NuusNews Rhapsody 2020 1 22

SELFONDERHOUDEND IN HOM

Alles waaroor die Vader beskik, behoort ook aan My; daarom dat Ek gesê het: Wat Hy van My ontvang, sal Hy aan julle meedeel (Johannes 16:15).

In Eksodus 3, toe God aan Moses verskyn en vir hom gesê het dat hy die Israeliete uit Egipte sou verlos, het Moses die Here gevra: “As ek by die volk van Israel kom en vir hulle sê: ‘Die God van julle voorouers het my na julle toe gestuur,’ sal hulle my nie glo nie. Hulle sal vra: ‘En wie is Hy eintlik?’ Wat moet ek dan vir hulle sê?”

(Eksodus 3:13). In vers 14 sê die Bybel: “En God sê vir Moses: EK IS WAT EK IS. Ook sê Hy: So moet jy die kinders van Israel antwoord: EK IS het my na julle gestuur.”

.
.
Let op dat Hy nie gesê het: “Sê vir hulle: ‘EK IS’ is my Naam nie”; dit is nie sy Naam nie, maar ’n beskrywing. Hy is die Selfonderhoudende en Selfbestaande Een. Hy het alles uit Homself geskep; Hy het geen materiaal van iewers anders nodig gehad om iets te doen nie. Die Bybel sê: “Alles het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding wat bestaan, ontstaan nie” (Johannes 1:3).

Wat belangrik is en hier so maklik misgekyk word, is wat Hy van jou verwag. Wat wil Hy hê moet jy word? Wat het Hy jou gemaak? Ek het ’n paar jaar gelede ’n boodskap gebring en gesê: ‘As jy nie sê JY IS nie, sal ander sê jy is NIE; daarom moet jy sê JY IS.” Wat beteken dit wanneer jy sê jy is? Dit is soos God sê: “EK IS.”

Onthou, jy is na sy beeld geskape, daarom, net soos Hy, sal alles wat jy nodig het binne-in jou vermeerder; nie van buite nie. In ons temavers het Jesus gesê: “Alles waaroor die Vader beskik, behoort ook aan My…” (Johannes 16:15). Hierdie selfde Jesus het alles aan ons oorgegee. Die Bybel sê dat ons saam met Hom erfgename is (Romeine 8:17). Alles wat jy nodig het vir die lewe van absolute sukses, oorwinning, heerskappy, heerlikheid en geregtigheid, is reeds in Christus aan jou gegee.

.
Waarom was Jesus soos Hy was? Dit is omdat Hy geweet het wie Hy was (“EK IS”). Hy het geen bewustheid van gebrek gehad nie. Hy wil hê dat ons tot dieselfde insig moet kom dat Hy ons presies soos Hy gemaak het. Ons is sy weerspieëling; ikoon en heerlikheid! In Hom is jy selfonderhoudend.

BELYDENIS

Ek is na God se beeld en gelykenis geskep, daarom is ek selfonderhoudend, want soos Hy is, is ek ook in hierdie wêreld! Alles wat ek benodig vir die lewe van absolute sukses, oorwinning, heerskappy, heerlikheid en geregtigheid is binne-in my. Ek leef vandag en altyd, triomfantelik, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

2 Korinthiërs 9:8; Handelinge 17:28; 2 Korinthiërs 3:5

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Matthéüs 15:1-28 & Exodus 1-2

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 11:4-14 & Job 15-16

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

NuusNews Rhapsody 2020 1 22

SELF-SUFFICIENT IN HIM

All things that the Father hath are mine: therefore said I, that he shall take of mine, and shall shew it unto you (John 16:15).

In Exodus 3, when God appeared to Moses and told him he’d deliver the children of Israel out of Egypt, Moses asked the Lord, “…Indeed, when I come to the children of Israel and say to them, ‘The God of your fathers has sent me to you,’ and they say to me, ‘What is His name?’ what shall I say to them?”

(Exodus 3:13 NKJV). In the ensuing verse 14, the Bible says, “Then Moses said to God, Indeed, when I come to the children of Israel and say to them, “The God of your fathers has sent me to you,” and they say to me, “What is His name?” what shall I say to them?”

Notice that He didn’t say, “Tell them, ‘I AM’ is my Name”; that’s not His Name, but a description. He’s the Self-Sufficient and Self-Existent One. He created everything from Himself; He needed no material from anywhere else to do anything. The Bible says, “All things were made by him; and without him was not any thing made that was made” (John 1:3).

What’s important here, that’s so easily overlooked, is about what He expects of you. What does He want you to become? What has He made you? Several years ago, I was preaching a message, and I said, “If you don’t say YOU ARE, others will say you’re not; therefore, you have to say YOU ARE.” What does it mean, when you say you are? It’s like God saying, “I AM.”

Remember, you’re created in His image; therefore, like Him, whatever you require will reproduce from within you; not from outside. In our theme verse, Jesus said, “All things that the Father hath are mine…” (John 16:15). This same Jesus delivered everything to us. The Bible says we’re joint-heirs with Him (Romans 8:17). Everything you require for the life of absolute success, victory, dominion, glory and righteousness has already been granted you in Christ.

Why was Jesus the way He was? It’s because He knew who He was (“I AM”); He had no consciousness of lack. He wants us to come to the same understanding that He’s made us exactly like Him. We’re His reflection; icon and glory! In Him, you’re self-sufficient.

CONFESSION

I’m created in God’s image and likeness; therefore, I’m self-sufficient, for as He is, so am I in this world! Everything I require for the life of absolute success, victory, dominion, glory and righteousness are inside me. I live triumphantly today, and always, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

2 Corinthians 9:8 AMPC; Acts 17:28; 2 Corinthians 3:5

1-YEAR BIBLE READING PLAN

Matthew 15:1-28 & Exodus 1-2

2-YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 11:4-14 & Job 15-16

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

3 Comments

  1. Ek is so bly om uit te vind ek het God se karakter eienskappe. Dus het Hy my selfonderhoudend gemaak, want Hy is self ook selfonderhoudend. Dus kan ek alles bereik wat God my voor bestem het, en ek kom niks kort nie! Prys die Here, ek gaan Sy perfekte doel en plan vir my lewe vervul in Jesus Naam.

  2. Prys die Here! Ek is na God se beeld en gelykenis geskep, daarom is ek selfonderhoudend, want soos Hy is, is ek ook in hierdie wêreld!

  3. Today’s RHAPSODY, speaks about being SELL-SUFFICIENT , Pastor here is telling us who are we in Christ. That all that we need in life we a ready have it it is in us. 1 John 4:14 as Jesus is in this world so are we and Ephesians 3:20 God is able to do exeedingly abundantly above all that we can ask or think, ACCORDING TO THE POWER THAT WORKS IN US. HALLELUJAH

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *