NuusNews Rhapsody 2020 1 20

BEDINK CHRISTUS

God het besluit om aan hulle bekend te maak hoe wonderlik die heerlikheid van hierdie geheim vir alle volke is. Die geheim is: Christus leef in julle. Dit is die vooruitsig dat julle in die hemelse heerlikheid sal deel (Kolossense 1:27).

“Christus in jou” is nie ’n godsdienstige term nie. Dit is ’n goddelike realiteit, maar baie mense verstaan nie die krag in en belangrikheid van hierdie realiteit nie. Dit is die rede vir die kopsere en koors waaroor hulle kla; dit is hoekom hulle wakker word met kanker, diabetes en allerhande snaakse goed in hulle liggame. Hoe kan jy siek wees as Christus in jou liggaam woon?

Voor Christus gekom het was alle mense onder die vloek van die sonde en dus onderhewig aan die Satan, vervloeking, siektes, kwale, armoede en die dood. Die Bybel sê: “Ons het immers almal gesondig. Ons almal het God beroof van die eer wat Hom toekom” (Romeine 3:23). Dit was die gevolg van die sondeval in die Tuin van Eden. Maar raai wat? Die heerlikheid wat deur die sonde verloor is, is deur Christus teruggebring! As Christus in jou is, dan het dit heerlikheid tot gevolg: heerlikheid in jou gesondheid, finansies, werk, familie en elke area van jou lewe. Halleluja!

Jou lewe, nou dat jy wedergebore is, is slegs vir heerlikheid. Dit behoort jou bewustheid te wees, anders sal jy net ’n gewone lewe lei. Laat Christus Hom in jou openbaar, deur die Woord en sy Heilige Gees. Word bewus van Christus in jou. Bedink Christus: wie Hy is, wie Hy vir jou en in jou is en wat sy bediening vandag in jou is! Christus is nie om, of naby jou nie, Hy is ook nie net met jou nie, Hy is binne-in jou. Dit is die grootste ding in die wêreld. Prys God verewig!

BELYDENIS

Ek is deel van ’n spesiale klas van goddelike wesens – die “Christus-in-my” spesie! Dit is my versekering van ’n lewe van oneindige oorwinning en ewige glorie. Die krag, skoonheid en uitmuntendheid van goddelikheid is in my gees. Ek toon die lewe en heerlikheid van Christus. Halleluja!

VERDERE STUDIE:

Efésiërs 5:30; 1 Korinthiërs 6:17; Romeine 8:10

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Matthéüs 13:44-14:1-12 & Génesis 46-48

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 10:34-43 & Job 11-12

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

NuusNews Rhapsody 2020 1 20

MEDITATE ON CHRIST

To whom God would make known what is the riches of the glory of this mystery among the Gentiles; which is Christ in you, the hope of glory (Colossians 1:27).

.
“Christ in you” isn’t a religious cliché. It’s a divine reality, but many haven’t understood the power and import of that reality. That’s the reason for the headaches and fevers they complain of; that’s why they wake up with cancer, diabetes, and all such anomalies in their physical bodies. How could you be sick, if indeed, Christ indwells your physical body?

.
Before Christ came, all men were under the curse of sin, and were therefore subject to Satan, condemnation, sickness, disease, poverty and death. The Bible says, “For all have sinned, and come short of the glory of God” (Romans 3:23). This was the consequence of man’s fall in the Garden of Eden. But guess what? The glory that was lost by sin, was restored in Christ! Therefore, if Christ is in you, then glory is the result: glory in your health, in your finances, in your work, family and every area of your life. Hallelujah!

.
Your life, now that you’re born again, is for glory only. This should be your consciousness; otherwise, you’ll live an ordinary life. Let Christ manifest Himself in you, through the Word and the Holy Spirit. Become “Christ-in-me” conscious. Meditate on Christ: who He is, who He is to you, and in you, and His ministry in you today! Christ isn’t around you or near you; neither is He merely with you; He’s in you. That’s the greatest thing in the world. Praise God for evermore!

CONFESSION

I belong in a special class of divine beings—“the Christ-in-me species!” This is my assurance of a life of continuous triumph and eternal glory. The power, beauty and excellence of divinity are resident in my spirit. I manifest the life and glory of Christ. Hallelujah!

FURTHER STUDY:

Ephesians 5:30; 1 Corinthians 6:17; Romans 8:10 AMPC

1-YEAR BIBLE READING PLAN

Matthew 13:44-14:1-12 & Genesis 46-48

2-YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 10:34-43 & Job 11-12

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

2 Comments

  1. Dis waar. Om tyd te vat en te mediteer op wie Christus vir my is, is so opbouend. ‘n Mens besef gou dat jy geen rede kan hê om siek te wees of om armoede te akkommodeer nie. Die lewe van Christus wat in my is hou my liggaam in perpetuele gesondheid en voorspoed. Christus kan nie siek word nie- so hoe kan ek siek word? Nee dis onmoontlik.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *