HOU VAS AAN DIE WOORD HOLD ON TO THE WORD

HOU VAS AAN DIE WOORD

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Dit laat die boodskap van die profete vir ons nog vaster staan. Luister baie mooi na hulle woorde, want dis soos ’n lamp wat in ’n donker plek skyn totdat Christus verskyn en sy helder lig julle harte verlig (2 Petrus 1:19).

God se kinders probeer nie om te wen in die lewe nie. Watter moeilikheid ook al na ons toe kom, is nie “regstreekse uitsendings” nie. Ons voer bloot ’n draaiboek uit, daar staan geskrywe dat jy gewen het. Jy gaan net sukkel as jy nie die draaiboek volg nie. Die draaiboek is God se Woord.

Dit maak nie saak wat na jou kant toe kom nie, wanneer jy die draaiboek –  die Woord – volg, kan jy met vrymoedigheid verklaar: “Nee, in al hierdie dinge is ek meer as ’n oorwinnaar!” Jy sal altyd rotsvas bly staan. Hoekom? Omdat jy reeds die sekere woord van profesie ontvang het dat die Woord meer betroubaar is as jou ervarings!

Lees weer ons temavers, dit openbaar die geheim om kop bo water te hou, die geheim om voortdurend te wen, altyd te groei en altyd vordering te maak. Maak nie saak wie jy is nie, maak nie saak wat jou ervaring mag wees nie, dit sê: “Slaan ag op die Woord van God, want dis soos ’n lamp wat in ’n donker plek skyn.”

Kom ons veronderstel dat jy tans op ’n donker plek in jou lewe is en dat jou ervaring verskriklik was en dat dit lyk asof alles teenstrydig is met jou kennis van die Woord van God. Jy bid en dit lyk asof niks verander nie. God sê: “Hou jou oë op die woord van profesie wat soos ’n ligpuntjie kan wees en klou daaraan vas! Hou onwrikbaar daaraan vas totdat die dag breek en die môrester in jou hart opkom.” Halleluja!

Terwyl jy aan die Woord vashou, sal jy die stem van die Gees hoor sê: “Ontspan, alles is reg.” Halleluja! God se Woord is daar in daardie oënskynlike donker plek; die uitdaging het gekom om te gaan. Weier daarom om moed op te gee of ontsteld te raak.

BELYDENIS

Ek het ‘n meer sekere woord van profesie waarmee ek oorlog voer en omstandighede oorheers. Ek is onverstoord, onaangeraak deur die omstandighede van die lewe, want ek het die geheim om kop bo water te hou, die geheim om voortdurend te wen, altyd te groei, vordering te maak en nooit te sink nie. Wat ook al teen my in opstand kom, die Woord is my vertroue en voordeel! Halleluja!!

VERDERE STUDIE:

Matthéüs 24:35; Jesaja 40:8; 1 Petrus 1:25

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

HOLD ON TO THE WORD

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

We have also a more sure word of prophecy; whereunto ye do well that ye take heed, as unto a light that shineth in a dark place, until the day dawn, and the day star arise in your hearts (2 Peter 1:19).

As God’s children, we’re not trying to win in life; whatever trouble comes to us isn’t “Live”; we’re only acting out a script. In that script, it’s written that you won. You’re only going to have a problem if you don’t follow the script. The script is God’s Word.

It doesn’t matter what comes at you when you follow the script—the Word—you’d boldly declare, “Nay, in all these things I’m more than a conqueror!” You’ll always be unmoved. Why? You already have the sure word of prophecy that no matter your experiences, the Word is more dependable!

Read our theme verse again; it reveals the secret of keeping afloat, the secret of winning continually, growing always and ever making progress. No matter who you are, no matter what your experiences may have been, it says, “Take heed to the Word of God as a light that shines in a dark place.”

Let’s suppose you’re currently in a dark place in your life and your experiences are so terrible; everything seems to be completely against your knowledge of the Word of God. You’re praying and it’s like nothing is changing; God says, “Look at that word of prophecy which may be like a flicker of light, and hold on to it! Hang in there, unwavering, until the day dawns, and the day star arises in your heart.” Hallelujah!

As you hold on to the Word, you’d hear the voice of the Spirit telling you, “Relax, everything is all right.” Hallelujah! In that seemingly dark place, God’s Word is there; the challenge came to pass. Therefore, refuse to give up or be dismayed.

CONFESSION

I have a more sure word of prophecy with which I make war and subdue circumstances. I’m unperturbed by the circumstances of life because I have the secret of keeping afloat; the secret of continually winning, growing always, making progress and never going down. Whatever comes against me, the Word is my confidence and advantage. Hallelujah!

FURTHER STUDY:

Matthew 24:35; Isaiah 40:8; 1 Peter 1:25

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *