NuusNews yes no maybe

2020/1/20

JY kan ‘n verskil maak. Versprei die nuus.

Vir die helfte van ons openings maand gaan Nuus.News hierdie nuus artikel op ons voorblad hou omdat dit so ‘n geweldige impak op Suid Afrika kan hê. Ons doen alles wat ons kan, sodat jy en soveel moontlik ander, hierdie nuus kan hoor wat jy nooit op Hoofstroom Media sal vind nie.

Nuus: Nie seker of jy dit weet nie, maar eintlik verwys die voorgestelde wysiging aan die Grondwet, na onteiening van alle eiendom, nie net grond nie. Jy het net tot die 31 Januarie 2020 tyd om jou sê te sê. Die voorgestelde wetgewing se FINALE RONDTE is oopgemaak vir publieke kommentaar, iets wat bitter min Suid Afrikaners van weet. Dit gaan die Konstitusie van Suid Afrika radikaal verander indien dit as wetgewing ingelyf word. Jy kan egter jou stem maak vir, of teen, die voorgestelde wetgewing. Vind meer uit hoe jy Suid Afrika se toekoms kan beinvloed hier in die volle, in diepte berig hieronder. Let egter op die volgende:

Daar is ‘n fout in die voorgestelde proses. Die ANC wil die wetsverandering deursit op ‘n gewone meerderheid (51%) terwyl dit volgens die Konstitusie slegs met 75% meerderheid gedoen kan word (sien die berig).

Verder moet jy weet dat indien jy nie ‘n stem gee of kommentaar lewer nie, die ANC volgens wet dit aanteken as ‘n stem VIR Onteiening Sonder Vergoeding Wetswysiging. Vertel al jou vriende, familie en kollegas van dit en moedig hulle aan om ‘n stem te plaas.

Doen jou deel en maak dit viraal op sosiale media (die links word voorsien in die artikel). Moedig al jou vriende, familie en kollegas aan om hulle stemme te maak VOOR 31 Januarie. Kom ons probeer om die 1 miljoen stemme teiken te haal.

Nuusbrief!

Skryf in vir ons Nuus.News Nuusbrief en bly op hoogte van Goeie Nuus en nuus wat jy nie op hoofstroom media gaan sien nie.

Skryf in

OSV Wetsontwerp - Kommentaar Inhandigings Spertyd: 31 Januarie 2020.

Nuus.News bring jou al die nuutste nuus wat die hoofstroom media nooit met jou sal deel nie. Weens die belangrike aard van hierdie in-diepte artikel word dit geplaas op die hoofblad van Nuus.News tot die 31ste Januarie.

Die Regering het die kontroversiële Onteiening Sonder Vergoeding (OSV) Wetsontwerp vir publieke kommentaar oopgemaak en die laaste dag vir publieke kommentaar inhandigings met betrekking die wetsontwerp is 31 Januarie 2020.

Die Wetsontwerp beoog om die Konstitusie van Suid Afrika en die basiese weefstof waarop Suid-Afrika gebou is te verander. Dit beoog om die kern van Suid-Afrika se eerste en grootste ekonomiese pilaar te verander, naamlik die respek van individuele eienaars se eiendomsregte. Dit is die eerste punt van oppergesag van die wet wat internasionale handels beleggers na kyk voordat hulle belê in ‘n land. Die regering poog om die Konstitusie te verander om die ANC as die heersende politieke party, deur ‘n ongedefinieerde hofproses, die vermoë te gee om eiendom te konfiskeer (wat enige eiendom insluit nie, net alleenlik grond nie) van grondeienaars, sonder enige vergoeding. Basies volg dit die bloudruk na van Zimbabwe soos die EFF dit voorstel.

Dis onverstaanbaar dat die hoofstroom media heeltemal stil geraak het oor hierdie onderwerp in Desember en Januarie, juis wanneer daar hewige debatte en publieke deelname verwag word. Is daar iets wat die hoofstroom media base nie wil hê die publiek moet weet nie? Baie min Suid-Afrikaners weet blykbaar dat hulle voor die 31ste Januarie aksie kan neem in hierdie proses.

Goeie Nuus

Nietemin is daar Goeie Nuus aan al hierdie: jy kan steeds ‘n verskil maak. Jy kan jou stem laat hoor oor OSV. Jy mag miskien jou geleentheid gemis het om kommentaar te lewer oor e-tolls (wat steeds ‘n probleem is vandag, 10 jaar later) so moenie die geleentheid mis om kommentaar te gee oor OSV nie. Die laaste dag van inhandiging van jou kommentaar is 31 Januarie 2020.

