ALTYD VRUGBAAR...ALTYD GESEËND EVER FRUITFUL…EVER BLESSED

ALTYD VRUGBAAR...ALTYD GESEËND

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Die saad tussen die onkruid is mense wat die boodskap hoor en ook aanvaar, maar tog te gou word dit verdring deur die sorge en rykdom en plesiere van hierdie lewe. En só groei hulle nooit tot volwassenheid nie (Lukas 8:14).

Die woord “volwassenheid” in die Skrif hierbo, wat in Grieks “telesphoreo-” is, is ’n samestelling en dit kom slegs in daardie vers van die Bybel voor. Dit beteken om te verwerklik, om ryp te word, om ’n toestand van volwassenheid te bereik waar dit ’n resultaat lewer.

Terloops, die vers hierbo verwys eintlik na iemand wat nie vrugte gedra het wat ryp geword het nie. Maar dit wys ons God se plan, sy idee, naamlik dat Hy wil hê dat ons altyd vrugbaar en produktief moet wees – om ons vrugte te vervolmaak.

Daar is baie mense wat ’n ding begin en dan nooit klaarmaak nie. Hulle stop altyd in die middel van iets; hulle maak net nooit klaar nie. Hulle het altyd ’n storie waarom hulle nie klaarmaak nie. Hul projekte word gestaak en prosesse word afgekap. Maar jou verhaal is anders. Jy is ’n vrugbare wingerdstok, jy dra vrugte en voer jou projekte enduit. In wat ook al jy doen werk die Gees van God  in jou om dit te verwesenlik. Beaam altyd dat dit waar is van jou. Soos jy met die Here, in die lig van sy Woord, wandel sal daar geen abortering van jou idees, of selfs swangerskappe wees nie. Dit is jou erfenis as kind van God.

Nog iets moois hiervan is dat jy binne en buite seisoen vrugte dra. Jy is altyd vrugbaar en produktief: “…standing firm like a flourishing tree planted by God’s design, deeply rooted by the brooks of bliss, bearing fruit in every season…never dry, never fainting, ever blessed, ever prosperous” (Psalm 1:1-3 TPT). Wat ’n lewe! Geseënd is God!

GEBED

Liewe Vader, dankie dat U my ’n lewe van toenemende heerlikheid gegee het; ’n lewe van seëninge en konstante produktiwiteit. Daar is geen abortering van my planne, projekte en drome nie; ek voer hulle uit, lewer volmaakte resultate, deur die krag van die Heilige Gees, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Filippense 1:6; Filippense 3:13-14; Jeremia 29:11

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

EVER FRUITFUL…EVER BLESSED

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

And that which fell among thorns are they, which, when they have heard, go forth, and are choked with cares and riches and pleasures of this life, and bring no fruit to perfection (Luke 8:14).

The word “perfection” in the scripture above, which is from the Greek, “telesphoreo” is a compound word, and it appears in only that verse of the Bible. It means to bring to fruition; to come to a ripened state; to come to a mature state where it triggers a result.

Incidentally, the verse above actually refers to someone who didn’t bring fruits unto perfection. But it gives us God’s plan, His idea, which is the fact that He wants us to be ever fruitful and productive—bringing our fruits to perfection.

There’re lots of people who start something and never finish. They’re always stopping in the middle of something; they just never get through. They always have a story to tell as to why they didn’t finish. Their projects are aborted, and processes truncated. But your story is different. You’re a fruitful vine, bearing fruits, and carrying your projects to perfection. Whatever it is that you do, the Spirit of God is at work in you to bring it to fruition. Affirm this about you always. As you walk with the Lord in the light of His Word, there’ll be no aborting of your ideas or even of physical pregnancy. This is your heritage as a child of God.

Another beautiful thing about this is that you produce fruits in and out of season. You’re ever fruitful and productive, “…standing firm like a flourishing tree planted by God’s design, deeply rooted by the brooks of bliss, bearing fruit in every season…never dry, never fainting, ever blessed, ever prosperous”(Psalm 1:3 TPT). What a life! Blessed be God!

PRAYER

Dear Father, I thank you for giving me a life of everincreasing glory; a life of blessings evermore and consistent productivity. There’s no abortion of my plans, projects and dreams; I carry them to fruition, producing results to perfection, by the power of the Holy Spirit, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Philippians 1:6; Philippians 3:13-14; Jeremiah 29:11

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *