Nuus News ROR 2020 2 3

GEREGTIGHEID – ’N GENADE-GESKENK

God het Hom wat nie sonde geken het nie, sonde gemaak ter wille van ons sodat ons, op grond van ons hegte verhouding met Christus, deur God vrygespreek kan word (2 Korintiërs 5:21).

Toe jy Christus in jou hart ontvang het, het jy die ewige lewe in jou gees ontvang en saam met dit geregtigheid. Geregtigheid is God se natuur wat in jou God se korrektheid produseer en plaas jou op goeie voet met God. Dit is God se geskenk vir jou in Christus; ’n genade-geskenk van Christus af vir jou. Johannes 1:17 sê: “Die wet is deur middel van Moses gegee; die genade en waarheid het deur Jesus Christus gekom.”

Romeine 5:17 sê dat: “…Almal wat God se oorvloedige genadegeskenk van vryspraak ontvang, sal koninklik oor die sonde en die dood triomfeer.” Met ander woorde, almal wat daardie geregtigheid aangryp sal heers; hul heerskappy in die lewe uitoefen. So, dit is jou verantwoordelikheid om jou geregtigheid in Christus aan te gryp, deur daarvan bewus te wees. Die ingesteldheid dat jy die geregtigheid van God in Jesus Christus is, gee jou die vrymoedigheid en selfvertroue om te bid en antwoorde te verwag. Dit gee jou heerskappy oor die Duiwel, sy beskuldigings en lewensomstandighede.

Dit is só mooi, want dit het niks te doen met jou werke of prestasies nie. Jou geregtigheid is die resultaat van God se lyding en triomfantlike opstanding. Dit maak dus nie saak hoe boos of opstandig jy was nie; dit maak geen verskil hoe ver jy van God afgedwaal het nie, al wat jy moet doen is om sy geregtigheid te aanvaar.

Aanvaar die geskenk wat Hy jou gegee het en sê: “Geseënde Jesus, U is my geregtigheid. Ek glo dat U vir my gesterf het en dat God U uit die dood opgewek het om my regverdig te maak.” Halleluja! Onthou, jy het Hom nie gevra om sy geregtigheid vir jou te gee nie. Sy geregtigheid kan nie verbeter nie, omdat dit die geregtigheid van die man, Jesus Christus is – die enigste sondelose mens wat ooit op aarde was. Dus gaan ons nie méér regverdig wees in die hemel as wat ons klaar in Hom is nie.

So, in God se teenwoordigheid is ons vry; geen vrees; geen veroordeling; geen minderwaardigheid! Ons is vry om onsself uit te druk en onsself te wees terwyl ons Hom aanbid en tyd met Hom spandeer, want ons is op goeie voet met Hom. Dit als en veel meer is die gevolg van sy bonatuurlik, oorvloedige genade; die geskenk van sy volmaakte geregtigheid. Halleluja!

GEBED

Geseënde Vader, dankie dat U vir my u geregtigheid as geskenk gegee het en my in die lewe laat heers en regeer soos ’n koning. U genade omvou my en ek geniet my koninklike vryheid deur die geskenk van my volmaakte geregtigheid in Christus Jesus. Amen.

VERDERE STUDIE:

Romeine 5:20-21; Efésiërs 2:8-9; Filippense 3:7-9

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Matthéüs 24:1-35 & Exodus 26-27

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 15:1-11 & Job 38-39

Handelinge 15:1-11 & Job 38-39U

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

Nuus News ROR 2020 2 3

RIGHTEOUSNESS—A GIFT OF
GRACE

For he hath made him to be sin for us, who knew no sin; that we might be made the righteousness of God in him (2 Corinthians 5:21).

When you received Christ into your heart, eternal life was imparted into your spirit, and with it came righteousness. Righteousness is the nature of God that produces in you the rightness of God, and gives you right-standing with God. It’s God’s gift to you in Christ; a gift of grace delivered to you by Christ Jesus. John 1:17 says, “For the law was given by Moses, but grace and truth came by Jesus Christ.”

Romans 5:17 says, “…they which receive abundance of grace and of the gift of righteousness shall reign in life by one, Jesus Christ.” In other words, those who take a hold of that righteousness shall reign; that is, exercise dominion in life. So, it’s your responsibility to take a hold of your righteousness in Christ by being conscious of it! Being conscious that you’re the righteousness of God in Christ Jesus gives you boldness and confidence to pray and expect answers. It gives you mastery over the devil, his accusations, and the circumstances of life.

This is so beautiful, because it has nothing to do with your works or “performance” before God. Your righteousness is simply the result of Christ’s vicarious suffering and triumphant resurrection. Therefore, it makes no difference how wicked or wayward you think you’ve been; it makes no difference how far you think you’ve gone away from God; all you need is to embrace His righteousness.

Accept the gift that He’s made available to you, and say, “Blessed Jesus, you’re my righteousness. I believe you died for me and that God raised you from the dead for my justification.” Hallelujah! Remember, you didn’t ask Him before He gave you His righteousness. And His righteousness can’t be improved upon, being the righteousness of the man, Christ Jesus, the only sinless one to walk the face of the earth. Thus, we’re not going to be more righteous in heaven than we already are in Him.

So, in God’s presence, we’re at liberty; no fear, no condemnation, no inferiority! We’re free to express ourselves and to be ourselves as we worship and fellowship with Him, because we have right standing with Him. All these and more are the result of His superabundant grace; the gift of His perfect righteousness. Hallelujah!

PRAYER

Blessed Father, I thank you for giving me your righteousness as a gift, thus inspiring in me the consciousness of dominion—to reign and rule as a king in life. I’m held in the grip of your grace, enjoying my regal liberty through the gift of my perfect righteousness in Christ Jesus. Amen.

FURTHER STUDY:

Romans 5:20-21; Ephesians 2:8-9; Philippians 3:7-9

1-YEAR BIBLE READING PLAN

Matthew 24:1-35 & Exodus 26-27

2-YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 15:1-11 & Job 38-39

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

1 Comment

  1. Die Here se genade omvou my en ek geniet my koninklike vryheid deur die geskenk van my volmaakte geregtigheid in Christus Jesus. Glory!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *