LAAT NIKS JOU VUUR BLUS NIE LET NOTHING DISSIPATE YOUR ZEAL

LAAT NIKS JOU VUUR BLUS NIE

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

As ek dan inderdaad die Goeie Nuus verkondig, is dit vir my geen besondere prestasie nie. Ek is verplig om dit te doen (1 Korintiërs 9:16).

Baie jare gelede het ek vriende gehad wat ook in die bediening was. Al het hulle die Here liefgehad, was hulle ’n bietjie bekommerd dat ek na hulle mening “ekstremisties” was, want ek was altyd vuur en vlam vir die evangelie. Ek het groot byeenkomste gehou in dorpe en skole, verskeie programme gereël en seminare in kerke aangebied. Ek was altyd aan die gang vir die evangelie.

Hulle het gedink dat ek iewers langs die pad sal uitvind dat my ekstremistiese standpunt en dade misplaas is en dat ek my les sal leer en tot op hulle vlak sal daal. Maar die jare het gekom en gegaan en ek is nie spyt dat ek die Here op daardie manier gedien het nie. As ek nie die Skrif verstaan het nie, sou ek seker ook probeer het om “gematig” te wees in my diens tot die Here, om sulke mense tevrede te stel en ons sou nie vandag dieselfde impak gemaak het nie.

Baie mense is so deur ander ontmoedig. So, wees anders, bly gefokus. Dien die Here met onverdeelde aandag. Wanneer jy die visie ontvang om uit te staan onder jou portuur, in jou passie vir en ter bevordering van die evangelie van Christus, bly gefokus. Dit is die regte manier. Wees soos Paulus: verbind jou tot die evangelie asof dit op jou alleen berus om die hele wêreld te evangeliseer! Wanneer jy dit doen, word die genade van God oor jou uitgestort om sy droom te verwesenlik.

Onthou, dit is God se werk. Hý is die Een wat dit deur jou wil doen, jy is net sy “pak”. Hy’s die Een aan die binnekant wat deur jou praat, deur jou oë kyk en deur jou hande werk. Hy het in 2 Korintiërs 6:16 gesê: “…Ek sal onder hulle woon en rondbeweeg ….” Halleluja!  Al wat Hy wil hê is dat jy moet sê: “Ja, Here! Ek is gereed.” Dan sal Hy oorneem en sy doel deur jou verwesenlik. Hou jou passie vir die evangelie ewig aan die brand en weier om toe te laat dat enigiets of enigiemand jou ywer vir die Here en sy werk blus.

GEBED

Geseënde Vader, U het my geroep en bestem om ’n pakkie van seëninge in my wêreld te wees, terwyl ek die evangelie van die Koninkryk na die uithoeke van die aarde neem. U goddelike krag werk magtig in my, wat daartoe lei dat ek standvastig, onaantasbaar en altyd oorvloedig is daarin om mense na Christus te lei, in Jesus Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

1 Korinthiërs 15:58; Romeine 12:11; Johannes 4:34

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

LET NOTHING DISSIPATE YOUR ZEAL

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

For though I preach the gospel, I have nothing to glory of: for necessity is laid upon me… (1 Corinthians 9:16).

Many years back, I had some friends who were also in ministry. Though they loved the, they were a little troubled by what they called my “extremes,” because I was always up and about for the Gospel. I was holding crusades in villages, in schools, organizing several programmes and seminars in churches; I was always on the go for the Gospel.

They thought somewhere along the line, I’d find that my extreme positions and actions were misdirected, and I’d learn my lesson and come down to their level. But the years have come and gone, and I’ve had no regrets serving the Lord that way. Had I not understood the Scriptures, I’d probably have tried to be “moderate” in my service to the Lord, to satisfy such people; and the impact we’re making today wouldn’t have been there.

Many have been dissuaded like that; so, be different. Remain focused. Serve the Lord with undivided attention. When you catch the vision to stand out from among your peers, in your passion for and sponsorship of the Gospel of Christ, stay focused. That’s the way. Be like Paul; commit to the Gospel as though it rested on you alone to evangelize the whole world! When you do, the grace of God is released upon you to achieve His dream.

Remember, it’s His work; He’s the One seeking to do it through you. You’re just His “suit”; He’s the One inside, talking through you, looking through your eyes, working through your hands. He said in 2 Corinthians 6:16: “…I will dwell in them, and walk in them….” Hallelujah!  All He wants is for you to say, “Yes, Lord! I’m ready.” Then He’ll take over and fulfil His purpose through you. Keep your passion for the Gospel everburning; refuse to allow anything or anyone dissipate your zeal for the Lord and His work.

PRAYER

Blessed Father, you’ve called and ordained me to be a package of blessings to my world as I take the Gospel of the Kingdom to the ends of the earth. Your divine power works in me mightily, causing me to be steadfast, unmoveable, and always abounding in the work of leading people to Christ, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

1 Corinthians 15:58; Romans 12:11 AMPC; John 4:34 AMPC

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

1 Comment

  1. Wat ‘n blessing is vandag se Rhapsody weereens en dit klink in my gees. Ek het 10 jaar terug besluit om die Here voluit te dien en ek is soooo bly dat ek dit gedoen het! Dit het wel alles in my lewe gekos, almal was baie ongelukkig en kwaad toe ek betrokke geraak het by die kerk, begin vas en bid het, en die Sondag kerkbyeenkomste belangriker gesien het as enigiets anders. Maar die vrug wat ek nou in my lewe sien het alles die moeite werd gemaak! Daagliks word siele met die evangelie geimpakteer weens al die opofferinge. Prys die Here! Ek moedig enigiemand aan om dieselfde te doen. Raak betrokke by die kerk en begin om groot dinge vir die Here te doen. Dis die beste ding wat jy met jou lewe kan doen!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *