NuusNews Rhapsody 2020 1 23

OORGEBRING NA DIE KONINKRYK VAN SY GELIEFDE SEUN

Altyd die Vader dank dat Hy julle geskik gemaak het om in die erfenis van God se mense te deel, die erfenis wat wag vir mense wat volgens sy wil lewe. Hy het ons verlos uit die mag van die duisternis en ons oorgebring onder die koningheerskappy van sy geliefde Seun (Kolossense 1:12-13).

In die vers hierbo verklaar die Woord dat die Vader ons nie net bekwaam gemaak het om te in die erfenis van die heiliges in die lig nie, maar ons ook “verlos” het uit die mag van die duisternis. Dan bereik dit ’n klimaks waar die Gees sê die Vader het: “ons oorgebring onder die koningheerskappy van sy geliefde Seun.” Hoe diepgaande!

Dit sou goed genoeg gewees het as Hy ons net verlos het uit die mag van die duisternis, maar om verdere stappe te doen om ons na die Koninkryk van sy Geliefde Seun oor te plaas, is absoluut voortreflik. Maar ongelukkig, ten spyte van hierdie heerlike waarheid, gaan sommige Christene steeds uit onkunde soek na bevryding van die Satan. Soos die persoon wat gesê het: “Weet jy, duiwels is eg; ek het ’n kragtige man van God nodig om vir my te bid en my te bevry,” nee! Daar is geen ware wedergebore persoon wat bevryding van die Satan nodig het nie. Die Satan is ’n verslane vyand. Jy is nie bevry van die gesag van die duisternis omdat jy hard gebid het, of omdat iemand vir jou gebid het nie; dit is die resultaat van wat Christus gedoen het. Die oomblik toe jy die verlossingswerke van Christus namens jou aanvaar en sy heerskappy oor jou lewe bely het, is die heerskappy van die Satan oor jou verbreek.

Erken jou huidige status, toestand en boedel. Jy sit saam met Christus in die hemele: “Nou is Christus hoog verhewe bo elke owerheid en gesag en krag en heerskappy, ja, elke noemenswaardige instansie, nie net in hierdie wêreld nie, maar ook in die wêreld wat kom” (Efesiërs 1:21). Leef altyd vanaf die vlak van oorwinning, heerskappy, vrede en vreugde en regeer jou wêreld met die gesag wat Hy aan jou gegee het.

GEBED

Liewe hemelse Vader, dankie dat U my oorgebring het uit die koninkryk van die duisternis na die koninkryk van u Geliefde Seun, Jesus Christus. Ek leef in u teenwoordigheid en funksioneer met die heerskappy van Christus oor die duisternis, bose magte, demone en hulle werke. Ek leef die oorwinnende, voorspoedige en altyd heerlike lewe wat ek in Christus ontvang het, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Efésiërs 2:4-6; 1 Johannes 4:4

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Matthéüs 15:29-16:1-12 & Exodus 3-5

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 11:15-30 & Job 17

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

NuusNews Rhapsody 2020 1 22

TRANSLATED INTO THE KINGDOM OF HIS LOVE SON

Giving thanks unto the Father, which hath made us meet to be partakers of the inheritance of the saints in light: Who hath delivered us from the power of darkness, and hath translated us into the kingdom of his dear Son
(Colossians 1:12-13).

In the above verses, the Word declares that the Father not only qualified us to be partakers of the of the saints in light, but also “delivered” us from the power of darkness. Then, it gets climactic where the Spirit says the Father “…hath translated us into the kingdom of his dear Son.” How profound!

It would have been good enough if He only delivered us from the jurisdiction of darkness; but to go the extra step of transferring us into the Kingdom of His Love Son, is absolutely transcendent. But sadly, in spite of this glorious truth, some Christians, out of ignorance, still go about seeking deliverance from Satan. Like the fellow who said, “You know, demons are real; I need a powerful man of God to pray for me and deliver me”; no! There’s no true born again person that needs deliverance from Satan. Satan is a defeated foe. You weren’t delivered from the authority of darkness because you prayed hard or because somebody prayed for you; it’s the result of what Christ has done. The moment you accepted the redemptive works of Christ in your behalf, and confessed His Lordship over your life, the dominion of Satan over you was broken.

Recognize your present status, state, and estate. You’re seated together with Christ in the heavenly realms, “Far above all principality, and power, and might, and dominion, and every name that is named, not only in this world, but also in that which is to come” (Ephesians 1:21). Live from that realm of victory, dominion, peace and joy evermore, and rule your world with the authority He’s given you.

PRAYER

Dear heavenly Father, I thank you for transferring me from the kingdom of darkness into the kingdom of your Love Son, Jesus Christ. I live in your presence, and function with the dominion of Christ over darkness, evil powers, demons, and their works. I live the victorious, prosperous and ever-glorious life that I’ve received in Christ, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Ephesians 2:4-6; 1 John 4:4

1-YEAR BIBLE READING PLAN

Matthew 15:29-16:1-12 & Exodus 3-5

2-YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 11:15-30 & Job 17

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

5 Comments

  1. Wat ‘n openbaarmaking: Ek sit saam met Christus verhewe bo elke owerheid en gesag en krag en heerskappy en heers oor my wêreld vanuit hierdie verhewe posisie. Hierdie jaar gaan ek prosper. Dit kan nou maar net nie anders nie!

  2. Prys die Here. Ek leef in die Here se teenwoordigheid en funksioneer met die heerskappy van Christus oor die duisternis, bose magte, demone en hulle werke.

  3. If I live with the conciousness that am not from this world, It is just a matter of time before all eyes start seeing that reality coming into manifestation .

  4. The world has nothing on me, because am from a Kingdom out of this world.

  5. Glory to God, we are delivered from the kingdom of darkness. Satan has no hold over the child of God.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *