NuusNews Rhapsody 2020 1 24

NIKS KAN JOU BEPERK NIE

Toe het Hy gesê: Pas op! Moenie gierig wees nie. Ware lewe word nie gemeet aan hoeveel ons besit nie (Lukas 12:15).

In Genesis 37 lees ons hoe Josef se broers tteen hom opgestaan het en hom as slaaf verkoop het. As ’n slaaf in Potifar se huis kon Josef gesit en huil het; bitter oor wat sy broers aan hom gedoen het. Sy klagtes sou in ’n sekere sin geldig gewees het, maar hy was nie van plan om enige verskoning vir mislukking te gee nie. Die Bybel sê: “Die Here was met Josef sodat dit met hom goed gegaan het in die huis van sy Egiptiese meester” (Genesis 39:2).

As Josef, ’n slaaf in Potifar se huis, nog steeds voorspoedig was, beteken dit dat ware voorspoed nie die teenwoordigheid of afwesigheid van geld is nie. Daarom moet jou voorspoed nie afhang van hoeveel geld jy het, of nie het nie, wat ander jou skuld, of wat jy in jou bankrekening het nie; jou voorspoed is in jou hart. Iemand sê: “Ek sou nooit in hierdie verskriklike finansiële posisie gewees het as iemand vir wie ek geld geleen het, nie geweier het om my terug te betaal nie.” Nee, moenie so dink of praat nie. Daar kan nie genoeg geld van jou af weggeneem word om jou gebrekkig of armoedig te maak nie. Jy is ’n erfgenaam van God; ’n mede-erfgenaam met Christus; gekoppel aan ’n toevoer wat nooit opdroog nie.

Loof God as jy geld uitgeleen het en hulle jou terugbetaal, maar die oomblik wanneer jy dit leen, styg bo dit uit. Niks kan jou beperk nie. Jesus het in Lukas 6:35 gesê: “…julle moet ook julle výande liefhê! Doen goed aan hulle! Leen aan hulle! En moenie bekommerd wees dat hulle julle dalk nie kan terugbetaal nie. Dan sal julle beloning in die hemel baie groot wees, en julle sal werklik optree as kinders van die Allerhoogste, want Hy is goed vir die ondankbares en die slegtes.” Hy vestig jou aandag op iets hoër: God se rykdom is jou rykdom. Jy is slegs die kanaal – ’n vryvloeiende watervoor – om dit aan ander oor te gee. Jou stroom kan nie geblok word nie. Fokus dus met betrekking tot jou finansiële voorspoed op die Here as jou bron. Eer aan God!

BELYDENIS

Al die rykdom in hierdie wêreld behoort aan my, want ek is ’n erfgenaam van God en ’n mede-erfgenaam met Christus. Die silwer en die goud is myne, insluitend die vee op ’n duisend heuwels. Daarom weier ek om deur enigiets in hierdie wêreld beperk te word. Ek is ’n vryvloeiende watervoor vir die rykdom en seëninge van God na ander en ek is gekoppel aan ’n oneindige toevoer. Eer aan God!

VERDERE STUDIE:

2 Korinthiërs 8:9; 1 Timótheüs 6:17; Filippense 4:19

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Matthéüs 16:13-17:1-13 & Exodus 6-7

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 12:1-10 & Job 18-19

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

NuusNews Rhapsody 2020 1 24

YOU ARE BOUNDLESS

And he said unto them, Take heed, and beware of covetousness: for a man’s life consisteth not in the abundance of the things which he possesseth (Luke 12:15).

In Genesis 37, we read how Joseph’s brothers plotted against him and sold him into slavery. As a slave in the house of Potiphar, Joseph could have been whining and crying, bitter about what his brothers did to him. His complaints would have been valid, in a sense, but he wasn’t going to give any excuse for failure. The Bible says, “And the LORD was with Joseph, and he was a prosperous man; and he was in the house of his master the Egyptian” (Genesis 39:2).

If, while as a slave in the house of Potiphar, Joseph was still prosperous, then it means true prosperity isn’t about money. Therefore, your prosperity shouldn’t be dependent on how much money you have or don’t have; what others owe you or what you have in your bank account; your prosperity is in your heart. Someone says, “I would never have been in this terrible financial situation if not that someone I loaned money has refused to pay me back.” No; don’t think or talk like that. No amount of money could ever be taken from you, enough to make you broke or poor. You’re an heir of God, a joint-heir with Christ; plugged to a supply that never runs dry.

When you lend out money, if they pay you back, praise God; but the moment you give it out, rise above it. You are boundless. Jesus said in Luke 6:35, “…love ye your enemies, and do good, and lend, hoping for nothing again; and your reward shall be great, and ye shall be the children of the Highest: for he is kind unto the unthankful and to the evil.” He’s getting your attention on something higher: God’s wealth is your wealth. You’re only a conduit—a free-flowing conduit—for passing it to others. Your flow can’t be blocked. So, in your life, with regard to your financial prosperity, focus on the Lord as your source. Glory to God!

CONFESSION

All the wealth in this world belongs to me, for I’m an heir of God and a joint-heir with Christ. The silver and the gold are mine, including the cattle upon a thousand hills. Therefore, I refuse to be limited by anything in this world. I’m a free-flowing conduit of God’s wealth and blessings to others, and I’m plugged to an unending supply. Glory to God!

FURTHER STUDY:

2 Corinthians 8:9 AMPC; 1 Timothy 6:17; Philippians 4:19

1-YEAR BIBLE READING PLAN

Matthew 16:13-17:1-13 & Exodus 6-7

2-YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 12:1-10 & Job 18-19

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

3 Comments

  1. Dis nou awesome. Om te weet ek is ‘n geleidingspyp om God se finansies uit te deel. Dis ‘n nuwe manier van dink – om te leen sonder om terug te verwag. Dit is so vrymakend. En die bonus is dat ons dan ook kinders van die Allerhoogste genoem gaan word as ons dit so doen. Ek hou hiervan! Dankie vir die Rhapsody vandag Pastor Chris!

  2. There is definitely no excuse for failure. Death could not hold Him down. So nothing at all can hold me down.

  3. Amen, prys die Here, wat ‘n amazing dag stuk! Dit verander ‘n mens se hele denkwyse. Ek kan geensins beperk word nie, hallelujah!

    “Die silwer en die goud is myne, insluitend die vee op ’n duisend heuwels. Daarom weier ek om deur enigiets in hierdie wêreld beperk te word.”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *