HOU DIT EENVOUDIG

Wanneer julle bid, moenie met woorde mors soos die ongelowiges nie. Hulle dink hulle stortvloed woorde sal maak dat hulle gebede beantwoord word (Matteus 6:7).

Sommige mense glo dat hulle in moeilike tye kragtige gebed nodig het, maar wat presies is kragtige gebed? Party mense dink dit het te doen met hoe baie woorde hulle gebruik, of hoe hard hulle skree wanneer hulle bid. Maar wat werklik resultate lewer is nie hoe hard jy skree, of hoe baie woorde jy gebruik nie, dis eerder jou geloof in die Here en sy Woord – jou vertroue in die Een tot wie jy bid.

Dit maak gebed nie net opwindend nie, maar ook iets om eenvoudig te hou. Dit is die kern van die Meester se vermaning in ons openingsvers. Hy het gesê: “…Moenie met woorde mors soos die ongelowiges nie. Hulle dink hulle stortvloed woorde sal maak dat hulle gebede beantwoord word. Moenie soos hulle maak nie, want julle Vader weet presies wat julle behoeftes is, selfs nog voordat julle Hom vra! (Matteus 6:8). Leer om soos Jesus te bid. Hy het eenvoudig gebid en opgetree. Onthou hoe eenvoudig Hy by Lasarus se graf gebid het. Die Bybel sê: “Daarop het hulle die klip weggerol. Jesus het sy oë hemelwaarts gerig en gesê: “Vader, Ek is dankbaar teenoor U dat U na My geluister het. Ek weet dat U altyd na My luister, tog het Ek dit gesê ter wille van die skare wat hier rondom ons staan, dat hulle kan glo dat U My gestuur het.” Nadat Hy dit gesê het, het Hy met ’n kragtige stem uitgeroep: “Lasarus, kom uit!” (Johannes 11:41-43). Jesus het in Markus 11:23-24 gesê: “Dit verseker Ek julle, julle kan vir hierdie berg sê: ‘Mag God jou oplig en in die see gooi,’ en dit sal so gebeur. Al wat nodig is, is dat julle regtig sal glo en nie in julle harte twyfel nie. Daarom verklaar Ek vir julle, alles wat julle in die gebed vra, sal julle ontvang, mits julle God daarmee vertrou.” Dis al! So, hou jou gebede eenvoudig. Bid met geloof, vertroue in die Vader se liefde vir jou en die versekering dat Hy jou hoor.

GEBED

Liewe Vader, dankie vir u Woord in my hart wat in gebed my mond verlaat om veranderings te maak in omstandighede en situasies. Die krag van die Heilige Gees werk in my en veroorsaak ’n verandering in my lewe van heerlikheid tot heerlikheid, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Filippense 4:6; Lukas 18:1; Jakobus 5:15-18

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Matthéüs 24:36-51 & Exodus 28

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 15:12-21 & Job 40-41

Wanneer julle bid, moenie met woorde mors soos die ongelowiges nie. Hulle dink hulle stortvloed woorde sal maak dat hulle gebede beantwoord word (Matteus 6:7).

Sommige mense glo dat hulle in moeilike tye kragtige gebed nodig het, maar wat presies is kragtige gebed? Party mense dink dit het te doen met hoe baie woorde hulle gebruik, of hoe hard hulle skree wanneer hulle bid. Maar wat werklik resultate lewer is nie hoe hard jy skree, of hoe baie woorde jy gebruik nie, dis eerder jou geloof in die Here en sy Woord – jou vertroue in die Een tot wie jy bid.

Dit maak gebed nie net opwindend nie, maar ook iets om eenvoudig te hou. Dit is die kern van die Meester se vermaning in ons openingsvers. Hy het gesê: “…Moenie met woorde mors soos die ongelowiges nie. Hulle dink hulle stortvloed woorde sal maak dat hulle gebede beantwoord word. Moenie soos hulle maak nie, want julle Vader weet presies wat julle behoeftes is, selfs nog voordat julle Hom vra! (Matteus 6:8). Leer om soos Jesus te bid. Hy het eenvoudig gebid en opgetree. Onthou hoe eenvoudig Hy by Lasarus se graf gebid het. Die Bybel sê: “Daarop het hulle die klip weggerol. Jesus het sy oë hemelwaarts gerig en gesê: “Vader, Ek is dankbaar teenoor U dat U na My geluister het. Ek weet dat U altyd na My luister, tog het Ek dit gesê ter wille van die skare wat hier rondom ons staan, dat hulle kan glo dat U My gestuur het.” Nadat Hy dit gesê het, het Hy met ’n kragtige stem uitgeroep: “Lasarus, kom uit!” (Johannes 11:41-43).

Jesus het in Markus 11:23-24 gesê: “Dit verseker Ek julle, julle kan vir hierdie berg sê: ‘Mag God jou oplig en in die see gooi,’ en dit sal so gebeur. Al wat nodig is, is dat julle regtig sal glo en nie in julle harte twyfel nie. Daarom verklaar Ek vir julle, alles wat julle in die gebed vra, sal julle ontvang, mits julle God daarmee vertrou.” Dis al! So, hou jou gebede eenvoudig. Bid met geloof, vertroue in die Vader se liefde vir jou en die versekering dat Hy jou hoor.

GEBED

Liewe Vader, dankie vir u Woord in my hart wat in gebed my mond verlaat om veranderings te maak in omstandighede en situasies. Die krag van die Heilige Gees werk in my en veroorsaak ’n verandering in my lewe van heerlikheid tot heerlikheid, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Filippense 4:6; Lukas 18:1; Jakobus 5:15-18

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Matthéüs 24:36-51 & Exodus 28

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 15:12-21 & Job 40-41

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

KEEP IT SIMPLE

But when ye pray, use not vain repetitions, as the heathen do: for they think that they shall be heard for their much speaking (Matthew 6:7).

Some people believe what they need when they’re in a dire situation is a powerful prayer, but what exactly is a powerful prayer? To some, it has to do with the multiplicity of words or how loud they’re able to shout when they pray. But really, what produces result isn’t the intensity of your shout or multiplicity of your words; rather, it’s your faith in the Lord and His Word—your confidence in the One to whom you pray.

This makes prayer not only exciting, but also something to keep simple. That’s the essence of the Master’s admonition in our theme verse. He said, “Don’t pray like the heathen, who erroneously think they’ll be heard for using vain repetitions.” God isn’t hard of hearing. The Bible says He already knows what you need before you ask Him (Matthew 6:8). Therefore, learn to pray like Jesus. He prayed and acted simply. Recall the simple way He prayed at the tomb of Lazarus. The Bible says, “…And Jesus lifted up his eyes, and said, Father, I thank thee that thou hast heard me. And I knew that thou hearest me always: but because of the people which stand by I said it, that they may believe that thou hast sent me. And when he thus had spoken, he cried with a loud voice, Lazarus, come forth” (John 11:41-43).

Jesus said in Mark 11:23-24, “For verily I say unto you, That whosoever shall say unto this mountain, Be thou removed, and be thou cast into the sea; and shall not doubt in his heart, but shall believe that those things which he saith shall come to pass; he shall have whatsoever he saith. Therefore I say unto you, What things soever ye desire, when ye pray, believe that ye receive them, and ye shall have them.” That’s it! So, make your prayers simple. Pray with faith, confident of the Father’s love for you and the guarantee of hearing that you have in His presence.

PRAYER

Dear Father, I thank you for your Word in my heart, which comes forth from my lips in prayer, to effect changes in circumstances and situations around me. The power of the Holy Spirit is at work in me, bringing about a transformation in my life, from glory to glory, in the Name of the Lord Jesus. Amen.

FURTHER STUDY:

Philippians 4:6; Luke 18:1; James 5:15-18

1 YEAR BIBLE READING PLAN

Matthew 24:36-51 & Exodus 28

2 YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 15:12-21 & Job 40-41

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

3 Comments

  1. Awesome revelation wat Pastoor Chris vandag deel: om my gebede eenvoudig te hou. Ek het gehoor Here!

  2. Prys die Here!

    Die krag van die Heilige Gees werk in my en veroorsaak ’n verandering in my lewe van heerlikheid tot heerlikheid. Wow wat ‘n dag stukkie!

    My sal my gebede eenvoudig hou!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *