GELD IS BEDRIEGLIK MONEY IS A DECEPTION

GELD IS BEDRIEGLIK

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Moet julle dus nie daarop beroem dat julle volgelinge van een spesifieke leier is nie. Alles is immers julle s’n (1 Korintiërs 3:21).

Geld is bedrieglik en ’n afleiding in die wêreld. Baie mense besef dit nie, maar dit is die waarheid. Toe God hierdie wêreld gemaak het, was daar nie so iets soos geld nie. Geld was ’n evolusie; die wêreld het nie met geld begin nie. Maar vandag tree ons op asof geld uit die hemel “geval” en God gesê het: “Jy moet geld gebruik.” Maar dit is nie waar nie.

So kan jy hierdie bedrieglikheid maklik verstaan: wanneer jy geld by die bank inbetaal, besef jy dat daar nie ’n spesiale pakkamer geskep word om die geld te stoor, met jou naam op elke noot nie. Waar is al die geld dan wat die bank vir jou hou? Hulle het slegs ’n opgawe in syfers op jou naam as bewys dat jy geld daar het. Dit moet vir jou iets wys: geld is ’n illusie, dit bestaan slegs in die gees van die armes.

Jou ware gehalte en waarde het niks met die note in jou sak, of kluis te doen nie. As jy eerder jou gedagtes en jou hart – die gehalte van jou persoonlikheid sou opbou en nie jou bankrekening nie – sal dit bepaal tot watter mate geld op jou reageer.

Verskuif jou gedagtes verder as geld en fokus op God se doel. Sy doel met jou lewe is dat jy, ongeag wat met die finansiële stelsels en bedrywighede in die wêreld gebeur, altyd sal wen. Jy is groter as inflasie en die ekonomie van die land waarin jy woon. Jy is groter as hierdie wêreld! Jy is ’n nasaat van Abraham wat beteken dat jy die wêreld besit. Glo dit en jy sal vry wees van die mag en intimidasie van geld.

Jou droom in die lewe moenie wees waar jy geld kan kry, of hoe om geld te kry nie. Die eerste en belangrikste faktor is jou gedagtes. Werk daaraan en geld sal altyd op jou reageer.

BELYDENIS

Ek heers en regeer in hierdie lewe, onafhanklik van die finansiële stelsels van hierdie wêreld. Ek is besig om God se doel en plan vir my lewe te vervul deur te wandel op paaie wat Hy vir my gereël het. Hy het alles wat ek nodig het vir die lewe en godsaligheid aan my beskikbaar gestel en ek vier die genade van voorspoed en oorvloed wat ek as nasaat van Abraham geniet. Halleluja!

VERDERE STUDIE:

Lukas 12:15; 1 Timótheüs 6:10-11; Matthéüs 6:19-20

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

MONEY IS A DECEPTION

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

Therefore let no man glory in men. For all things are yours (1 Corinthians 3:21).

Money is a deception and a distraction in the world. Not many realise this, but it’s the truth. When God made this world, there was no such thing as money. Money was an evolution; the world didn’t start out with money. But today, we act like money “fell” from heaven and God said, “Thou must use money.” But it’s not so.

Here’s how you can easily understand this deception: when you deposit money in the bank, you’re aware that there’s no special store created to store the money, with your name on every bill. Where then is all the money that the bank is keeping for you? They only have a record against your name in figures as proof that you have money there. That should tell you something: money is an illusion; it exists only in the mind of the poor.

Your real quality and value have nothing to do with the bills in your pocket or safe-deposit box. If you can build, not your bank accounts, but your mind and your heart—the quality of your personality—it’ll control how much money responds to you. Take your mind beyond money and focus on

God’s purpose. His purpose for your life is that no matter what happens to the financial systems and operations of the world, you’ll always win. You’re bigger than inflation and the economy of the nation where you live. You’re bigger than this world! You’re the seed of Abraham, meaning you own the world. Believe this and you’d be free from the power and intimidation of money.

Your dream in life shouldn’t be where to get money or how to get money. The first and most vital element is your mind. Put it to work, and money will respond to you always.

CONFESSION

I rule and reign in this life, independent of the financial systems of this world. I’m fulfilling God’s purpose and plan for my life, walking in paths that He’s arranged for me. He’s made all things I require for life and godliness available to me, and I celebrate the grace of prosperity and abundance that I enjoy as the seed of Abraham. Hallelujah!

FURTHER STUDY:

Luke 12:15; 1 Timothy 6:10-11 AMPC; Matthew 6:19-20

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

1 Comment

  1. Ja, ons eerste prioriteit moet wees dat ons soek om God se perfekte plan en doel vir ons lewens vervul. Nie om geld na te jaag nie. Die Rhapsody is so waar.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *