Hosea 4:6). We can choose to lay down our lives. Think about Paul: the one who, by the Spirit, wrote the verses we read; he left this world knowing he was ready to go. He laid his life down, like Jesus. Paul said, “I have finished my cause; I fought a good fight; I have kept the faith” (2 Timothy 4:7). He completed his ministry and laid down his life during the great persecution.

The primary reason people die is because of the consciousness of death, and the fear of death. Don’t think death. Don’t fear death. Don’t talk death. Death is an enemy—a defeated enemy that has also been abolished! It has no power over you. Praise God!

PRAYER

Dear Father, I thank you for the victorious life that you’ve given me, and for bringing life and immortality to light through the Gospel. I’m a partaker of your divine nature; therefore, eternal life is at work in me. I’m immune to the destructive system of this world, and I have no fear in me, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

1 Corinthians 15:51-57; John 11:25-26; 1 John 5:13

1 YEAR BIBLE READING PLAN

Matthew 26:31-56 & Exodus 34-35

2 YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 16:11-18 & Psalm 5-6

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

1 Comment

  1. Amen, prys die Here. Ek het die ewige lewe in my.

    Ek is immuun teen die vernietigende stelsels van hierdie wêreld en het geen vrees in my nie 😉

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *