Nuus News ROR 2020 2 15

HY WERK SAAM MET ONS

Die dissipels het toe die Goeie Nuus oral gaan verkondig, en die Here het saam met hulle gewerk en hulle boodskap bevestig deur die wondertekens wat daarmee gepaardgegaan het (Markus 16:20).

Daar is mense wat aktief by die evangelie betrokke was en alles gegee het wat hulle gehad het, maar op een of ander stadium het hulle, om een of ander rede, moedeloos begin voel. Sommige het heeltemal opgegee. Jesus het ook so ’n geval gehad met sy dissipels. Hulle het alles, ook hul besighede en loopbane gelos, om Jesus te volg. Hulle het hul gate uit geniet, oral saam met die Meester gegaan en die evangelie verkondig. Toe is Jesus gekruisig en begrawe! Al is Hy opgewek het hulle Hom nie elke dag gesien soos voorheen nie.

Mettertyd was hulle nie meer so ywerig nie. Hulle het gedink dit is alles verby. Party van hulle het na hul besighede teruggekeer, ook Petrus, die groot Apostel. Die Bybel sê: “Simon Petrus sê vir hulle: Ek gaan visvang. Hulle sê vir hom: Ons gaan ook saam met jou…” (Johannes 21:3). Maar raai wat? Jesus het op die oewer verskyn en nadat Hy ’n ander wonderteken gedoen het, sê Hy: “Simon, seun van Jona, het jy My waarlik lief? Hy antwoord Hom: Ja, Here, U weet dat ek U liefhet. Hy sê vir hom: Pas my skape op”

(Johannes 21:16). Met ander woorde, Hy het vir Petrus gesê: “Los hierdie ander dinge; gaan en doen wat Ek jou gestuur het om te doen”, maar eerstens moes hulle die Heilige Gees ontvang wat hulle in staat sou stel om die werk te doen.

Daarna het hulle meer passievol geword en die evangelie verkondig, omdat dit vir hulle duidelik geword het dat die Meester nou, deur die Heilige Gees, meer by hulle was as ooit tevore: Hy was in hulle. Ons temavers sê: “Die dissipels het toe die Goeie Nuus oral gaan verkondig, en die Here het saam met hulle gewerk en hulle boodskap bevestig deur die wondertekens wat daarmee gepaardgegaan het.”

Dit is dieselfde met ons vandag; ons werk nie alleen nie. Moet dus nooit moedeloos word nie; bly passievol in die verkondiging van die evangelie en weet dat die Here self met jou, in en deur jou werk. Eer sy Naam vir ewig.

BELYDENIS

Dankie, Christus Jesus, my Here, dat U my vertrou met die bediening van versoening. Ek is versterk met groter genade om die evangelie oral te verkondig, met wonderwerke, tekens en wonders deur die krag van die Heilige Gees wat in my woon. Halleluja!

VERDERE STUDIE:

Matthéüs 28:18-20; I Korinthiërs 15:57-58; Josua 1:9

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Markus 1:21-45 & Levitikus 8

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 18:12-23 & Psalm 21-22

Die dissipels het toe die Goeie Nuus oral gaan verkondig, en die Here het saam met hulle gewerk en hulle boodskap bevestig deur die wondertekens wat daarmee gepaardgegaan het (Markus 16:20).

Daar is mense wat aktief by die evangelie betrokke was en alles gegee het wat hulle gehad het, maar op een of ander stadium het hulle, om een of ander rede, moedeloos begin voel. Sommige het heeltemal opgegee. Jesus het ook so ’n geval gehad met sy dissipels. Hulle het alles, ook hul besighede en loopbane gelos, om Jesus te volg. Hulle het hul gate uit geniet, oral saam met die Meester gegaan en die evangelie verkondig. Toe is Jesus gekruisig en begrawe! Al is Hy opgewek het hulle Hom nie elke dag gesien soos voorheen nie.