Hoe kan ek deelneem in die wet vormings-proses?

Jy kan ‘n individuele voorlegging maak (wat die Parlement moet erken) en die beste van alles is dat dit minder as vyf minute van jou tyd vat om ‘n verskil te maak. Jy kan ‘n voorlegging maak vir of teen die OSV Wetsontwerp deur hier te kliek. Plaas jou stem op die DearSA platform deur op die blou knoppie hieronder te kliek. Hulle sal sorg dat dit deurgegee word aan die Parlement. Nadat jy gestem het, versprei vinnig die nuus op sosiale media en laat jou vriende en familie, getroudes, laat jou man en vrou ook stem. Laat elke stem tel. Jy kan ook gebruik maak van die sosiale media icons op hierdie bladsy om vinnig ‘n impak te maak.

Die platvorm wat beskikbaar gemaak is om die voorlegging te maak in die publieke deelname proses van die OSV Wetsontwerp word voorsien deur die ‘Dear South Africa’ (DearSA) organisasie en hulle website kan gevind word by www.dearsouthafrica.co.za

Ten tyde van hierdie publikasie het DearSA reeds meer as 90,000 kommentare ontvang in hierdie finale deelname rondte – minder as wat nodig is vir betekenisvolle publieke deelname. Met jou hulp kan die teiken van 1 miljoen stemme bereik word binne die volgende 10 dae. Speel gou en nooi almal wat jy ken om te stem.

[NUUS OPDATERING: 2020/1/27 Dear South Africa se website het nou 122,271 stemme. 
NUUS OPDATERING2020/1/28 7pm Dear South Africa se website het nou 139,070 stemme.
NUUS OPDATERING: 2020/1/29 8am Dear South Africa se website het nou 143,987 stemme.
NUUS OPDATERING: 2020/1/29 8am Dear South Africa se website het nou 168,124 stemme.
NUUS OPDATERING: 2020/2/9 8pm Dear South Africa se website het nou 175,130 stemme.
Dis steeds ver van 1 miljoen stemme af. As almal net 10 mense kry om te stem gaan die impak baie groter word.]

EWC DearSA
Picture: DearSA

Hier is 'n vinnige kykie na 'n paar OSV stemme en kommentare wat reeds ontvang is op DearSA se website

Jy kan hier kliek om ander mense se kommentaar te sien. Vind hieronder 4 kommentare VIR en 4 kommentare TEEN die OSV Wetsontwerp soos aangehaal vanaf die DearSA website.

VIR die Wetsontwerp:

  1. Ntiyiso says YES, I DO SUPPORT THE CONSTITUTION EIGHTEENTH AMENDMENT BILL.

Ntiyiiso’s comment: Setting up conditions for compensation undermines the fact that the land has been acquired without fair and humane due consideration of the rightful owners. Any other adjustments to the conditions for compensation on a bill for expropriation without becomes nonsensical by reasons of self contradiction. Any other clauses and preconditions will unnecessarily delay the land transfer processes especially by tying up any efforts for transfer in lengthy and expensive court battles.

  1. TAMSANQA JAMES: says YES, I DO SUPPORT THE CONSTITUTION EIGHTEENTH AMENDMENT BILL.

TAMSANQA JAMES’s comment: Land redress is important to SA, taking into consideration past injustice and not only that with the state as the Custodian it might increase investors confidence.

  1. Babalwa: YES, I DO SUPPORT THE CONSTITUTION EIGHTEENTH AMENDMENT BILL.

Babalwa’s comment: Black people MUST have their land back that was stolen by white thieves in 1652 and during apartheid particularly. No one worked hard to get that land from my people, it was all stolen!

  1. Cynthia: YES, I DO SUPPORT THE CONSTITUTION EIGHTEENTH AMENDMENT BILL.

Cynthia’s comment: I believe that the land expropriation must take place, myself and my entire family were forcefully removed from our home during the apartheid era. Compensation is a must.

TEEN die wetsontwerp:

  1. Nastassia says: NO, I DO NOT SUPPORT THE CONSTITUTION EIGHTEENTH AMENDMENT BILL .

Nastassia’s comment: How would claims be proven and distributed by the government? What will constitute as significant proof that the person has a claim. What will happen to the free market and buying property ‘in good faith’? What will the definition of property entail? There are too many variables and too many unanswered questions to go ahead with this.

  1. Gillian says: NO, I DO NOT SUPPORT THE CONSTITUTION EIGHTEENTH AMENDMENT BILL.

Gillian’s comment: SA was lauded on its new constitution by the whole world. This attempt to change it is wide open to corruption and directly interferes with the rights of citizens. A total contradiction to the original intention of our constitution.

  1. Louise says: NO, I DO NOT SUPPORT THE CONSTITUTION EIGHTEENTH AMENDMENT BILL.

Louise’s comment: The lack of security in owning your property will lead to foreign investors being even more reluctant to invest in our country. We badly need foreign investors so we can grow the economy and help lift people out of poverty. Expropriation is putting a band aid on the open wound that is poverty in South Africa. It isn’t a long term fix for what is wrong. Efforts should be put into providing opportunities to become entrepreneurs and help develop skills. Handing out pieces of land does not equate to helping people uplift themselves.

  1. Diane says: NO, I DO NOT SUPPORT THE CONSTITUTION EIGHTEENTH AMENDMENT BILL.

Dianne’s comment: The Constitution protects the rights of ordinary citizens of this country and to change it in any way that brings with it a threat against those rights is not right. It will also affect our economy negatively as foreign investors won’t want to put money into a country that can expropriate said property. The Government already owns plenty of unused land and properties which, 25 years into the new dispensation, is still unused. There is land which has been reallocated which stands unused. Address those situations first.

Foute in die huidige OSV wetsontwerp proses:

Lees gou deur ‘n paar ekstrakte hieronder van ‘n onlangse Biznews.com artikel waarin Paul Hoffman (‘n direkteur van Accountability Now) verduidelik dat die metode waarmee die ANC die OSV wil instem as wetgewing, verkeerd is.

In opsomming, wat hy sê, is dat die OSV voorgestelde wetgewing in die huidige formaat ’n 75% stem ten gunste van die wet moet kry om die konstitusie te verander maar dat die ANC en die EFF dit as wet wil instem met slegs ‘n 51% meerderheid.

Accountability Now het die eerste voorlegging tot die parlementêre komitee gemaak, wat die taak opgelê is om ‘n verandering tot die eiendomsklousule in die Handves van Regte aan te bring, wat aan die Konstitusie vereistes voldoen.

Die volle Biznews.com artikel kan hier gevind word en die opsomming ekstrakte is hier onder in kursief skrif aangehaal:

“The rule of law is regarded as sacrosanct in our Constitutional dispensation. This high status is also compliant with the internationally accepted definition of the rule of law which if parliament seeks to amend the Constitution in a way in which the rule of law is implicated, then it can only do so with a 75% majority, because the supremacy of the rule of law is foundational to our new order and is specially protected by section 74(1) (arguably even trumping dignity, promotion of equality and enjoyment of freedom because of its “supremacy”). The indignity of having one’s land expropriated, even with compensation, is well known in SA history.

The stratagem contemplated in the Bill is accordingly to give parliament the power, by a simple majority vote, to dilute the protection of land rights (including improvements thereon) which the Constitution affords the protection of a 75% majority vote. Attaining the special majority is necessary before any adjustments to the rule of law of the kind contemplated in the Bill can be made. Any purposive reading of sections 1(c), 7(2) and 25 of the Constitution, subject to the limitations set out in section 36, reveals that the rule of law is supreme in our dispensation, one which requires the state to “respect, protect, promote and fulfil” the right not to be deprived of property, except in terms of a law of general application, and then not arbitrarily so.

…..

The stratagem proposed by the Committee is unconstitutional and invalid, will give rise to manifestly unjust laws and will end, at least in part, the protection of private property contained in section 25 of the Bill of Rights insofar as land and improvements to land are concerned.

The procedure proposed by the Committee is accordingly “conduct inconsistent with the Constitution” and is invalid as set out in section 2 of the Constitution.

In the current parliament, those parties which favour the idea of confiscating land and improvements thereon, including the EFF, which would nationalise all land if it could, do not command a 75% majority, which means that the Bill, in its current configuration, is bound to be stillborn for want of the necessary 75% majority.

The issues of food security and of not damaging the economy, so prominent in the 2017 Nasrec debate of the ANC, do not appear to have been considered properly or at all by the Committee and are not addressed in any way in Dr Motshekga’s statement of 6 December 2019.

No prudent new investor will risk having land and improvements on land expropriated without compensation. Without new investments the perennial lack of jobs in SA’s economy will be exacerbated.”

Dis baie duidelik dat dit baie moeilik gaan wees om ‘n 75% meerderheidstem te kry op so ‘n omstrede onderwerp, en dit kan die rede wees waarom die ANC slegs ‘n 51% meerderheidstem voorstel om die konstitusie mee te verander. Daarom moet elke stemmer eerstehands betrokke wees tydens die publieke deelname proses, om die voorgestelde verandering tot die konstitusie, in sy huidige formaat óf goed te keur óf af te keur.

Meer nuus oor die OSV Publieke Deelname Proses-
Die regering neem aan jy stem "VIR" OSV tensy jy die volgende doen:

Dis ongelooflik om te sien hoe die SA Regering vra vir publieke deelname in die grootste wets-veranderende gebeurtenis in die demokratiese SA se geskiedenis gedurende Desember en Januarie wanneer die publiek en ekonomies-aktiewe belastingbetalers op verlengde periodes van vakansies is en ekonomiese deelname op die laagste is.

Die aksie is duidelik om publieke deelname soveel as moontlik te ontmoedig. Die besluitmakers weet duidelik dat hoe groter publieke deelname is, hoe groter die moontlikheid dat die OSV Wetgewing nie net sonder enige veranderinge sal deurgaan nie, maar heroorweeg sal moet word om die publieke insette in ag te neem. So die vraag word gevra of die wetsontwerp die siening van die publiek weergee, of die siening van die politikuste wat die wetsontwerp probeer deurjaag deur die Parlement?

Alhoewel dit op eerste oogopslag nutteloos lyk kan jou insette egter ‘n verskil maak. hoe meer publieke deelname daar is, hoe kleiner is die kans dat enige wetgewing net deurgesit word sonder behoorlike oorsig. Dear South Africa maak dit duidelik: “Every decision the government make must be published in the Government Gazette and must include evidence of public participation.

If the public do not participate by objecting or agreeing, their non-participation is deemed as a non-objection, a tacit agreement.

Dit is die rede waarom daar ‘n publieke deelname proses is. Dear South Africa is ‘n organisasie wat opgestel is om die publiek te hel om ‘n sê te hê in die vorming van wetgewing. Dit het ‘n platform geskep van bewusmaking vir die algemene publiek om bewus te wees óf, en wanneer, daar publieke deelname prosesse oopgemaak word sodat die Suid-Afrikaanse publiek ‘n stem kan maak óf vir, óf teen, die voorgestelde wette en so ‘n voorlegging kan maak in die proses. Dit gee die publiek bewusmaking en ‘n platvorm om kommentaar te lewer op alle nuwe wetgewing publikasies voordat dit as wetgewing gepromulgeer word.

Dear South Africa sê: “What we run on our websites are not petitions but rather PPP – Public Participation Processes – as laid out in the PAJA act. Whereas petitions, even if they have millions of signatures, are considered as a single objection, a PPP done through our interface ensures each comment is considered individually. Each comment from a PPP on any of our websites is immediately sent as a unique email to the relevant government representative designated to a project. We then keep an accurate record of submissions sent so government cannot deny facts and figures. In certain instances we will also provide government with printed evidence of each comment made as well as a collated summary. These comments then form the basis of an essential and legal framework enshrined in our Constitution and forms a solid foundation for a legal case should the necessity arise. By law, the government must individually acknowledge and consider each public comment sent through our system. Most importantly, the law enables participants (or organisations acting on behalf of) to question the outcome or final decision — the higher the public participation, the stronger the mandate. Your participation is essential to create meaningful impact.”

Gaan gerus nou na www.dearsouthafrica.co.za en plaas jou stem op die Voorgestelde Onteiening Sonder Vergoeding Wetsontwerp sommer nou.

Waarom jou deelname in die proses kritiek is- uit 'n fisiese realm perspektief

Die ou gesegde bly waar-  “if good men do nothing, evil will prevail”.  Enigiets wat nie doelbewus bestuur word nie, keer terug na chaos toe,  leer die tweede wet van termodinamika ons wetenskaplik. So dit is krities belangrik dat elke Suid-Afrikaner deelneem in hierdie toekoms-veranderende proses om te verseker dat behoorlike bestuur van die proses plaasvind om die maksimum voordeel vir die mense van Suid-Afrika te bewerkstellig.

Waarom jou deelname in die proses kritiek is- vanaf 'n geestelike realm perspektief

Vanuit ‘n geestelike perspektief, is die geestelike implikasie ook dat jy moet stem, óf vir, óf teen, die voorgestelde wetgewing. Jy moet die geestes besluit wat jy geneem het met jou mond spreek en dan ‘n fisiese aksie tot jou oortuiging uitvoer om die aksie volmaak te maak in die fisiese realm.

As jy dit nie doen nie, moet jy weet dat jy geestelik gestem het VIR die gebeurtenis, en wanneer dit dan uiteindelik gebeur, kan jy nie kla oor die uitkoms nie, omdat jou stilbly-stem aangeteken was in die geestesrealm as ‘n stem vir die goedkeuring van die daad. As jy nie deelneem nie en nie jou stem plaas nie, dan sê jy by implikasie dat jy wil hê die OSV wetgewing in sy huidige formaat moet goedgekeur word.

Geestelik gepraat, is die perfekte voorbeeld in hierdie verband Jesus. Omdat Jesus nie Sy eie kruisiging teengestaan het in die fisiese realm nie, was Hy dus gevolglik gekruisig. Indien hy egter aksie geneem het en uitgespreek het en openlik Sy kruisiging ten tyde van Sy verhoor teengestaan het, kon Hy dit gestop het omdat Hy toegang gehad het tot al God se oorlogs-krag wat genoeg sou gewees het om Sy sterfte aan die kruis te stop: “Matthew 26:53 Thinkest thou that I cannot now pray to my Father, and he shall presently give me more than twelve legions of angels?” Dus is dit nodig om ‘n fisiese aksie uit te voer in die fisiese realm om ‘n geestelike aksie te vervolmaak.

Maar met betrekking tot die geestesrealm is daar ‘n verskil in die effek van elke stem geplaas word, wat in kontras staan met die fisiese realm. Opposisie in die fisiese realm mag dalk wel regeer word deur die aantal kruisies op stembriewe, maar in die geestesrealm heers geestelike outoriteite volgens hulle geestelike range en die sterkte van hulle geestelike altare. Dit beteken ‘n persoon wat ‘n sterk geestelike altaar het, die fisiese realm so kan beïnvloed dat die fisiese realm moet toe gee tot sy begeerte, maak nie saak wat die hoeveelheid van stemme op papier teen hom is nie – iets gaan gebeur om daardie stemme tot niet te laat gaan. Kyk na die voorbeeld van Jesus weereens: Weens sy hoë geestelike rang kon Jesus God gevra het vir ‘n legioen engele, terwyl Jesus se dissipels dit nie kon doen nie. Sy geestelike outoriteit was meer as die van Sy dissipiels. So jou geestelike outoriteit tel meer as net jou stem op papier. As jy dus ‘n sterk geestelike stand het- maak dan vandag dat jou stem tel, dit kan duisende ander stemme oorheers!

Enige iets kan verander word vanuit die geestesrealm en weereens, dit is waar die gebed van die kerk die grootste invloed kan hê. As Suid-Afrikaners kan aanhou om ernstige gebedsgroepe te vorm, sal hulle geestelike stem dinge kan laat verander in die fisiese realm: “2 Chronicles 7:14 If my people, which are called by my name, shall humble themselves, and pray, and seek my face, and turn from their wicked ways; then will I hear from heaven, and will forgive their sin, and will heal their land.” Neem kennis dat die fokus van die vers nie is op die opposisie wat die gesondheid van God se mense se land verwoes nie, maar die fokus is op God se mense. As God se mense hulle weë sal verander en hulle draai na God sal hulle land genees word- maak nie saak wat die verwoestende magte is wat teen die land kom nie. Wanneer die kerk sal opstaan met betrekking tot OSV sal die regte oplossing gevind word. ‘n Oplossing wat die mense sal bevoordeel wat te nagekom was deur historiese apartheid ongeregtighede en terselfdertyd sal die oplossing nie die hele land verwoes in die proses nie.

nuus news question

Nuus.News OSV Vraag

Nuus.News Vra die vraag: in die lig van OSV, is enige sensus al gedoen om te sien wie moet gekompenseer word vir grond wat onteien was onder apartheid? Sekerlik was dit al reeds gedoen met die grondhervormings program wat in plek gestel is na 1994. Hoeveel van die mense wat op die lys is, het kompensasie ontvang en hoeveel nie? Hoeveel van daardie mense wat nog nie kompensasie ontvang het nie, het voordeel getrek uit gratis RDP huise en reeds deels kompensasie ontvang? Daar moet eers ‘n quantum vasgestel word om te bepaal wat die omvang van ongekompenseerde Suid Afrikaners is.

Andersins, hoe gaan die Regering weet wanneer om EWC te stop? Sodra dit eers bekend is dat eiendomme gekonfiskeer word, gaan almal hulle eie deel wil eis en nuwe eise gaan elke dag bygevoeg word. As jy luister na wat die mense praat in die strate is elke persoon in SA nou geaffekteer deur grondonteiening en moet nou grond verniet kry. Sien Zimbabwe hoe die massas begin stroop het en grond gegryp het tot so ‘n mate dat die regering kon dit nie beheer nie en moes naderhand die stropers se aksies goedkeur om aan bewind te bly en nie hul stemme te verloor nie.

As jy ‘n idee het of die regering al so ‘n sensus gedoen het, stuur asb vir ons ‘n nuus kommentaar hieronder.

"Wel gedaan aan almal wat hulle stem gemaak het. Jy het SA beter gemaak."

Indien jy die Goeie Nuus wat Nuus.News bring wil ondersteun
like ons asseblief op Facebook.

36 Comments

  1. no

  2. NO..NO, if this amendment become approved we will follow the footsteps of Zimbabwe and the people will starve of hinger.

  3. No … absolutely no….Learn from Zimbabwe
    Ek doen hierdie kommentaar in Afrikaans sodat die buiteland ook kan verstaan waaroor dit gaan

  4. Neee

  5. No NO NO NO !!!!
    We had to WORK VERY HARD FOR OUR LAND!! If you WANT something you WORK FOR IT!!;;;

  6. Ek stem gland nie saam met die ONTEIENING’s regelasie nie die geld het uit my bankrekening gekom vir Baie jaare betaal om hom op my naam te kry nadat hy afbetaal is ek het bewys van eiennaarskap, soos toe hulle hulle ground wou he Moes hulle ook papier gehad het om te bewys hulle het daar gebly in die jaare toet

    EK HET MY PAPIERE WAT BEWYS DIT IS MY EIENDOM!!!!!

  7. No, I work hard, put in many hours, weekends to pay for MY home.

  8. I do not agree to the idea of no compensation of land no land was stolen.stole

  9. No, no, no.
    My house, I worked hard, put in many after hours and weekends to pay for my house

  10. Not in favour of the act

  11. No, why must land that was bought with hard earned money be taken away to give to individuals that do not work, do not know a thing about farming and has no idea what economics and hard work is. If the expropriation without compensation or with compensation become law, sure as hell, we will be In a worst situation than the rest af Africa. Everybody will suffer.

  12. I’m against expropriation, it never worked in Zimbabwe.

  13. I do not support land without exploration.. Its wrong and taking rights of people who lawfully paid for their houses….

    Juluis malema abd the anc is corrupt and we dont have any confidence in them what so ever

  14. No I do not support the expropriation without compensation act. Under no circumstances.

  15. I do not support the 18 th constitution amendment bill

  16. I do NOT support EWC

  17. Ek stem TEEN ONTEIENING SINDER VERGOEDING.

  18. NO I DO NOT SUPPORT THE CONSTITUTION…..

  19. Dit is diefstal op die ergste graad en sending van ons mense regte ons mense moet vergoed word met n mark verwante prys
    Nee Nee Nee Nee Nee Nee Nee Nee Nee

  20. I VOTE AGAINST THE BILL. REASONS BEING OUR GOVERNMENT CANNOT RUN ANYTHING EFFICIENTLY AND IT WILL CAUSE HAVOC AND START A CIVIL WAR IN S.A. I AND EVERYONE ELSE HAD TO GO WITHOUT AND WORK HARD FOR OUR LAND, SO SHOULD EVERYONE ELSE. THE OTHER BEING CORRUPTION! THE WORD THEY KNOW BEST!!

  21. Regeronig het glad nie my toestemming of insae gevra nie

  22. Not at all

  23. I am totally against the changing of art 25 of the constitusion. Because it will be your biggest mistake in the history of this country

  24. No I do not support the Constitution eighteenth amendment Bill.

  25. I DO NOT support this dasterdly EWC. A person sweated blood and tears for what he has and some moron wants to make a law, just to take it away without any form of compensation. HELL NO!!!!

  26. I do not support this. Billions have been stolen by the Government so what is going to happen to expropriated land.

  27. I do not support expropriation without compensation. Its It’s unethical and immoral.

  28. My answer is NO to expropriation of anything, be it fixed, movable and intellectual property!
    I worked for what I had no government gave it to me,. Apartheid or otherwise!
    Go earn a honest days wages without bribery and corruption and work 30yrs or more and pay your own way!!

  29. No I don’t support the constitution eighteenth amendment bill.

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.