JY BEHOORT AAN HOM YOU BELONG TO HIM

JY BEHOORT AAN HOM

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Want julle is teen ’n duur prys gekoop. Daarom moet julle God met julle liggaam verheerlik (1 Korinthiërs 6:20).

Ek is so lief vir die verhaal van ’n Chinese broer wat ek jare gelede gehoor het. Dit is ’n kragtige uitdrukking van ons toewyding aan die Here en ons eenheid met Hom. Hy vertel dat hy op ’n trein was saam met drie ander mans wat ’n kaartspeletjie wou speel en hulle het ’n vierde persoon benodig. Hulle het hom gevra: “Meneer, sal jy omgee om saam met ons hierdie speletjie te speel?” Hy het geantwoord: “Jammer, ek sou graag wou, maar ek het nie gekom met my eie hande nie.”

“Jy het nie gekom met jou eie hande nie?” het hulle altesaam in verbasing gevra. “Nee, ek het nie” het hy bevestig. Hulle het hom toe van nader bekyk. Hy het heel ongeskonde gelyk en sy hande het nie na prosteses gelyk nie. ‘So wat van hierdie hande?” het hulle gevra. “Hulle is nie myne nie”, het hy geantwoord. Toe het hulle gedink dat hy nie lekker in sy kop is nie. Bewus van hulle gedagtes, het hy vinnig aan hulle verduidelik: “Ek is teen ’n prys gekoop. Ek behoort nou aan Jesus. Hierdie hande behoort nou aan Hom en ek gebruik hulle vir dit wat Hy wil hê.” Hy het toe die evangelie aan hulle verduidelik sodat hulle Christus kon ontvang.

Wat ’n pragtige gedagte is die nie! Watter ingesteldheid het hierdie broer nie gehad nie! Dit is wat gebeur wanneer jy die belangrikheid van die verlossing wat jy van Christus ontvang het verstaan. Jy besef dat jy nie jou eie is nie; jy leef nie meer nie, maar Christus lewe deur jou. Jy behoort aan Hom en jy kan slegs die dinge wat Hy goedkeur doen; slegs daardie dinge wat Hom behaag. Jy verheerlik Hom in jou gees, siel en liggaam, want dit is syne. Halleluja!

BELYDENIS

Ek is saam met Christus gekruisig; ek leef nie meer nie, maar Christus lewe in en deur my. Daarom gee ek myself as lewende offer, heilig en aanneemlik vir die Here, dit maak my diens aan Hom sinvol. Ek verheerlik die Here in my gees, siel en liggaam en maak van hulle uitlaatkleppe vir sy geregtigheid. Halleluja!

VERDERE STUDIE:

Galásiërs 2:20; 1 Korinthiërs 6:19-20

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

YOU BELONG TO HIM

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

For ye are bought with a price: therefore glorify God in your body, and in your spirit, which are God’s (1 Corinthians 6:20).

I love the story I heard many years ago of a Chinese brother. It’s a powerful expression of our consecration to the Lord and oneness with Him. The story goes that he was travelling on the same train as three gentlemen who wanted to play a card game that required a fourth person. So, they asked him, “Sir, would you mind joining us to play this game?” He replied, “Oh, I’m sorry. I would have joined you, but I’m not here with my hands.”

“You’re not here with your hands?” they chorused in bewilderment. “No, I’m not,” he affirmed. They looked at him closely; he seemed complete and his hands didn’t look like prostheses. “So, what about these hands here?” they queried. “They’re not mine,” he replied. Now they thought he was out of wits. Knowing their thoughts, he quickly spoke up and explained: “I’ve been bought with a price. I now belong to Jesus. These hands now belong to Him and I only use them for what He wants.” He then went ahead and explained the Gospel to them to receive Christ.

What a beautiful thought this is! What a mind-set this brother had! This is what happens when you understand the significance of the salvation you’ve received from Christ. You recognize that you’re not your own; it’s no longer you that live, but Christ that lives through you. You belong to Him, and can only do the things that He approves; only those things that please Him. You glorify Him in your spirit, soul, and body, for they’re His. Hallelujah!

CONFESSION

I’ve been crucified with Christ; it’s no longer I who live, but Christ lives in and through me. Therefore, I present my body as a living sacrifice, holy and acceptable unto the Lord, which is my reasonable service. I glorify the Lord in my spirit, soul, and body, making them vents for His righteousness. Hallelujah!

FURTHER STUDY:

Galatians 2:20; 1 Corinthians 6:19-20

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *