AS HY NIE HEER IS OOR ALLES NIE, IS HY GLAD NIE HEER NIE IF HE ISN’T LORD OF ALL, HE ISN’T LORD AT ALL

AS HY NIE HEER IS OOR ALLES NIE, IS HY GLAD NIE HEER NIE

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Julle weet tog dat God aan die volk Israel die Goeie Nuus gestuur het dat daar vrede met Hom is deur Jesus Christus, wat Here oor almal is (Handelinge 10:36).

‘N Sekere man het pas sy lewe aan Christus gegee, maar is steeds deur die Duiwel geteister. Hy het by God gekla: “Ek het gedog met U in my huis sal ek nie meer probleme hê nie!” Die Here het hom geantwoord deur hom daarop te wys dat hy slegs een kamer in sy hele huis aan Hom gegee het. In sy geval was God net in daardie een kamer wanneer die Duiwel die huis binnegekom, met die man baklei en hom gewond het.

Die man het toe daaroor nagedink en gesê: “Reg so Here, ek gee U drie ekstra kamers.” Daardie nag het die Duiwel weer gekom en hom weer gepla. Hierdie keer was die man kwaad vir God. Hy het woedend gevra: “Ek het U nou vier kamers gegee en U het steeds die Duiwel toegelaat om in te kom. Wat moet ek nóg doen?” Die Here het hom vriendelik geantwoord: “Die huis is nie myne nie; jy het my vier kamers in jou huis gegee en die Duiwel kan nie by enige van daardie kamers ingaan nie.”

Uiteindelik het die man die boodskap gekry en gesê: “Reg so, Here. Ek gee die hele huis oor aan U; dit is nou alles U s’n.” Die volgende aand het die Duiwel weer opgedaag, maar daar was ’n nuwe eienaar. God was by die hek en die Duiwel kon nie inkom nie. Dit is wat gebeur wanneer alles in jou lewe aan Jesus behoort.

Christenskap is nie ’n terloopse aanvaarding van Jesus Christus as jou Verlosser nie; Hy wil Heer (meester of baas) van jou lewe wees, nie net wettiglik nie. As Hy nie Heer is van jou lewe en alles aangaande jou nie, dan is Hy glad nie jou Heer nie! Hy het in Lukas 9:23 gesê: “As julle my volgelinge wil wees, moet julle julle eie-ek prysgee, elke dag julle kruis opneem en My volg.” Vandag word hierdie verklaring meestal geïnterpreteer as verdraagsaamheid in vervolging, bespotting, teistering en kritiek wat die wêreld na ons kant toe gooi, maar in Jesus se tyd het die uitdrukking: “‘n kruis opneem” beteken om te sterf deur middel van kruisiging. Uit Jesus se daaropvolgende stelling is dit duidelik dat dit wel is wat Hy geïmpliseer het: “As julle probeer om julle lewe vir julleself te bewaar, sal julle dit verloor. Maar as julle julle lewe ter wille van My prysgee, sal julle dit juis bewaar” (Lukas 9:24). 

Ware toegewyde Christenskap is nie ’n ligsinnige, terloopse verhouding nie, maar ’n radikale verbintenis tot Christus en sy doel. Jy moet Hom alles gee en ten volle en opreg vir Hom lewe. Halleluja!

BELYDENIS

Ek bely met vrymoedigheid dat Jesus die Heer is van my lewe. Hy is die Heer oor my finansies, familie, beroep en alles wat my aanbetref. Hy is my alles en my lewe is tot sy verheerliking, nou en vir altyd. Amen.

VERDERE STUDIE:

Lukas 9:23-24; Matthéüs 6:24; 1 Johannes 2:15-17

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

IF HE ISN’T LORD OF ALL, HE ISN’T LORD AT ALL

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

The word which God sent unto the children of Israel, preaching peace by Jesus Christ: (he is Lord of all) (Acts 10:36).

A certain man had just given his life to Christ but was still being buffeted by the devil. He called on the Lord complaining, “I thought that with you in my life, I wouldn’t have any more problems!” The Lord, in His response, showed the man how he had given Him only one room in his entire house. In that revelation, God was in that one room when the devil came into the house, fought the man and wounded him.

The man thought about it and said, “All right Lord, I give you three additional rooms.” That night, the devil came again and troubled him. This time, he was mad at God. He asked angrily, “I’ve now given you four rooms and still you allowed the devil in. What more should I do?” Then the Lord answered him kindly, “The house isn’t mine; you gave me four rooms in your house and the devil can’t come into any of those rooms.”

Finally, the man got the message and said, “All right, Lord, I turn the entire house over to you; it’s all yours now.” The next night, the devil came again, but there was a new owner. God was at the gate and the devil couldn’t come in. That’s what happens when Jesus has it all in your life.

Christianity isn’t just a casual acceptance of Jesus Christ as your Saviour; He wants to be Lord (Master or Boss) of your life, not just legally but vitally. If He isn’t Lord of your life and everything about you, then He isn’t your Lord at all! He said in Luke 9:23, “…If any man will come after me, let him deny himself, and take up his cross daily, and follow me.” Today, this statement is largely interpreted as enduring the persecution, ridicule, harassment and criticism the world throws at us, but at the time of Jesus, “taking up a cross” meant going to one’s death by crucifixion. That Jesus implied this is obvious from His next statement: “For whosoever will save his life shall lose it: but whosoever will lose his life for my sake, the same shall save it” (Luke 9:24).

True consecrated Christianity isn’t a flippant, casual relationship but a radical commitment to Christ and His cause. You’re to give Him your all, and live for Him fully and truly. Hallelujah!

CONFESSION

I boldly declare that Jesus is Lord of my life; He’s the Lord over my finances, family, career and all that concerns me. He’s my all and my life is for His glory now and forever. Amen.

FURTHER STUDY:

Luke 9:23-24; Matthew 6:24 AMPC; 1 John 2:15-17 AMPC

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *