Nuus News ROR 2020 2 1

ONS VERHOUDING MET GODDELIKHEID

Ons deel julle mee wat ons gesien en gehoor het sodat julle ook saam met ons daarin kan deel. Ons het saam deel aan die Vader en die Seun, Jesus Christus (1 Johannes 1:3).

Hoe kragtig is dit nie? Ons verhouding is met die Vader en sy seun, Jesus Christus! Dit is die beste deel van Christenskap – ons verhouding met goddelikheid. Christus se doel was om ons geestelik één te maak met Hom. ’n Spesiale klas mense met God se lewe en natuur wat dit vir ons moontlik maak om ’n verhouding met God te hê.

1 Korinthiërs 1:9 sê: “God sal dit beslis vir julle doen, want Hy hou altyd by sy woord. Dit is tog Hý wat julle geroep het om in hierdie wonderlike persoonlike verhouding met sy Seun, Jesus Christus ons Here, te deel.” As gevolg van hierdie goddelike gemeenskap behoort alles wat aan die Vader behoort ook aan ons. O, die saligheid van ons eenheid met die Here! Dis dieper as ’n vennootskap; dis beter as om in ’n verbond te wees. Hy sien Homself in ons. Hy is nooit tevrede totdat ons tevrede is nie; ons vreugde is sy vreugde en omgekeerd. Geen wonder die Apostel Paulus het die volgende aan Timoteus geskryf nie: “…staan sterk in die genade wat God deur Christus Jesus aan jou bewys het” (2 Timoteus 2:1). Ons behoort voordeel te trek uit sy genade in ons verhouding met Hom.

Jy moet weet dat God jou werklik lief het, soveel dat Hy jou één met Homself gemaak het. Enige iets wat jou raak, raak Hom. Jy funksioneer nie buite of apart van Hom nie. Word bewus hiervan. Dis waarom jy nooit oor enigiets in die lewe bekommerd hoef te wees nie. Dink net: hoe kan jy iets kortkom as jy in God se liga is – die Monarg van die heelal. Ons is kinders van God, sy erfgename en mede-erfgename met Christus! Eer aan sy Naam vir ewig!

Maak volle gebruik van Sy liefde in jou lewe en geniet die geseënde gemeenskap waarin Hy jou gebring het. Wandel met Hom, praat met Hom en leef ten volle in Hom. Halleluja!

GEBED

Liewe Vader, ek jubel vir ewig oor u lewe en natuur in my gees wat dit vir my moontlik maak om met U, die Allerhoogste, ’n verhouding te hê. Dit is die hoogste eer en die grootste voorreg wat ooit toegeken is. Ek is só dankbaar dat U my onafskeidbaar een gemaak het met U om werklik vir U te leef en u wil en doel vir my lewe tot u eer en verheerliking te vervul, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

I Korinthiërs 1:9; I Korinthiërs 6:17; Hebreërs 2:11

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Matthéüs 22:15-46 & Exodus 22-23

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 14:8-18 & Job 34-35

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

Nuus News ROR 2020 2 1

OUR FELLOWSHIP WITH
DIVINITY

That which we have seen and heard we declare to you, that ye also may have fellowship with us: and truly our fellowship is with the Father, and with his Son Jesus Christ (1 John 1:3).

How powerful this is: our fellowship is with the Father, and with His Son, Jesus Christ! This is the greatest thing about Christianity—our fellowship with divinity. Christ’s purpose was to produce associates of the God-kind; a special class of beings with the life and nature of God, thus making it possible for us to fellowship with Him.

1 Corinthians 1:9 says, “God is faithful, by whom ye were called unto the fellowship of his Son Jesus Christ our Lord.” As a result of this divine fellowship, anything that belongs to the Father belongs to us. Oh, the blessedness of our oneness with the Lord! It’s deeper than association; it’s greater than being in a covenant! He sees Himself in us. He’s never satisfied until we’re satisfied; our joy is His joy, and vice versa. No wonder, the Apostle Paul, writing to Timothy said, “…be strong in the grace that is in Christ Jesus” (2 Timothy 2:1); we’re to take advantage of His grace in our fellowship with Him.

You need to know that God truly loves you, so much so, that He made you one with Himself. Anything that concerns you, concerns Him. You don’t function aside or apart from Him. Become conscious of this. It’s the reason you should never be perturbed about anything in life. Think about it: how could you be in lack when you’re in league with the Monarch of the universe? We’re sons of God, heirs of God, and joint-heirs with Christ! Glory to His Name forever!

Take full advantage of His love in your life and enjoy the blessed fellowship that He’s brought you into. Walk with Him, talk with Him and live fully in Him. Hallelujah!

CONFESSION

Precious Father, I rejoice evermore for your life and nature in my spirit, which makes it possible for me to fellowship with you, the Most High God! This is the highest honour and greatest privilege ever conferred; I’m so grateful that you made me inseparably one with you, to truly live for you and fulfil your will and purpose for my life, to your glory and praise, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY

1 Corinthians 1:9; 1 Corinthians 6:17; Hebrews 2:11

1 YEAR BIBLE READING PLAN:

Matthew 22:15-46 & Exodus 22-23

2 YEAR BIBLE READING PLAN:

Acts 14:8; Job 34-35

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

1 Comment

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *