HOU DIT EENVOUDIG Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) Wanneer julle bid, moenie met woorde mors soos die ongelowiges nie. Hulle dink hulle stortvloed woorde sal maak dat hulle gebede beantwoord word (Matteus 6:7). Sommige mense glo dat hulle in moeilike tye kragtige gebed nodig het, maar wat presies is kragtige gebed? Party mense dink dit het te doen met hoe baie woorde hulle gebruik, of hoe hard hulle skree wanneer hulle bid. Maar wat werklik resultate lewer is nie hoe hard jy skree, of hoe baie woorde jy gebruik nie, dis eerder jou geloof in die Here en sy Woord –Read More →

Gebed om 12pm | Prayer at 12 noon 3 Februarie 2020 Gebed om 12:00 met Pastoor Able. Ons bid vurig in verstaanbare woorde en in tale vir 15 minute. “Hy gee my nuwe krag. Hy lei my op die regte paaie tot die eer van sy Naam.” PSALM 23:3 Dank God vir al die geseënde verrigtinge wat die naweek in die kerk plaasgevind het, veral vir die kerkdienste Bevestig dat jou siel opnuut ontwaak het om jou volle potensiaal In Christus te bereik Verklaar dat jy tot alles in staat is deur Christus wat jou krag gee deur jou verstandelik te versterk Betig die geesRead More →

Nuus News ROR 2020 2 3

GEREGTIGHEID – ’N GENADE-GESKENK Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) God het Hom wat nie sonde geken het nie, sonde gemaak ter wille van ons sodat ons, op grond van ons hegte verhouding met Christus, deur God vrygespreek kan word (2 Korintiërs 5:21). Toe jy Christus in jou hart ontvang het, het jy die ewige lewe in jou gees ontvang en saam met dit geregtigheid. Geregtigheid is God se natuur wat in jou God se korrektheid produseer en plaas jou op goeie voet met God. Dit is God se geskenk vir jou in Christus; ’n genade-geskenk van Christus af vir jou. JohannesRead More →

Nuus News ROR 2020 2 2

WEDERGEBOORTE Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) …Hierdie weergeboorte is nie deur julle aardse ouers bewerk nie, want die lewe wat hulle julle gegee het, loop op die dood uit. Die nuwe lewe wat God gegee het, is vir ewig, want dit kom van die ewige en lewende woord van God (1 Petrus 1:23). Wanneer jy verstaan wat dit beteken om wedergebore te wees sal dit ’n huppel in jou stap sit. Om wedergebore te wees beteken dat jy die natuur van God in jou gees het. Dit beteken dat jy Christus se aktiewe lewe in elke greintjie van jou wese hetRead More →

Nuus News ROR 2020 2 1

ONS VERHOUDING MET GODDELIKHEID Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) Ons deel julle mee wat ons gesien en gehoor het sodat julle ook saam met ons daarin kan deel. Ons het saam deel aan die Vader en die Seun, Jesus Christus (1 Johannes 1:3). Hoe kragtig is dit nie? Ons verhouding is met die Vader en sy seun, Jesus Christus! Dit is die beste deel van Christenskap – ons verhouding met goddelikheid. Christus se doel was om ons geestelik één te maak met Hom. ’n Spesiale klas mense met God se lewe en natuur wat dit vir ons moontlik maak om ’nRead More →

Nuus News whatsapp

Goeie nuus Suid-Afrikaanse publiek! JY het ‘n verskil gemaak! Weens die groot reaksie wat die publiek gegee het rakende die kontroversiële wetsontwerp op die voorgestelde Onteiening Sonder Vergoeding (OSV) Wetsontwerp, en die klagtes van die publiek oor die slegte tydsberekening van die Publike Deelname Proses (PDP) van die OSV-wetsontwerp, is die PDP-indieningsdatum van publieke voorleggings verleng vanaf 31 Januarie 2020 tot 29 Februarie 2020. Die ANC het teruggegaan op hul vorige opmerking dat hulle nie die sperdatum van die PDP op die Onteiening Sonder Vergoeding Wetsontwerp sou verleng nie. Volgens die wet moet die regering die publiek uitnooi om deel te neem aan die wetsvormingsRead More →