NuusNews Rhapsody 2020 1 24

NIKS KAN JOU BEPERK NIE Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) Toe het Hy gesê: Pas op! Moenie gierig wees nie. Ware lewe word nie gemeet aan hoeveel ons besit nie (Lukas 12:15). In Genesis 37 lees ons hoe Josef se broers tteen hom opgestaan het en hom as slaaf verkoop het. As ’n slaaf in Potifar se huis kon Josef gesit en huil het; bitter oor wat sy broers aan hom gedoen het. Sy klagtes sou in ’n sekere sin geldig gewees het, maar hy was nie van plan om enige verskoning vir mislukking te gee nie. Die Bybel sê: “DieRead More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 23

OORGEBRING NA DIE KONINKRYK VAN SY GELIEFDE SEUN Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) Altyd die Vader dank dat Hy julle geskik gemaak het om in die erfenis van God se mense te deel, die erfenis wat wag vir mense wat volgens sy wil lewe. Hy het ons verlos uit die mag van die duisternis en ons oorgebring onder die koningheerskappy van sy geliefde Seun (Kolossense 1:12-13). In die vers hierbo verklaar die Woord dat die Vader ons nie net bekwaam gemaak het om te in die erfenis van die heiliges in die lig nie, maar ons ook “verlos” het uit dieRead More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 22

SELFONDERHOUDEND IN HOM Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) Alles waaroor die Vader beskik, behoort ook aan My; daarom dat Ek gesê het: Wat Hy van My ontvang, sal Hy aan julle meedeel (Johannes 16:15). In Eksodus 3, toe God aan Moses verskyn en vir hom gesê het dat hy die Israeliete uit Egipte sou verlos, het Moses die Here gevra: “As ek by die volk van Israel kom en vir hulle sê: ‘Die God van julle voorouers het my na julle toe gestuur,’ sal hulle my nie glo nie. Hulle sal vra: ‘En wie is Hy eintlik?’ Wat moet ek danRead More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 21

GODDELIKE TOEGANG Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) …Wie weet of dit nie miskien juis met die oog op ’n tyd soos hierdie is dat jy koningin geword het nie! (Ester 4:14). Daar is mense wat God in hierdie wêreld geplaas het om ander toegang te gee; tot rykdom, tot krag, tot hulpbronne, ensovoorts. Hy het iemand geroep om jou ‘toegang’ te wees en sonder daardie persoon sou jy dalk nooit daardie toegang gehad het nie. Om met mense te werk, om mense te seën, gebruik Hy ander mense. Let op wat God vir Elia gesê het in 1 Konings 17:9: “GaanRead More →

NuusNews yes no maybe

Goeie Nuus: JY kan ‘n verskil maak in die omstrede “Eiendom Onteiening Sonder Vergoeding” voorgestelde Wetgewing. MAAR JY MOET GOU SPEEL. KLIEK HIER EN KYK DIE VIDEO: Die OSV kwessie is groter as net grond. Julius Malema sê: “Dat hulle nog nie geroep het vir die moor van wit mense nie, ten minste nie vir nou nie, maar dat hy nie die toekoms kan waarborg nie” 2020/1/31 NUUS FLITS: DIE SPERDATUM VIR DIE OSV PUBLIEKE DEELNAME INDIENINGS IS UITGESTEL TOT 29 FEBRUARIE 2020. Nadat u die artikel hieronder gelees het kan u hier kliek om meer uit te vind waar om deel te neem aanRead More →

NuusNews yes no maybe

Good News: YOU can make a difference in the controversial “Property Expropriation Without Compensation” proposed Bill. BUT YOU NEED TO ACT FAST. WATCH THE VIDEO: The EWC issue is bigger than just land. Julius Malema says: “we have not called for the killing of white people, at least not for now, but that I can’t guarantee the future”. 2020/1/31 NEWS FLASH: THE DEADLINE FOR THE EWC PUBLIC PARTICIPATION SUBMISSIONS HAS BEEN POSTPONED TO 29 FEBRUARY 2020. After you have read the article below, you can click here to read more about the public hearings that are going to take place and how to be partRead More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 20

BEDINK CHRISTUS Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) God het besluit om aan hulle bekend te maak hoe wonderlik die heerlikheid van hierdie geheim vir alle volke is. Die geheim is: Christus leef in julle. Dit is die vooruitsig dat julle in die hemelse heerlikheid sal deel (Kolossense 1:27). “Christus in jou” is nie ’n godsdienstige term nie. Dit is ’n goddelike realiteit, maar baie mense verstaan nie die krag in en belangrikheid van hierdie realiteit nie. Dit is die rede vir die kopsere en koors waaroor hulle kla; dit is hoekom hulle wakker word met kanker, diabetes en allerhande snaakse goedRead More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 19

MOENIE BANG WEES NIE Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) Toe ek Hom sien, het ek voor sy voete neergeval soos ’n lyk. Hy het sy regterhand op my gelê en gesê: “Hou op om bang te wees, Ek is die Eerste en die Laaste (Openbaring 1:17). Wanneer jy die Skrif bestudeer sal jy oplet dat God oor en oor vir ons sê: “moenie bang wees nie.” Of dit nou oggend, middag, of aand is; ongeag wat jy hoor, of watter simptome jy voel, Hy wil nie vrees in jou hart hê nie. Hy weet alles; Hy ken die toekoms en kanRead More →

technology news-tegnologie nuus-compressor

STUUR VIR ONS JOU GOEIE NUUS EKONOMIE-NUUS ARTIKELS Help ons om Nuus.News uit te brei. Suid Afrika wag vir jou Goeie Nuus: EKONOMIE-NUUS Artikel. Kontak ons en stuur dit in deur die vorm heel onder in te vul. Help ons om Goeie Nuus na die wêreld te bring. SEND IN YOUR GOOD NEWS ECONOMY-NEWS ARTICLES Help us to build Nuus.News. South Africa is waiting for your Good News: ECONOMY-NEWS Article. Please contact us and send it to us by filling in the contact us form below. Help us to bring Good News to the world.Read More →

technology news-tegnologie nuus-compressor

STUUR VIR ONS JOU GOEIE NUUS TEGNOLOGIE-NUUS ARTIKELS Help ons om Nuus.News uit te brei. Suid Afrika wag vir jou Goeie Nuus: TEGNOLOGIE-NUUS Artikel. Kontak ons en stuur dit in deur die vorm heel onder in te vul. Help ons om Goeie Nuus na die wêreld te bring. SEND IN YOUR GOOD NEWS TECHNOLOGY-NEWS ARTICLES Help us to build Nuus.News. South Africa is waiting for your Good News: TECHNOLOGY-NEWS Article. Please contact us and send it to us by filling in the contact us form below. Help us to bring Good News to the world.Read More →