DIE REDE TOT JOU BESTAAN YOUR REASON FOR BEING

DIE REDE TOT JOU BESTAAN

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Glo in My omdat Ek in ’n hegte verhouding leef met die Vader en Hy met My; so nie, glo dan net op grond van hierdie werke self (Johannes 14:11).

Een van die dinge wat ek glo God my gehelp het om vroeg in my lewe uit te vind, was die rede tot my bestaan. Ek het gereeld gewonder: “Waarom leef mense enigsins as hulle uiteindelik gaan sterf?” Dit het ’n vraag geword waarop ek ’n antwoord nodig gehad het. Toe ek oor Jesus geleer het, wou ek weet: “Waarom het Jesus gekom?” Soos die jare verbygegaan het het ek, deur die Gees van God, die antwoord op die lewe gekry. Ek het uitgevind waarom ons leef en die lewe het vir my verander.

Dink daaraan: wat is daar op aarde wat jy as blywend, ewig lonend, kan beskou? Wil jy hê dat die hele wêreld joune moet wees? Daar is mense wat voor jou gekom het aan wie die hele wêreld gegee is. Dink aan die farao’s, die keisers, hulle het die wêreld regeer, hulle het alles gehad. Hulle is in werklikheid as gode beskou. Maar raai wat? Toe hulle tyd aanbreek is hulle oorlede en het alles geëindig. Wat wil jy dus in die lewe hê? Die applous van mense? Roem? Selfvoldaanheid?

Baie mense het dit in oorvloed gehad, maar dit het niks verander nie.Voordat jy nie jou lewensdoel ontdek het nie, het jy nog nie geleef nie. Die idee is gemeenskap met God.Gemeenskap met God is nie net om vriende met Hom te wees nie; dit is nie net om naby Hom te wees nie; dit is eenheid met Hom; verenig in doel en in strewe. Dit is die hoogtepunt – om in gemeenskap met die Here te wees en na Hom te verwys as iemand wat jy ken en wie jou ken. Dit is die rede vir die lewe. Om te weet dat God jou liefhet en dat jy Hom liefhet en met Hom wandel; om te verstaan wat dit is om in God te wees en God in jou. Dit was Jesus se gebed tot die Vader aangaande ons: “…dat hulle een kan wees, net soos ons een is” (Johannes 17:22).

Die grootste besef waartoe ’n mens ooit kan kom, is om Hom te ontdek, jouself in Hom te ontdek en Hom in jou te ontdek. Dan kan jy, soos Jesus, sê: “Ek is in die Vader en die Vader in my” (Johannes 14:11); ’n glorieryke verhouding waarin jou persepsie van en alles aangaande jou lewe verander. Met hierdie begrip ontdek jy jou plek in sy liggaam — die liggaam van Christus en gaan jy daardie rol vervul.

GEBED

Liewe Vader, dankie dat U my tot gemeenskap met u Seun, Jesus Christus, geroep het. Nou kan ek met vrymoedigheid verklaar dat ek in U is en dat U in my is. Wat ’n eer! My passie en begeerte is om U met my lewe te behaag, terwyl ek alles doen wat U vir my bestem het, wetende dat ek in U die lewe in vervulling het, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

2 Korinthiërs 5:14-15; Markus 8:36-38

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

YOUR REASON FOR BEING

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

Believe me that I am in the Father, and the Father in me: or else believe me for the very works’ sake (John 14:11).

O
ne of the things I believe God helped me to find out for myself early in life was my purpose for being. I often wondered, “Why do people live in the first place if they’d eventually end up dying?” It became a question I needed an answer to. Then as I studied about Jesus, I wanted to know, “Why did Jesus come?” As the years passed, by the Spirit of God, I got the answer for life; I found out why we lived, and life changed for me.

Think about it: what is it on earth that you could consider to be lasting, to be eternally rewarding? Do you want the whole world to be yours? There’ve been people before you who ruled the whole world. Think about the Pharaohs, the Caesars; they ruled the world; they had everything. In fact, they were esteemed to be gods. But guess what? When their time came, they passed on, and it all ended. So, what do you want in life? The applause of men? Fame? Selfsatisfaction?

There’ve been many who had those in abundance, but it didn’t change anything. Until and unless you discover your purpose for life, you haven’t lived. Fellowship with God is the idea. Fellowship with God isn’t just being friends with Him; it’s not just being close to Him; it’s being in oneness with Him, united in purpose and in pursuit. That’s the greatest thing you could ever know—to be in fellowship with the Lord and relate with Him as One that you know and that knows you. That’s the reason for life: to know that God loves you and you love Him, and walk with Him; to understand what it is to be in God and God in you.This was the prayer of Jesus to the Father concerning us: “…that they may be one, even as we are one” (John 17:22).

The greatest thing that a human being could ever know is to discover Him, discover yourself in Him, and to discover Him in you. Then you can say, like Jesus, “…I am in the Father, and the Father in me…” (John 14:11); a glorious relationship which changes your perception and everything about your life. With this understanding, you discover your place in His body—the body of Christ—and go on to fulfil that role.

                   PRAYER

Dear Father, thank you for calling me unto the fellowship of your Son, Jesus Christ. Now, I can boldly declare that I’m in you and you’re in me. What an honour! My passion and desire is to please you with my life as I do all that you’ve destined for me, knowing that in you, I have life to the full, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

2 Corinthians 5:14-15; Mark 8:36-38

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *