OM TE LEEF DEUR GELOOF LIVING BY FAITH

OM TE LEEF DEUR GELOOF

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

(Want ons leef deur te glo en nie deur te sien nie) (2 Korintiërs 5:7).

Hierdie diepgaande woorde van die Gees wat die apostel Paulus geskryf het aan die christene in Korinte, gee ’n kort en presiese oorsig van die christelike lewe: Ons leef deur geloof, nie volgens sensories persepsie nie. Dieselfde waarheid word in Romeine 1:17 herhaal: “…Maar die regverdige sal uit die (sy) geloof lewe.”

Dit is noodsaaklik om te verstaan dat christenskap ’n lewe van geloof is; dit het niks met jou sintuie uit te waai nie. Jy is deur geloof wedergebore en jy kan die christen lewe net deur geloof suksesvol leef; daar is nie ’n ander manier nie!

Geloof is ’n leefstyl; dis nie iets wat jy opneem net wanneer jy iets by die Here wil hê nie. Jy kan jou geloof versterk, dit opwek, dit laat groei en dit vermeerder.  Om deur geloof te leef, is om vanuit jou gees te leef, volgens God se Woord. Jy kyk in God se spieël en ondergaan ’n metamorfose (word verander, verwissel van gedaante) tot dieselfde beeld van God se heerlikheid wat jy sien, van heerlikheid tot heerlikheid (2 Korintiërs 3:18).

Terwyl jy dit doen word die lewenskragte van die Koninkryk in jou openbaar en deur jou aan jou wêreld vrygestel. Hulle werk in jou en trek mense, hulpbronne, omstandighede en materiaal na jou toe aan wat ooreenstem met jou nuwe natuur in Christus Jesus. Wanneer jy verklaar dat jy heerskappy het oor die duiwel, die wêreld en omstandighede word daardie werklikheid gevestig terwyl jy dit verklaar. Halleluja!

Hebreërs 11:6 sê dat dit onmoontlik is om God tevrede te stel sonder geloof; dit beteken jy kan nie daarsonder vir Hom leef nie. Om Hom tevrede te stel is om elke dag in geloof te lees, wat beteken dat alles in jou lewe volgens sy Woord gerig is. Jou vertrou is in die ewige realiteite van die Koninkryk en nie die aardse, verganklike, veranderlike omstandighede van die lewe nie (2 Korintiërs 4:17). Eer aan God!

BELYDENIS

My dade, antwoorde, gedagtes, woorde en reaksie op situasies en omstandighede sal strook met die Vader se wil volgens die Woord en nie volgens sensoriese persepsie nie. My lewe word deur die ewige waarhede van die Koninkryk gereguleer en daardie seëninge word in my wêreld vrygestel. Ek leef elke dag in oorwinning, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

2 Korinthiërs 4:16-18; Hebreërs 11:1-13

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

LIVING BY FAITH

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

For we walk by faith, not by sight:) (2 Corinthians 5:7).

These profound words of the Spirit penned by Paul the apostle to the Corinthian Christians give a succinct and precise overview of the Christian life: we live by faith, not by sensory perception. The same truth is reiterated in Romans 1:17: “…The just shall live by (his) faith.”

It’s imperative to understand that Christianity is a life of faith; it has nothing to do with your senses. You were born again by faith, and you can only live the Christian life successfully by faith; there’s no other way!

Faith is a lifestyle; it’s not something you pick up to use whenever you want to get something from the Lord. You can strengthen your faith, stir it, grow it or increase it. Living by faith is living from your spirit according to God’s Word. You look into the mirror of God and are metamorphosed (changed, transfigured) into the same image of God’s glory that you see, from glory to glory (2 Corinthians 3:18).

As you do this, the forces of life in the Kingdom are revealed to you and released into your world. They work within you and attract to you the men, resources, circumstances and materials that are consistent with your new nature in Christ Jesus. When you declare that you have dominion over the devil, the world, and its circumstances, that reality is established as you proclaim. Hallelujah!

Hebrews 11:6 says without faith, it’s impossible to please God; that means you can’t live for Him. To please Him is to live by faith every day, meaning that everything in your life is directed according to His Word; your confidence is on the eternal realities of the Kingdom and not the earthly, transient, temporal circumstances of life (2 Corinthians 4:18). Glory to God!

CONFESSION

My actions, reactions, thoughts, words and responses to situations and circumstances shall conform to the express will of the Father by the Word, not according to sensory perceptions. My life is regulated by the eternal realities of the Kingdom, and the blessings therein are unleashed into my world. I live victoriously every day, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

2 Corinthians 4:16-18; Hebrews 11:1-13

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *