NuusNews Rhapsody 2020 1 19

MOENIE BANG WEES NIE

Toe ek Hom sien, het ek voor sy voete neergeval soos ’n lyk. Hy het sy regterhand op my gelê en gesê: “Hou op om bang te wees, Ek is die Eerste en die Laaste (Openbaring 1:17).

Wanneer jy die Skrif bestudeer sal jy oplet dat God oor en oor vir ons sê: “moenie bang wees nie.” Of dit nou oggend, middag, of aand is; ongeag wat jy hoor, of watter simptome jy voel, Hy wil nie vrees in jou hart hê nie. Hy weet alles; Hy ken die toekoms en kan sien dat niks teen jou kan opstaan om jou seer te maak nie. Hy is die ewige God en lewe in die ewigheid. Hy sien die einde van die begin af.

Daarom, selfs al lyk dit of jy bekommerd is oor iets en jy wil hê Hy moet dadelik iets doen, is Hy nooit haastig nie, want Hy het jou klaar sien wen. Jou toekoms is reeds in die verlede vir Hom. Wanneer jy Abraham se verhaal bestudeer sal jy oplet dat die Here hom die geskiedenis van sy toekoms gegee het. Hy het vir hom gesê: “…jy sal die voorvader wees van baie nasies” (Genesis 17:5). Op daardie stadium het Abraham geen kinders gehad nie, maar in God se gedagtes was dit reeds ’n feit. Sy toekoms was geskiedenis vir God.

Dit is vandag dieselfde met jou. Moenie bang wees nie, want Hy het reeds alles gesien en weet dat daar niks voor jou lê wat jou kan oorwin of vernietig nie. Niks! Dit maak nie saak waar jy is, of waar jy leef nie; daar is niks wat jou kan terughou op jou pad nie. Al wat God wil hê is dat jy sy Woord moet navolg. Sy Woord waarborg jou oorwinning, vooruitgang en sukses.

Sy Woord is jou wapen teen alle teenstand en weerstand. Sy Woord is die swaard van die Gees. As jy lewe volgens sy Woord en dit in jou mond hou, kan niks jou keer nie. So vat die limiete weg. Sê vir jouself: “Alle limiete is weg uit my gedagtes! Ek kan en sal alles wees wat God wil hê ek moet wees. EK IS ’n SUKSES!” Eer aan God!

BELYDENIS

Ek is vrymoedig en baie dapper! Die Woord van God skep in my waarvan dit praat en ek styg uit bo al die stelsels van die wêreld wat my probeer terughou. Ek het ’n bonatuurlike kapasiteit om te bepeins, dink, skep en eindelose moontlikhede te sien. Geen situasie of moeilikheid kan my onder kry nie, want ek is op die oneindige pad van vooruitgang, opheffing en bevordering gesit. Eer aan God!

VERDERE STUDIE:

Josua 1:6-7; Romeine 8:35-39; 1 Johannes 4:4

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Matthéüs 13:24-43 & Génesis 44-45

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 10:21-33 & Job 9-10

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

NuusNews Rhapsody 2020 1 19

HAVE NO FEARS

And when I saw him, I fell at his feet as dead. And he laid his right hand upon me, saying unto me, Fear not; I am the first and the last (Revelation 1:17).

When you study the Scriptures, you find that always, God tells us, “Fear not”; be it
morning, noon or night; irrespective of what you hear or the symptoms you might be feeling, He doesn’t want fear in your heart. That’s because He knows all things; He knows the future and can see that nothing is set against you or could harm you. He’s the eternal God and lives in eternity. He sees the end from the beginning.

Therefore, even when you seem troubled about something and want Him to act right away, He’s unruffled and never in a hurry, because He already saw that you prevailed. Your future is history to Him. When you study the story of Abraham, you’d observe the Lord giving him the history of his future; He said to him, “…a father of many nations have I made thee” (Genesis 17:5). At this time, Abraham had no child; but in the mind of God, it was already a settled fact. His future was history to God.

It’s the same with you today. Have no fears, because He’s seen everything and knows there’s nothing in front of you that’s capable of defeating or destroying you. Nothing! It makes no difference where you are or where you live in this world; there’re no limitations on your path. All God wants is that you follow His Word. His Word guarantees your victory, prosperity and success.

His Word is your weapon against all adversary and adversity. His Word is the sword of the Spirit. If you’d live by His Word, and keep it in your mouth, nothing can stop you. Therefore, take away the limits. Say to yourself, “All limitations are gone from my mind! I can, and would be all that God wants me to be. I’M A SUCCESS!” Glory to God!

CONFESSION

I’m bold and very courageous! The Word of God is producing in me what it talks about and I rise above all the limiting systems of the world. I have an extraordinary capacity to contemplate, think, envision and see endless possibilities; and no situation or difficulty can deter me, because I’ve been set on a perpetual journey of advancement, upliftment and promotion. Glory to God!

FURTHER STUDY:

Joshua 1:6-7; Romans 8:35-39; 1 John 4:4

1-YEAR BIBLE READING PLAN

Matthew 13:24-43 & Genesis 44-45

2-YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 10:21-33 & Job 9-10

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

2 Comments

  1. Dis lekker om te weet dat my toekoms reeds geskiedenis is by die Here. Maak nie saak wat die nuus sê nie, ek word nie geroer nie
    Ek doen my werk sonder om my te bekommer want ek weet die Here is met my. Ek is bang vir niks nie. Ek gaan bo uitkom want dis God se wil vir my!

  2. Ek het ’n bonatuurlike kapasiteit om te bepeins, dink, skep en eindelose moontlikhede te sien. Geen situasie of moeilikheid kan my onder kry nie, want ek is op die oneindige pad van vooruitgang, opheffing en bevordering gesit. Eer aan God!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *