OM TE SEËN IS OM TE DANK TO BLESS IS TO GIVE THANKS

OM TE SEËN IS OM TE DANK

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Anders, as jy met die gees ’n dankgebed doen, hoe sal ’n gewone mens wat daar teenwoordig is, op jou dankgebed “Amen” kan sê? Hy verstaan mos nie wat jy sê nie (1 Korintiërs 14:16).

Oor die algemeen beteken “om te seën” om die krag van God in iets of iemand se lewe in te roep, wat bevordering, vermeerdering, vordering, sterkte ensovoorts tot gevolg het. Maar daar is nog ’n aspek van seën. Die Bybel praat byvoorbeeld van ons wat die Here seën – hoe seën jy Hom? En wanneer ons byvoorbeeld sê: “Seën jou werk,” hoe doen jy dit? Ons temavers verwys ook na seën in die gees; dit is seën in tale. Hoe doen jy dit?

Wanneer ons die slotgedeelte van die vers lees gee dit ons ’n leidraad, dit sê: “Hoe sal ’n gewone mens wat nie verstaan wat jy sê nie, op jou dankgebed kan Amen sê?” Hy vergelyk “seën” met “dankie sê.” In Mattheus 26:26 sê die Bybel: “Terwyl hulle besig was om te eet, neem Jesus brood en vra God se seën daarop. Toe breek Hy dit in stukke…” Hoe het Jesus die brood geseën?

Die Apostel Paulus het dit, deur die Gees, in 1 Korintiërs 11:23-24 verduidelik: “Dit is wat die Here self gesê het wat ek destyds aan julle oorgedra het net soos ek dit ontvang het. In die nag waarin Jesus verraai is, het Hy brood geneem en nadat Hy God gedank het, het Hy dit gebreek…”  Matteus sê Jesus het die brood geneem en dit geseën. Toe kry Paulus die openbaring en sê vir ons presies hoe Jesus dit gedoen het: deur God te dank.

Dit leer jou hoe om jou kos te seën wanneer jy by die tafel aansit vir ’n maaltyd. Dis nie deur te sê: “O God, seën hierdie kos om Christus ontwil” nie, dis deur Hom te dank vir die voedsel.  Dis hoe Jesus die brood geseën het.   So, wanneer ons sê: “Kom ons verheerlik die Here”, beteken dit om Hom te dank –   jy dank Hom vir wie Hy is, vir wat Hy in jou lewe gedoen het en vir al sy magtige werke. Dit is wat jy altyd moet doen. 

Wanneer jy leer om God te dank of te verheerlik vir iets, ontvang jy ’n heelheid van wat ook al dit is waarvoor jy Hom dank, want danksegging bring heelheid. Eer aan sy Naam tot in ewigheid.

GEBED

Geseënde Vader, u is so genadig en goed! Ek prys U en dank U vir u teenwoordigheid in my lewe en vir u magtige hand van seëning wat op my rus. Ek erken u genade, wysheid en krag waardeur ek triomfantlik lewe, vandag en altyd, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

1 Thessalonicense 5:18; Kolossense 3:17; Psalm 107:1

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

TO BLESS IS TO GIVE THANKS

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

Else when thou shalt bless with the spirit, how shall he that occupieth the room of the unlearned say Amen at thy giving of thanks, seeing he understandeth not what thou sayest? (1 Corinthians 14:16).

Generally, to bless means to invoke the power of God into something or into one’s life, resulting in promotion, increase, furtherance, strength, etc. But there’s another aspect of blessing. For instance, the Bible talks about us blessing the Lord; how do you bless Him? And when we say, “Bless your work,” how do you do it? Also, our theme verse talks about blessing in the spirit; that is, blessing in other tongues; how do you do that?

But then, reading the concluding part of the verse gives us a clue: it says, “How does the one who doesn’t understand what you’re saying, say “Amen” at your giving of thanks?” He equates “blessing” to “giving of thanks.” In Matthew 26:26, the Bible says, “And as they were eating, Jesus took bread, and blessed it, and brake it….” How did Jesus bless the bread?

The Apostle Paul, by the Spirit, explained it in 1 Corinthians 11:23-24 which says, “For I have received of the Lord that which also I delivered unto you,That the Lord Jesus the same night in which he was betrayed took bread: And when he had given thanks, he brake it….” Matthew said Jesus took bread and blessed it; then Paul gets the revelation and tells us exactly how Jesus did it: it was by giving thanks.

This lets you know how to bless your food when next you’re at the table for a meal. It’s not by saying, “Oh God, bless this food for Christ’s sake”; it’s by giving Him thanks for the food. That’s how Jesus blessed the bread. Likewise, when we say, “Let’s bless the Lord,” it means to give Him thanks; you’re thanking Him for who He is, for what He’s done in your life and for all His mighty works. This is what you should do always.

When you learn to thank or bless God for something, you receive a wholeness of whatever it is you’re thanking Him for, because thanksgiving brings about wholeness. Glory to His Name forever.

PRAYER

Blessed Father, you’re so gracious and kind! I give you praise and thanks for your presence in my life and for your mighty hand of blessing that rests upon me. I acknowledge your grace, mercy, wisdom and power by which I live triumphantly today and always, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

1 Thessalonians 5:18 NIV; Colossians 3:17; Psalm 107:1

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *