LEI JOUSELF OP IN DIE GELOOFSLEWE TRAINING YOURSELF IN THE FAITH-LIFE

LEI JOUSELF OP IN DIE GELOOFSLEWE

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

As jy nie glo nie, is dit onmoontlik om God tevrede te stel. Wie tot God wil nader, moet glo dat Hy werklik dáár is en dat Hy dié wat na Hom soek, beloon (Hebreërs 11:6).

Die Bybel sê: “Die regverdige sal uit die geloof lewe”; dit beteken dat geloof ons leefstyl is; daarom moet jy jouself in die geloofslewe oplei. Toe jy in Christus ingebore is, het God jou ’n volmaakte lewe gegee en jou gewys hoe jy die lewe ten volle kan leef. Dit is sy wil dat jy in beheer van jou lewe moet wees en dat alles vir jou reg sal uitwerk. Maar die mate waartoe jy leef, is ’n funksie van jou geloof. Daarom is dit so belangrik om te verstaan hoe geloof werk, en om te leer om te gebruik wat jy het.

As jy byvoorbeeld ongemak in jou liggaam voel, moet jou eerste reaksie nie wees om die dokter te bel of apteek toe te gaan nie. Praat met jou liggaam. Sê: “Ek spreek volmaaktheid, gesondheid en heelheid uit oor al my liggaamstelsels; hulle reageer op die goddelike lewe in my en funksioneer reg, in Jesus se Naam!” Hou by die Woord en jy sal sekerlik ’n getuienis hê!

Soms, as mense uitdagings ondervind, sê hulle: “Ek het my geloof toegepas, maar niks het gebeur nie.” Dit is omdat hulle sukkel om hul geloof te laat werk. Spreek geloofsgevulde woorde uit voordat probleme opduik, sodat jou geloof standvastig sal wees wanneer dit wel opduik.

Leer by Jesus: Hy het met bome, die wind, golwe, water, visse, kos, ensovoorts gepraat en vir ons gewys dat alles in die lewe intelligensie het en dat klank energie oordra. Daarom, buiten om met jou liggaam te praat en gesond te wees, moet jy leer om met goeters in jou huis, jou werktuie, jou geld – alles wat onder jou sorg en toesig is te praat – alles het intelligensie. Gebruik jou mond om hul waarde te behou en hulle perfek te bewaar.

Dit maak nie saak watter omstandighede jy mee te doen kry nie; hou by die Woord. Behou jou belydenis en die enigste gewaarborgde resultaat is die oorwinning van jou geloof. Halleluja!

BELYDENIS

Ek ignoreer met opset tydelike omstandighede en verskuif my blik en fokus na die ewige realiteite van ons hemelse Koninkryk. Ongeag teenstrydige winde en teenkanting, groei my geloof deur die Woord, dit seëvier en heers. Ek spreek volmaaktheid oor my gesondheid, finansies, familie en alles wat my aangaan en als reageer op my geloofsgevulde verklarings, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Hebreërs 10:38; 2 Korinthiërs 4:18; Markus 11:20-24

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

TRAINING YOURSELF IN THE FAITH-LIFE

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

But without faith it is impossible to please him: for he that cometh to God must believe that he is, and that he is a rewarder of them that diligently seek him (Hebrews 11:6).

The Bible says, “The Just shall live by faith”; that means faith is our lifestyle. Therefore, you must train yourself in the faith-life. When you came into Christ, God gave you a perfect life and showed you how to live that life to the full. His will is for you to be in charge and in control of your life, with everything working out right for you. But the extent to which you live that life is a function of your faith. That’s why it’s so important for you to understand how faith works, and to learn to use what you’ve got.

For example, when you feel some discomfort in your body, the first thing shouldn’t be to call the doctor or dash to the drug store. Speak to your body. You say, “I speak perfection, health and wholeness to all the systems of my body; they respond to the divine life in me and function rightly, in the Name of Jesus!” Stick to the Word, and you’ll surely have a testimony!

Sometimes, when people face challenges, they’d say, “I’ve been using my faith, but nothing is happening.” That’s because they’re struggling to make their faith work. Speak faith-filled words ever before trouble shows up, so that when it does, your faith will be steadfast.

Learn from Jesus: He talked to trees, winds, waves, water, fishes, food, etc., letting us know that everything in life has intelligence and that sound conveys energy. Therefore, apart from talking to your body to be in health, learn to talk to things in your home, your work tools, your money—everything in your care and under your watch—they all have intelligence. Use your mouth to retain their value and keep them perfect.

It makes no difference the circumstances you face; stick to the Word. Maintain your confession, and the only guaranteed outcome would be the triumph of your faith. Hallelujah!

CONFESSION

I consciously disregard temporal circumstances and shift my gaze and focus on the eternal realities of our heavenly Kingdom. Irrespective of contrary winds and opposition, my faith grows by the Word, prevails and triumphs. I speak perfection to my health, finances, family and all that concerns me, and they respond to my faith-filled proclamations, in the Name of Jesus. Amen.

FURTHER STUDY:

Hebrews 10:38; 2 Corinthians 4:18 AMPC; Mark 11:20-24

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *