GEHEILIG VIR HOM CONSECRATED UNTO HIM

GEHEILIG VIR HOM

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Dit is die name van die seuns van Aäron, die gesalfde priesters, wat hy aangestel het om die priesteramp te bedien (Númeri 3:3).

D
ie oorspronklike woord wat as ‘aangestel’vertaal is hierbo, verwys na items wat geheilig is, vir God opsygesit is, vir offerande en aanbidding. Dit word ook gebruik om na die “heiliging” van die priesters wat aan die Here gewy is te verwys. Dit verwys gewoonlik na die wyding of heiliging van enigeen of enigiets tot aanbidding van, of diens aan God.

In die Ou Testament is die Leviete geheilig tot diens van die Here in die priesterlike amp (Númeri 3:12). Die Hebreërs het hul grond en veë en soms ook die buit uit oorloë aan die Here gewy of geheilig (Levitikus 27:28-29).Volgens die Wet is die eersgeborene van beide mens en dier aan God gewy. Ons, in die Nuwe Testament, word deur die Skrif beskryf as toegewy aan God, heilig, en dit nie deur ons eie werke nie, maar deur God se keuse!

1 Petrus 2:9 sê: “…God het júlle as sy volk gekies. Julle is ’n koninkryk wat uit priesters bestaan, ’n nasie wat heeltemal in God se diens staan, ’n volk wat heeltemal God s’n is. Dít het God bewerk sodat julle vir almal kan wys hoe goed Hy is. Dit is immers Hý wat julle uit die duisternis in sy wonderlike lig ingeroep het.” Maar te veel van God se kinders leef nie in die lewensbelangrike realiteit van hierdie geheiligde lewe nie. Gevolglik het hulle die seëninge daarvan om te leef en funksioneer met die kennis dat hulle wel vir God geheilig is; afgesonder is van die sonde, siektes, armoede en die dood, tot geregtigheid, heiligheid, oorwinning, voorspoed en goddelike gesondheid, misgeloop.

Efésiërs 1:4 sê: “Omdat Hy ons liefhet, het Hy ons, al voor die wêreld gemaak is, uitgekies om Syne te wees en onberispelik in liefde voor sy aangesig te lewe.” Ons is sy “uitverkorenes”; geheilig en gewy. Geen wonder ons is, in liefde, geheilig en onberispelik voor sy aangesig nie! Halleluja!

BELYDENIS

Wat ’n seëning om uitgekies vir en toegewy aan God te wees vir sy goddelike gebruik! Ek is heilig en afgesonder, want ek behoort aan Jesus; my lewe is aan Hom toegewy in aanbidding tot en diens aan Hom en sy geregtigheid word altyd in en deur my uitgedruk. Dankie geseënde Heer dat U my geheilig het vir sukses, oorwinning, voorspoed en goddelike gesondheid, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Exodus 28:41; Exodus 19:6; Openbaring 1:6

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

CONSECRATED UNTO HIM

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

These are the names of the sons of Aaron, the priests which were anointed, whom he consecrated to minister in the priest’s office (Numbers 3:3).

Consecration is a word mostly used in the Old Testament section of the Bible in reference to items that were to be set apart as holy for sacrifices and worship. It’s also used to describe the “setting apart” of the priests who were to be dedicated to the Lord. It generally refers to devoting or sacredly setting apart anyone or anything to the worship or service of the Lord.

In the Old Testament, the tribe of Levi were thus consecrated to the service of God in the priestly order (Numbers 3:12). The Hebrews consecrated or devoted their fields and cattle, and sometimes the spoils of war, to the Lord (Leviticus 27:28-29). Also, according to the Law, the first-born of both man and beast were consecrated to God. For us in the New Testament, the Scriptures describe us as consecrated to the Lord; holy and sanctified, not because of our works, but by God’s choice.

1 Peter 2:9 says, “But ye are a chosen generation, a royal priesthood, an holy nation, a peculiar people; that ye should shew forth the praises of him who hath called you out of darkness into his marvellous light.” However, too many of God’s people aren’t living in the vital reality of this consecrated life. As a result, they’ve missed out on the blessings of living and functioning with the knowledge that they’ve indeed been set apart unto God; set apart from sin, sickness, poverty and death, unto righteousness, holiness, victory, prosperity and divine health. See yourself this way and walk accordingly.

Ephesians 1:4 says, “According as he hath chosen us in him before the foundation of the world, that we should be holy and without blame before him in love.” We’re His “called out” ones; His chosen and sanctified ones. No wonder we’re holy and without blame before Him in love. Hallelujah!

CONFESSION

What a blessing to be chosen and sanctified unto God for His divine use! I’m holy and sanctified, because I belong to Jesus; my life is dedicated to Him in worship and service, and His righteousness is expressed in and through me always. Thank you, blessed Lord, for setting me apart for holiness, success, victory, prosperity and divine health, in Jesus Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Exodus 28:41; Exodus 19:6 AMPC; Revelation 1:6 AMPC

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *