Nuus News ROR 2020 2 17

SY WOORD MISLUK NOOIT

Selfs al sou die hemel en die aarde ophou bestaan, sal my woorde nog vir altyd vas bly staan (Matteus 24:35).

Daar is mense wat vir die Here werk, hul tyd gee, energie en hulpbronne bestee en dan hulle dat dit geen resultaat in hul lewens lewer nie. Hulle kyk na hul lewens en dink dat hulle nie vordering maak nie. Moet nooit toelaat dat sulke gedagtes in jou hart opkom nie. Die resultate van jou liefdesarbeid vir die evangelie is miskien nie dadelik vir jou duidelik nie, maar ander word sekerlik daardeur beïnvloed.

Dink so daaraan: baie profete het byvoorbeeld nie die resultaat van hul profesieë gesien nie. Maar ons geniet vandag sommige van die profesieë wat hulle gegee het. In daardie dae was daar sekerlik mense wat gedink het dat hul profesieë vals was, omdat sommige van die profete geleef en gesterf het en hul profesieë nie in hul tyd vervul is nie. Maar die waarheid is dat sommige van die profete in baie gevalle nie van hul tyd gepraat het nie.

Joël het byvoorbeeld gesê: “‘Só sal dit in die laaste dae wees, sê God: Ek sal my Gees uitstort op elke mens. Julle seuns en dogters sal die woord van God verkondig…” (Handelinge 2:17). Die mense wat in sy tyd geleef het, het nie geweet wat die laaste dae was nie. Hulle het miskien gedink Joël se profesie was nie waar nie. Maar op die vasgestelde tyd is daardie profesie vervul. Die Bybel sê in Handelinge 2:1-4 dat die apostels almal op een plek gesit het toe daar skielik ’n geluid uit die hemel gekom het, soos die van ’n stormsterkte wind en dit die hele huis gevul het waar hulle sit, en tonge wat opgekloof is, het op elkeen van hulle gesit, en hulle was almal gevul met die Heilige Gees. Eer aan God!

Dit het baie jare geneem vir daardie profesie om waar te raak en die Gees het Petrus gewys en hy het bevestig: “Maar dit is wat deur die profeet Joël gespreek is” (Handelinge 2:16). Halleluja! Moet nooit dink dat jou diens aan die Here en vir die evangelie waardeloos is, net omdat jy dink dat sy Woord aan jou nog nie gebeur het nie. Moenie toelaat dat jou aandag afgelei word nie; die resultate is daar. Selfs die wat jy nog moet sien, sal nog gebeur. Dit maak nie saak wat iemand sê, of wat die omstandighede is nie; bly gefokus en vurig en dien die Here. Hou jou oë op Hom. Sy Woord is waar en misluk nooit.

GEBED

Vir ewig, Here, is u Woord in die hemel gevestig; van ewigheid tot ewigheid, is U God! Hemel en aarde sal vergaan, maar u Woord misluk nooit. Daarom gryp ek die heerlike waarhede wat U oor my gesê het aan en pas ek dit in die werklikheid van my seëninge in Christus toe, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Jesaja 55:10-11; Matthéüs 24:35

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Markus 2:23-3:1-12 & Levitikus 11-12

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 19:8-20 & Psalm 25-26

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

Nuus News ROR 2020 2 17

HIS WORD NEVER FAILS

Heaven and earth shall pass away, but my words shall not pass away (Matthew 24:35).

Sometimes, there’re those who are working for the Lord, giving their time, expending energy, and resources, and then they think it’s not yielding any result in their lives. They look at their lives and think they’re not making commensurate progress. Never allow such thoughts arise in your heart. The results of your labour of love in the Gospel may not be immediately obvious to you, but others are surely being impacted by it.

Think about it: many prophets of old, for example, didn’t see the result of their own prophecies. But we’re today enjoying some of the prophecies they gave. In their day, there must have been those who thought their prophecies were false, because some of the prophets lived and died, and their prophecies weren’t fulfilled in their day. But the truth is, in many cases, some of those prophets weren’t speaking of their days.

For instance, Joel said, “And it shall come to pass in the last days, saith God, I will pour out of my Spirit upon all flesh: and your sons and your daughters shall prophesy…” (Acts 2:17). Those alive in his day didn’t know what the last days were. They may have considered Joel’s prophecy as false. But at the appointed time, that prophecy was fulfilled. The Bible says in Acts 2:1-4 that the apostles were all sitting in one place, in one accord; then suddenly, there was a sound from heaven as of a rushing mighty wind and it filled all the house where they were sitting and cloven tongues like fire sat on each of them and they were all filled with the Holy Ghost. Glory to God!

It took many years for the prophecy to come to pass, and the Spirit alerted Peter, who confirmed it, saying, “But this is that which was spoken by the prophet Joel” (Acts 2:16). Hallelujah! Never think your service in the Lord and in the Gospel is worthless, just because you think His Word to you hasn’t come to pass. Don’t be distracted; the results are there. Even the ones you’re yet to see will still happen. It doesn’t matter what anybody says or what circumstances show; remain focused and fervent, serving the Lord. Keep your gaze on Him. His Word is true and never fails.

PRAYER

Forever, O Lord, your Word is settled in heaven; from everlasting to everlasting, you’re God! Heaven and earth shall pass away, but your Word never fails. Therefore, I embrace the glorious truths you’ve spoken concerning me, and I appropriate and walk in the reality of my blessings in Christ, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Isaiah 55:10-11; Matthew 24:35

1 YEAR BIBLE READING PLAN

Mark 2:23-3:1-12 & Leviticus 11-12

2 YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 19:8-20 & Psalm 25-26

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

2 Comments

  1. AMEN, Die Here se Woord misluk nooit nie, dis belangrik dat ons SY Woord in ons harte het en dit leef!

  2. Dankie Pastoor Chris dat jy my vandag gemotiveer het om nie tou op te gooi nie. Ek gaan aanhou om goed te doen, want die Woord is duidelik: Moenie verslap om goed te doen nie, want op die regte tyd sal ons maai, as ons nie verslap nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *