DAAR’S GENOEG VIR ALMAL THERE’S ENOUGH FOR EVERYONE

DAAR’S GENOEG VIR ALMAL

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

En nou vertrou ek julle aan God toe en aan die boodskap van die genade wat Hy aan mense bewys. Dié boodskap is in staat om julle op te bou en julle in die seëninge te laat deel wat Hy aan al die gelowiges as erfporsie belowe het (Handelinge 20:32).

In die hedendaagse wêreld is dit duidelik dat daar baie meer arm mense as ryk mense is. Maar volgens God se plan, doel, beginsels en volgens die Bybel, was hierdie wêreld bestem om meer ryk mense as arm mense te hê. Die meeste mense in die wêreld ken nie hierdie waarheid nie, maar dit was van die begin af God se plan. Sy Woord wys ons dat daar meer as genoeg is vir almal in hierdie wêreld!

Lees weer ons openingsvers, dit sê: God se Woord is in staat daartoe om jou erfenis in jou hande te gee. Die Woord diskrimineer nie.  Tree daarvolgens op en dit sal resultate in jou en vir jou lewer. Daar is ’n erfenis vir jou in Christus Jesus. Dit maak nie saak dat jy in die goorste deel van die aarde, met die armste voorsate gebore is nie, in Christus is niemand arm nie.

Selfs al was jy arm en jy kom na Christus, sê die Bybel: “Hy verhef die minderwaardige uit die stof, die behoeftige uit die ashoop! Hy behandel hulle soos prinse en laat hulle op ereplekke sit…”  (1 Samuel 2:8). Waar bevind jy jou in die lewe vandag? Die Woord van God kan jou ware verandering bring – verandering van toestand, gehalte en karakter, ’n ware transformasie. Dit is hoe God sy doel in ons verwesenlik; deur sy Woord!

Jy kan letterlik die Woord van God vat, dit oordink, ’n proses van verandering aan die gang sit en bepaal hoe ver jy in die lewe sal gaan. Dit maak nie saak waar jy grootgeword het. Dit maak nie saak wat die algemene gebruik is in die land waar jy woon nie. Die Woord van God kan jou erfenis in Christus aan jou besorg.

BELYDENIS

Die aarde en die volheid daarvan is die Here s’n en ek is ’n erfgenaam van God en mede-erfgenaam met Christus, daarom is die wêreld myne! Die Here het my voete op die ewige Rots geplaas. Ek sit saam met Christus in die hemele, ver bo armoede, tekort en die ekonomieë van hierdie wêreld. Ek is in my plek van erfenis in Christus Jesus waar ek voortdurend voorspoedig is. Halleluja!

VERDERE STUDIE:

Romeine 8:16-17; Romeine 12:2; 2 Korinthiërs 9:8

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

THERE’S ENOUGH FOR EVERYONE

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

And now, brethren, I commend you to God, and to the word of his grace, which is able to build you up, and to give you an inheritance among all them which are sanctified (Acts 20:32).

In the world today, it’s obvious that there’re lots more poor people than there are rich people. But according to God’s plan, purpose, principles, and according to the Bible, this world was designed to have more rich people than poor people. Most of the world has never known this truth, but that was God’s plan from the beginning. His Word shows us that there’s more than enough for everybody in this world!

Read our opening verse again; it says God’s Word is able to deliver your inheritance into your hands. The Word doesn’t discriminate. Act on it, and it’ll produce results in you and for you. There’s an inheritance for you in Christ Jesus. It makes no difference that you were born in the most squalid region of the earth, with the poorest forebears; in Christ, no one is poor.

Even if you were poor and you came to Christ, the Bible says, “He raiseth up the poor out of the dust, and lifteth up the beggar from the dunghill, to set them among princes, and to make them inherit the throne of glory…” (1 Samuel 2:8). Where are you in your life today? The Word of God can bring you an actual transmutation, a change of state, a change of quality and a change of character; a real transformation. That’s the way God accomplishes His purpose in us; it’s through His Word.

You can literally take the Word of God, meditate on it and begin a process of change for yourself, and determine how far you’re going to go in life. It doesn’t matter where you grew up; it doesn’t matter what obtains in the country where you live; the Word of God can deliver to you your inheritance in Christ.

CONFESSION

The earth is the Lord’s and the fullness thereof, and I’m an heir of God and a joint-heir with Christ. Therefore, the world is mine! The Lord has set my feet upon the rock to stay, for I’m seated with Christ in heavenly places, far above poverty, lack and the economics of this world. I’m in my place of inheritance in Christ Jesus, where I prosper continually. Hallelujah!

FURTHER STUDY:

Romans 8:16-17; Romans 12:2; 2 Corinthians 9:8 AMPC

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

1 Comment

  1. Prys die Here vir hierdie openbaring: Die Woord is wat jy nodig het om jou erfenis op aarde in die hande te kry! awesome! Volg die Woord en jy SAL dus ‘n sukses wees! Nog ‘n openbaring: die Here kan enigiemand in die stoel van die koning plaas – die bewys is 1 Samuel 2:8! Wonderlik!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *