DIENS DEUR DIE GEES SERVICE THROUGH THE SPIRIT

DIENS DEUR DIE GEES

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Dié God wat ek met hart en siel dien deurdat ek hierdie Goeie Nuus omtrent sy seun uitdra, is my getuie (Romeine 1:9).

Baie keer wanneer die Here jou ’n verantwoordelikheid of taak gee om vir Hom uit te voer, is dit nie omdat jy ’n kundige op die gebied is nie. Hy gee jou daardie taak en rs 9:14verwag van jou om ywerig te wees. Hy verwag van jou om jou beste te lewer, maar die belangrikste vir Hom is dat jy dit deur die krag van die Heilige Gees sal doen.

Geen taak in die huis van God moet uitgevoer word deur mense wat nie met die Heilige Gees vervul is nie. Want daar niks is wat jy vir God kan doen wat vir Hom aanneemlik sal wees, sonder die Heilige Gees nie. Hebreërs 9:14 sê vir ons dat Jesus Homself geoffer het as offer, deur die Heilige Gees. Dit was nog altyd so met God.

Selfs in die Ou Testament, toe die Here wou gehad het dat Aäron se kleed (die Priester se kleed) gemaak moes word moes Moses, net omdat God die ontwerp gegee het, slegs mense gaan haal wat die Here met die Gees gevul het, om die werk te doen (Eksodus 28:3). Dink daaroor: Hy sou net toelaat dat sy priesters klere dra wat deur Geesgevulde mense gemaak is! So ook moes die vakmanne, wat aan die tabernakel sou werk, gevul wees met die Gees om die werk te doen. By geleentheid  het die Here vir Moses gesê: “Maak uit die ouer mans van Israel vir my 70 mans bymekaar van wie jy weet dat hulle die oudstes en die leiers is.”  Toe sê God: “Ek sal my Gees wat in jou woon ook in hulle laat kom. Hulle sal dan saam met jou verantwoordelik wees vir die volk” (Numeri 11:16-17). Met ander woorde, sonder die Gees sou Hy hul nie die werk laat doen het nie. Dit is hoe belangrik dit is om gevul te wees met die Gees vir diens in die huis van die Here.

Dit maak nie saak in watter kapasiteit jy in die kerk dien nie. Miskien is jy ’n aanbiddingsleier of musiekdienaar, ’n plekaanwyser, ’n selleier, ’n uitreikgroep-koördineerder, pastorale personeellid, of jou rol is om die kerkbanke skoon te maak en die deure na die ouditorium oop te maak – dit moet deur die Gees gedoen word.

Dit is waar gemeenskap met die Gees so belangrik is. Voordat jy enigiets doen, word gevul met die Gees, spandeer tyd in gemeenskap met die Heilige Gees en Hy sal jou lei hoe om God se dinge op God se manier te doen, sodat jou diens vir Hom aanneemlik sal wees.

GEBED

Liewe Vader, dankie vir die geleentheid om in u Koninkryk te dien. Ek onderwerp myself te alle tye aan die invloed en leiding van die Heilige Gees, vir die reiniging en heiligmaking van alles wat ek doen in diens van U, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Efésiërs 5:18; Romeine 15:16; Hebreë 9:14

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Dié God wat ek met hart en siel dien deurdat ek hierdie Goeie Nuus omtrent sy seun uitdra, is my getuie (Romeine 1:9).

Baie keer wanneer die Here jou ’n verantwoordelikheid of taak gee om vir Hom uit te voer, is dit nie omdat jy ’n kundige op die gebied is nie. Hy gee jou daardie taak en verwag van jou om ywerig te wees. Hy verwag van jou om jou beste te lewer, maar die belangrikste vir Hom is dat jy dit deur die krag van die Heilige Gees sal doen.

Geen taak in die huis van God moet uitgevoer word deur mense wat nie met die Heilige Gees vervul is nie. Want daar niks is wat jy vir God kan doen wat vir Hom aanneemlik sal wees, sonder die Heilige Gees nie. Hebreërs 9:14 sê vir ons dat Jesus Homself geoffer het as offer, deur die Heilige Gees. Dit was nog altyd so met God.

Selfs in die Ou Testament, toe die Here wou gehad het dat Aäron se kleed (die Priester se kleed) gemaak moes word moes Moses, net omdat God die ontwerp gegee het, slegs mense gaan haal wat die Here met die Gees gevul het, om die werk te doen (Eksodus 28:3). Dink daaroor: Hy sou net toelaat dat sy priesters klere dra wat deur Geesgevulde mense gemaak is! So ook moes die vakmanne, wat aan die tabernakel sou werk, gevul wees met die Gees om die werk te doen. By geleentheid  het die Here vir Moses gesê: “Maak uit die ouer mans van Israel vir my 70 mans bymekaar van wie jy weet dat hulle die oudstes en die leiers is.”  Toe sê God: “Ek sal my Gees wat in jou woon ook in hulle laat kom. Hulle sal dan saam met jou verantwoordelik wees vir die volk” (Numeri 11:16-17). Met ander woorde, sonder die Gees sou Hy hul nie die werk laat doen het nie. Dit is hoe belangrik dit is om gevul te wees met die Gees vir diens in die huis van die Here.

Dit maak nie saak in watter kapasiteit jy in die kerk dien nie. Miskien is jy ’n aanbiddingsleier of musiekdienaar, ’n plekaanwyser, ’n selleier, ’n uitreikgroep-koördineerder, pastorale personeellid, of jou rol is om die kerkbanke skoon te maak en die deure na die ouditorium oop te maak – dit moet deur die Gees gedoen word.

Dit is waar gemeenskap met die Gees so belangrik is. Voordat jy enigiets doen, word gevul met die Gees, spandeer tyd in gemeenskap met die Heilige Gees en Hy sal jou lei hoe om God se dinge op God se manier te doen, sodat jou diens vir Hom aanneemlik sal wees.

GEBED

Liewe Vader, dankie vir die geleentheid om in u Koninkryk te dien. Ek onderwerp myself te alle tye aan die invloed en leiding van die Heilige Gees, vir die reiniging en heiligmaking van alles wat ek doen in diens van U, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Efésiërs 5:18; Romeine 15:16; Hebreërs 9:14

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

SERVICE THROUGH THE SPIRIT

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

For God is my witness, whom I serve with my spirit in the gospel of his Son… (Romans 1:9).

Oftentimes, when the Lord gives you a responsibility or an assignment to carry out for Him, it’s usually not because you’re an expert. He gives you that assignment and expects you to be diligent. He expects you to put in your best, but the most important of all is that He expects you to do it by the power of the Holy Spirit.

No assignment in the house of God should be carried out by people who are not full of the Holy Spirit. This is because there’s nothing you can do for God that’ll be acceptable to Him without the Holy Spirit. Hebrews 9:14 tells us that Jesus offered Himself as a sacrifice, through the Holy Spirit. It’s always been so with God.

Even in the Old Testament, when the Lord wanted Aaron’s garment (the Priest’s garment) to be made, just because the design was given by God, Moses had to get only those whom the Lord had filled with the Spirit to get the job done (Exodus 28:3). Think about it: He would only allow His priests wear clothes that were made by Spirit-filled individuals! Likewise, craftsmen that were to work in the tabernacle had to be filled with the Spirit to do the work.

On one occasion, the Lord said to Moses, “Get seventy leaders of the children of Israel, so they can assist you with the work.” Then God said, “I’ll take of the Spirit that’s upon you and put upon them” (Numbers 11:16-17). In other words, without the Spirit, He wasn’t going to let them do the work. That’s how important being filled with the Spirit for service is in the house of God.

It makes no difference the capacity in which you serve in church; perhaps, you’re a worship leader or music minister, an usher, a cell leader, outreach fellowship coordinator, a pastoral staff, or your role is cleaning the pews and opening the doors to the auditorium; it must be done through the Spirit.

This is where fellowship with the Spirit is so important. Before you set out to do anything, get filled with the Spirit; spend time in fellowship with the Holy Spirit, and He’ll guide you on how to do God’s things, God’s way, so your service would be accepted of Him.

PRAYER

Dear Father, I thank you for the opportunity to serve in your Kingdom. I yield myself to the influence and guidance of the Holy Spirit at all times, for the purification and sanctification of all that I do in service to you, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Ephesians 5:18; Romans 15:16; Hebrews 9:14

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *