DIE VLEES EN DIE GEES THE FLESH AND THE SPIRIT

DIE VLEES EN DIE GEES

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Die wapens van ons stryd is nie mensgemaak nie, maar die kragtige gevegstoerusting van God wat vestings kan vernietig (2 Korintiërs 10:4).

Daar is diegene wat, hoewel hulle beweer dat hulle Christene is, vyandiggesind is teenoor die evangelie, omdat hulle begrip van die evangelie deur menslike teorieë beskadig is. Sommige van hulle het selfs in die kerk grootgeword en is deur God uitverkies, soos Saul in die Ou Testament, maar in plaas daarvan om te groei in die Woord, gebruik hulle hul sintuie om God te verstaan en loop hulle God se plan vir hulle lewe mis.

Sulke mense word in die Bybel beskryf as mense wat aan die huis van Saul behoort; die arm van die vlees. Hulle word beheer deur die vlees en nie deur die Gees nie. Maar dan is daar die “huis van Dawid.” Die Bybel sê: “Die gevegte tussen Saul se koningshuis en die ondersteuners van Dawid het lank voortgeduur. Gaandeweg het Dawid al sterker geword, terwyl Saul se koningshuis verswak het” (2 Samuel 3:1).

Die “huis van Dawid” simboliseer die Gees, dié wat in die Gees wandel, dié wat volgens God se Woord praat en leef. Daar is vandag nog ’n oorlog wat woed, waar diegene wat in die vlees wandel probeer optree asof hulle in beheer is, maar die wysheid wat God ons gee, is iets wat hulle nie kan teenstaan of negeer nie.

 As jy met sulke mense in aanraking kom, gebruik God se wysheid, spreek dit uit met die wete dat al wat hulle het blote teorieë en woorde is wat uit hul natuurlike gedagtes kom. Ons sin is ook woorde, maar woorde van goddelike wysheid, so dit is woorde teen woorde. Hulle praat die wysheid van hierdie wêreld wat tot niet gaan, maar ons spreek die wysheid van God uit wat onmiskenbare resultate lewer in ons lewens, omstandighede en situasies en in ander se lewens. Eer aan God!

BELYDENIS

Met die Woord van God in my mond, werp ek alle vestings van redenasies, argumente en teorieë van mense af. Ek staan nou die gees van die wêreld tee, wat slegte of negatiewe planne in mense se harte inisieer en veroorsaak dat hulle teen die evangelie draai en ek verklaar oorwinning daaroor, in die Naam van Jesus Christus. Amen.

VERDERE STUDIE:

Kolossense 2:8; 1 Korinthiërs 2:6-7

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

THE FLESH AND THE SPIRIT

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

For the weapons of our warfare are not carnal, but mighty through God to the pulling down of strong holds; (2 Corinthians 10:4).

There’re those who, even though they claim to be Christians, are antagonistic to the Gospel, their understanding of the Gospel is corrupted by the theories of men. Some of them may have even been raised in church, and chosen of God, like Saul of the Old Testament, but instead of moving on with the Word, they used their senses to interpret God and lost out completely on God’s plan for them.

Such people are described in the Bible as belonging to the house of Saul; the arm of flesh. They’re ruled by the flesh and not by the Spirit. But then, there’s the “house of David”; the Bible says, “… there was long war between the house of Saul and the house of David: but David waxed stronger and stronger, and the house of Saul waxed weaker and weaker” (2 Samuel 3:1).

The “house of David” symbolises the Spirit; those who walk in the Spirit; those who speak and live according to God’s Word. There’s still that raging war today, where those who walk in the flesh try to act like they’re in charge, but the wisdom given to us of God is something they can’t resist or gainsay.

When you come in contact with such people, use and speak the wisdom of God, knowing that all they have are mere theories and words that come out of their natural minds. Ours are words too, howbeit, words of divine wisdom; so, it’s words against words. They speak the wisdom of this world that comes to nought; but we speak the wisdom of God that produces undeniable results in our lives, circumstances and situations, and in the lives of others. Glory to God!

CONFESSION

With the Word of God in my mouth, I cast down all strongholds of reasonings, arguments and theories of men. Even now, I come against the spirit of the world that initiates evil or negative imaginations in the hearts of men, to cause them to go against the Gospel, and I proclaim victory over it in the Name of Jesus Christ. Amen.

FURTHER STUDY:

Colossians 2:8 AMPC; 1 Corinthians 2:6-7

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *