HY IS DIE ENIGSTE UITWEG HE’S THE ONLY WAY OUT

HY IS DIE ENIGSTE UITWEG

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Daar is geen verlossing by iemand anders nie. Daar is geen ander naam op aarde wat mense kan aanroep om verlos te word nie (Handelinge 4:12).

Daar is drie soorte sondes. Die eerste een is oorerflike sonde. Die Bybel sê: “Daarom, deur een mens die sonde in die wêreld ingekom het, en die dood deur die sonde; en daarom het die dood oor alle mense gekom, omdat almal gesondig het” (Romeine 5:12). Adam se sonde is aan alle mense oorgedra. Almal wat uit Adam gekom het, het ’n erfgenaam geword van Adam se oortreding. Hoe aaklig is dit nie! Maar dit is die werklikheid.

Die tweede een is ‘toegerekende sonde.’ Toegerekende sonde is gebaseer op die wet en jy is dalk nie die skuldige nie. In Josua 7 lees ons hoe die Israeliete duur betaal het vir die sonde wat net een man, Achan, gedoen het. Net nadat hulle ’n groter volk verower het, het die Israeliete voorberei om ’n kleiner land uit te wis. Voordat hulle Jerigo sou gaan oorneem, het God gesê: “As jy by daardie plek kom, moet jy nie iets behou wat aan hulle behoort nie; vernietig alles” (Josua 7:11).

Maar Achan het ’n jas en ander voorwerpe vir homself gevat en dit weggesteek (Josua 7:20-21). Die resultaat? Die hele land (Israel) het die stryd verloor. Die man se sonde is aan die hele land toegereken. Buiten sy erfenis is Adam se oortreding ook aan alle mense toegereken. Jy hoef nie persoonlik skuldig te wees nie; dit is ’n ‘klas-sonde’; almal deel daarin. Dit is soos wanneer die president van jou land ’n slegte ooreenkoms onderteken of ’n slegte beleid instel; dit raak die hele volk.

Die derde klas sonde is ‘persoonlike sonde’. Dit is die een wat jy self gedoen het. Dit is duidelik dat elkeen wat in hierdie wêreld gebore is, die sonde-aard het en verlossing nodig het. As ’n mens sê dat hy vry is van persoonlike sonde, wat dan van oorgeërfde sonde of toegerekende sonde? Maar prys die Here! Verlossing – die mens se verlossing sy gevalle natuur en die verdorwenheid van die sonde en die gevolge daarvan en die herskepping van sy gees en die herstel van sy gemeenskap met God, is moontlik en beskikbaar deur Jesus Christus! Hy is die enigste uitweg!

Dit is waarom ons die evangelie verkondig, sodat alle mense in Jesus Christus kan glo en vergifnis van sonde en die lewe en die natuur van God sal ontvang. Halleluja!

GEBED

Liewe Heer, dankie vir die voorreg om die evangelie te ontvang wat u krag is om te red, genees en te bevry. Ek bid vir die verlorenes in die wêreld, dat die skille van hulle oë sal afval om hulle sondes te sien en dat hulle Jesus Christus se vergifnis sal aanvaar. Amen.

VERDERE STUDIE:

Handelinge 13:38-39; Romeine10:9-10

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

HE’S THE ONLY WAY OUT

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

Neither is there salvation in any other: for there is none other name under heaven given among men, whereby we must be saved (Acts 4:12).

There’re three kinds of sin. The first one is inherited sin. The Bible says, “Wherefore, as by one man sin entered into world, and death by sin; and so death passed upon all men, for that all have sinned” (Romans 5:12). The sin of Adam was passed to all men. Everyone that came from Adam became an heir of Adam’s transgression. How terrible! But that’s the reality.

The second one is “imputed sin.” Imputed sin is based on Law, and you may not be the guilty one. In Joshua 7, we read how the children of Israel paid dearly for the sin committed by just one man, Achan. Having recently conquered a greater nation, the children of Israel were preparing to go wipe out a smaller one. Before going to capture Jericho, God had instructed them, “When you get to that place, don’t keep anything that’s theirs; destroy everything” (Joshua 7:11 AMPC).

But Achan took a coat and other items, and hid them for himself (Joshua 7:20-21). And the result? The whole country (Israel) lost the battle. The man’s sin was imputed to the whole country. Aside the inheritance, Adam’s transgression was also imputed to all men. You didn’t have to be guilty personally; it’s a class sin; everybody becomes part of it. It’s like when the President of your country signs a bad deal or initiates a bad policy; it affects the entire nation.

The third class of sin is “personal sin.” This is the one that you committed by yourself. Clearly, everyone born into this world has the sin-nature and requires salvation. If a man says he’s free from personal sin, how about inherited sin, and or imputed sin? But thanks be unto God! Salvation—the deliverance of man from his fallen nature and the depravity of sin and its effects, the recreation of his spirit and the restoration of fellowship with God—is possible and available through Jesus Christ! He’s the only way out!

This is why we preach the Gospel; that all men may believe in Jesus Christ and receive remission of sins and the life and nature of God. Hallelujah!

PRAYER

Dear Lord, thank you for the privilege to receive the Gospel which is your power to save, heal and deliver. I pray for the unconverted in the world, that the scales would fall off their eyes to recognize their sins, and accept your provision for remission in Christ, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Acts 13:38-39 ASV; Romans 10:9-10

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *