Raise a Hallujah

Getuienis van wonderwerke: Klein 2-jarige Jaxon Taylor genees soos gebede reg oor die wêreld vir hom opgaan | Little 2-year old Jaxon Taylor healed as prayers go up for him all over the world. Getuienis van wonderwerke: Klein Jaxon genees soos gebede reg oor die wêreld vir hom opgaan Die lied “Raise a Hallelujah” het ‘n diep agtergrond waarheid oor die Krag van die Gebed van gelowiges. Vir omtrent ‘n maand lank het die gelowiges van reg oor die wêreld saam gebid vir Jaxon se genesing van ‘n siekte wat hom vinnig en onverwags angeval het.  Gedurende die beproewende tyd het, het die kerk inRead More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 18

ONBELEMMERDE VOORUITGANG Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees) Gee jou volle aandag aan hierdie sake. Werp jouself in jou werksaamhede sodat almal jou vordering kan sien (1 Timoteus 4:15). Die woord “sien” is in Grieks “phaneros” wat beteken om in die buiteland te versprei, of iets of iemand te laat skyn. Die Gees laat ons hier, deur die apostel Paulus, weet wat bepeinsing van God se Woord vir jou doen: dit veroorsaak dat jou welvaart en sukses na die buiteland versprei. Halleluja! Dieselfde waarheid word in Josua 1:8 onthul; die Woord dryf jou vooruitgang. Die Here het vir Josua gesê: “Hou hierdie wetboek altydRead More →

Nuus News Word for the Year 2020

What is the significance when God gives the church a ‘Word for the Year’? The year 2020 has started with a Bang! You are probably already running full steam ahead and the kids are back to school. You have started following your New Year’s resolutions and things are looking better than last year. But what has God said to the church about 2020? What is God’s Word for 2020? In every church the Lord gives us a Word for the specific year we are entering into. This Word is very significant: It will guide and direct your congregation in the specific path that God hasRead More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 17

ONBELEMMERDE VOORUITGANG Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees) Gee jou volle aandag aan hierdie sake. Werp jouself in jou werksaamhede sodat almal jou vordering kan sien (1 Timoteus 4:15). Die woord “sien” is in Grieks “phaneros” wat beteken om in die buiteland te versprei, of iets of iemand te laat skyn. Die Gees laat ons hier, deur die apostel Paulus, weet wat bepeinsing van God se Woord vir jou doen: dit veroorsaak dat jou welvaart en sukses na die buiteland versprei. Halleluja! Dieselfde waarheid word in Josua 1:8 onthul; die Woord dryf jou vooruitgang. Die Here het vir Josua gesê: “Hou hierdie wetboek altydRead More →

IHOPKC prayer room

Non-stop prayer and worship ongoing for 20 years? Nuus.News brings you the Real News that Mainstream Media will never give you. Meet the International House of Prayer Kansas City. God has raised up a force on earth that would praise Him with prayer and worship day and night non-stop. And since it started in 1999 it literally has not stopped.  Truly, being one of the Wonders of the World and massive achievements of the believers in Christ, Christians from all over he world have come to pray, sing and fellowship by the Holy Spirit with God at the IHOPKC for 20 years now, without fail.Read More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 16

WEES BEWUS VAN CHRISTUS IN JOU Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees) Watter ooreenkoms het die tempel van God met afgode? Ons is mos die tempel van die lewende God. Dit is soos God gesê het: Ek sal onder hulle woon en rondbeweeg, en Ek sal hulle God wees en hulle sal my volk wees (2 Korintiërs 6:16). Die kern van die Christendom is dat Christus letterlik in jou woon, deur die Heilige Gees. Dit is waarom Jesus gekom het, om ’n verhouding en eenheid met God moontlik te maak. Deur daardie gemeenskap het ons die ewige lewe gekry – die lewe en dieRead More →

Sticky

Menings peiling: Is daar ‘n geestes realm? Poll: Is there a spirit realm? Ons ondersoek een van die realiteite van die lewe en vra een van die wêreld se Groot Vrae: “Is daar ‘n geestes realm?” Gee jou opinie. We delve into the realities of life and ask one of the world’s Greatest Questions: “Is there a spirit realm? Give your opinion.Read More →

NUUS NEWS trump Xi jinping

STUUR JOU GOEIE NUUS WÊRELD-NUUS ARTIKELS IN Help ons om Nuus.News uit te brei. Suid Afrika wag vir jou Goeie Nuus: WÊRELD-NUUS Artikel. Kontak ons en stuur dit in deur die vorm heel onder in te vul. Help ons om Goeie Nuus na die wêreld te bring. SEND IN YOUR GOOD NEWS WORLD-NEWS ARTICLES Help us to build Nuus.News. South Africa is waiting for your Good News: WORLD-NEWS Article. Please contact us and send it to us by filling in the contact us form below. Help us to bring Good News to the world.Read More →

Raise a Hallelujah

“Raise a Hallelujah” ‘n lied met ‘n wonderwerk daaragter. Ervaar die krag in sang. Die video is aangeheg met die lied en getuienis. | “Raise a Hallelujah” a song with a miracle behind it. Experience the power in song. Watch the video for the song and testimony. “Raise a Hallelujah” ‘n lied met ‘n wonderwerk daaragter “Raise a Hallelujah” – die lied wat wonderwerke laat gebeur.  Die lied “Raise a Hallelujah” het ‘n sterk getuienis en dit gaan die moeite werd wees om na die video hieronder te kyk. Die lied word gesing deur man-en-vrou span Jonathan en Melissa Helser. Die lied het begin as ‘nRead More →

Sports Nuus News

STUUR JOU GOEIE NUUS SPORT-NUUS ARTIKELS IN Suid Afrika wag vir jou Goeie Nuus Sport Artikel. Kontak ons en stuur dit in deur die vorm heel onder in te vul. SEND IN YOUR GOOD NEWS SPORT-NEWS ARTICLES South Africa is waiting for your Good News Sport Article. Please contact us and send it to us by filling in the contact us form below.Read More →