Mettertyd was hulle nie meer so ywerig nie. Hulle het gedink dit is alles verby. Party van hulle het na hul besighede teruggekeer, ook Petrus, die groot Apostel. Die Bybel sê: “Simon Petrus sê vir hulle: Ek gaan visvang. Hulle sê vir hom: Ons gaan ook saam met jou…” (Johannes 21:3). Maar raai wat? Jesus het op die oewer verskyn en nadat Hy ’n ander wonderteken gedoen het, sê Hy: “Simon, seun van Jona, het jy My waarlik lief? Hy antwoord Hom: Ja, Here, U weet dat ek U liefhet. Hy sê vir hom: Pas my skape op” (Johannes 21:16). Met ander woorde, Hy het vir Petrus gesê: “Los hierdie ander dinge; gaan en doen wat Ek jou gestuur het om te doen”, maar eerstens moes hulle die Heilige Gees ontvang wat hulle in staat sou stel om die werk te doen.

Daarna het hulle meer passievol geword en die evangelie verkondig, omdat dit vir hulle duidelik geword het dat die Meester nou, deur die Heilige Gees, meer by hulle was as ooit tevore: Hy was in hulle. Ons temavers sê: “Die dissipels het toe die Goeie Nuus oral gaan verkondig, en die Here het saam met hulle gewerk en hulle boodskap bevestig deur die wondertekens wat daarmee gepaardgegaan het.”

Dit is dieselfde met ons vandag; ons werk nie alleen nie. Moet dus nooit moedeloos word nie; bly passievol in die verkondiging van die evangelie en weet dat die Here self met jou, in en deur jou werk. Eer sy Naam vir ewig.

BELYDENIS

Dankie, Christus Jesus, my Here, dat U my vertrou met die bediening van versoening. Ek is versterk met groter genade om die evangelie oral te verkondig, met wonderwerke, tekens en wonders deur die krag van die Heilige Gees wat in my woon. Halleluja!

VERDERE STUDIE:

Matthéüs 28:18-20; I Korinthiërs 15:57-58; Josua 1:9

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Markus 1:21-45 & Levitikus 8

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 18:12-23 & Psalm 21-22

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

Nuus News ROR 2020 2 15

HE’S WORKING WITH US

And they went forth, and preached every where, the Lord working with them, and confirming the word with signs following. Amen (Mark 16:20).

There have been those who were once actively involved in the Gospel, putting in everything they’ve got, but at some point, they started feeling discouraged, for one reason or the other. Some gave up altogether. It reminds of a similar case with Jesus’ disciples. They left everything, including their businesses and careers, to follow Jesus. They were having the time of their lives, going everywhere with the Master, preaching the Gospel. Then Jesus was crucified and buried! Though He resurrected, they didn’t see Him every day as they used to.

With time, their zeal began to dissipate. They thought it was all over. Some went back to their businesses, including Peter, the great Apostle. The Bible says, “Simon Peter saith unto them, I go a fishing. They say unto him, We also go with thee…” (John 21:3). But guess what? Jesus showed up on the shore one day, and after He had performed another miraculous sign, He said, “…Simon, son of Jonas, lovest thou me? He saith unto him, Yea, Lord; thou knowest that I love thee. He saith unto him, Feed my sheep” (John 21:16). In other words, He was saying to Peter, “Leave these other things; go and do what I sent you to do.” But first, they were to receive the Holy Spirit, who would enable them.

Afterward, they became more vibrant, preaching the Gospel, because it became clear to them that the Master was more with them now through the Holy Spirit than ever before: He was in them. Our theme verse says, “And they went forth, and preached every where, the Lord working with them, and confirming the word with signs following. Amen.”

It’s the same with us today; we’re not working alone. So, never be discouraged; remain passionate in preaching the Gospel, knowing that the Lord Himself is working with, in, and through you. Glory to His Name forever.

CONFESSION

I thank Christ Jesus my Lord, who has enabled me, counting me faithful in the ministry of reconciliation. I’m fortified with increased grace to proclaim the Gospel everywhere, with miracles, signs and wonders, by the power of the Holy Spirit who lives in me. Hallelujah!

FURTHER STUDY:

Matthew 28:18-20; 1 Corinthians 15:57-58; Joshua 1:9

1 YEAR BIBLE READING PLAN

Mark 1:21-45 & Leviticus 8

2 YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 18:12-23 & Psalm 21-22

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

1 Comment

  1. Ek is versterk met groter genade om die evangelie oral te verkondig, met wonderwerke, tekens en wonders deur die krag van die Heilige Gees wat in my woon.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *