Gebed om 12pm | Prayer at 12 noon

3 Februarie 2020

Gebed om 12:00 met Pastoor Able.

Ons bid vurig in verstaanbare woorde en in tale vir 15 minute.

“Hy gee my nuwe krag. Hy lei my op die regte paaie tot die eer van sy Naam.”
PSALM 23:3
  1. Dank God vir al die geseënde verrigtinge wat die naweek in die kerk plaasgevind het, veral vir die kerkdienste
  2. Bevestig dat jou siel opnuut ontwaak het om jou volle potensiaal In Christus te bereik
  3. Verklaar dat jy tot alles in staat is deur Christus wat jou krag gee deur jou verstandelik te versterk
  4. Betig die gees van intimidering deur vrees en verklaar dat elke berg ondergeskik gestel kan word en dat elke probleem wat vandeesweek op jou pad kom verander word in n getuienis in die Naam van Jesus Christus
Terwyl jy bid, moet jy onthou om op die uitkyk te wees vir geleenthede.

Gebed om 12pm | Prayer at 12 noon

3 February 2020

PRAYER WITH PST ABLE AT 12 NOON. We pray fervently with tongues in the Spirit:

Psalms 23:3 He restoreth my soul: he leadeth me in the paths of righteousness for his name’s sake.

  1. For 15 minutes at 12 noon we will pray fervently in tongues of the Spirit and with understanding thanking God for all the events of the past weekend.
  2. Affirm that your soul is awakened to it’s full potentials in Christ.
  3. Declare that you can do all things through Christ who strengthens your mind.
  4. Rebuke the intimidating spirit of fear, declare that every mountain can be subdued, and every challenge on your path this week is turned into a testimony in Jesus Name.

As you pray, remember to look out for opportunities.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *