NuusNews Rhapsody 2020 1 17

ONBELEMMERDE VOORUITGANG

Gee jou volle aandag aan hierdie sake. Werp jouself in jou werksaamhede sodat almal jou vordering kan sien (1 Timoteus 4:15).

Die woord “sien” is in Grieks “phaneros” wat beteken om in die buiteland te versprei, of iets of iemand te laat skyn. Die Gees laat ons hier, deur die apostel Paulus, weet wat bepeinsing van God se Woord vir jou doen: dit veroorsaak dat jou welvaart en sukses na die buiteland versprei. Halleluja!

Dieselfde waarheid word in Josua 1:8 onthul; die Woord dryf jou vooruitgang. Die Here het vir Josua gesê: “Hou hierdie wetboek altyd by jou. Dink dag en nag daaroor na sodat jy alles kan doen wat daarin geskryf is. Jy sal dan sukses behaal op jou pad. Jy sal voorspoedig wees.” Let op dat die sleutel nie net is om die Woord in jou hart of die bladsye van die Bybel te bewaar nie, maar dit in jou mond te hou; dit uit te spreek; dít sal welvaart in jou lewe inbring.

Wanneer jy die Hebreeuse weergawe van die laaste deel van Josua 1:8 bestudeer, sal jy sien dat: “… Jy sal dan sukses behaal op jou pad…” eintlik beteken: “om van voorspoed te ontplof!” Dit beskryf ’n skielike vloed, soos ’n rivier wat afkom en deur ’n versperring breek. Dit is die soort welvaart en sukses wat jy sal ervaar as jy God se Woord bepeins; jou gees daarmee oorweldig. Jy ontplof in voorspoed met soveel krag dat niks dit kan keer nie.

.
Miskien dryf jy handel of het jy ’n besigheid en jou handelsmerk het nog nie na die buiteland versprei nie; dit is nie welbekend nie. Oefen om die Woord te oordink. Terwyl jy dit doen, sal jou gees die idees en inspirasie ontvang wat jy nodig het om dinge na die volgende vlak te neem. Dit maak nie saak in watter area van jou lewe jy buitengewone vordering wil hê nie; doen dit en kort voor lank sal ander sekerlik jou vordering opmerk.

BELYDENIS

Liewe Vader, u wysheid werk in my en ek vorder met krag en groot heerlikheid; niks kan my keer nie. Ek word deur u Woord en die Gees aangedryf op die pad van sukses en grootsheid. Ek is besig om my lotsbestemming in Christus te vervul en ontplof glorieryk met voorspoed. Halleluja!

VERDERE STUDIE:

Psalm 1:1-3; Jesaja 32:15; 3 Johannes 1:2

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Matthéüs 12:22-50 & Génesis 40-41

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 10:1-8 &

Handelinge 10:1-8 & Job 5-6

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

NuusNews Rhapsody 2020 1 17

UNHINDERED PROGRESS

Meditate upon these things; give thyself wholly to them; that thy profiting may appear to all (1 Timothy 4:15).

The word, “appear” in our opening verse is the Greek “phaneros,” which means to spread abroad, or to cause something or someone to shine. Here, the Spirit, through the Apostle Paul lets us know what meditating on God’s Word does for you: it causes your prosperity and success to spread abroad or burst forth. Hallelujah!

The same truth is revealed in Joshua 1:8; the Word propels your advancement. The Lord said to Joshua, “This book of the law shall not depart out of thy mouth; but thou shalt meditate therein day and night, that thou mayest observe to do according to all that is written therein: for then thou shalt make thy way prosperous, and then thou shalt have good success.” Notice that the key isn’t just having the Word in your heart or the pages of the Bible, but in your mouth; speaking it forth, and it‘ll bring prosperity into your life.

When you study the Hebrew construction of the latter part of Joshua 1:8, you’d observe that the portion where it says “…thou shalt make thy way prosperous…” actually means “to burst forth with prosperity!” What it describes is a sudden gush, like the rushing of a flood breaking through a barrier with so much power. That’s the kind of prosperity and success you’ll experience if you’d meditate, inundate your spirit with God’s Word. You burst forth into prosperity with such power that nothing can hold back.

Perhaps you’re into some trade or business and your brand hasn’t “spread abroad”; it isn’t well known. Practise meditating on the Word. As you do, you’ll receive the ideas and inspiration you need to take things to the next level. It doesn’t matter in which area of your life you desire to see extraordinary progress; do this, and before long, others will surely notice your unhindered progress.

CONFESSION

Dear Father, your wisdom is at work in me and I’m moving with power and great glory; there’s no stopping me. I’m propelled by your Word and the Spirit, in the path of success and greatness. I’m fulfilling my destiny in Christ, gloriously bursting forth in prosperity. Hallelujah!

FURTHER STUDY:

Psalm 1:1-3; Isaiah 32:15; 3 John 1:2

1-YEAR BIBLE READING PLAN

Matthew 12:22-50 & Genesis 40-41

2-YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 10:1-8 & Job 5-6

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

2 Comments

  1. Prys die Here!
    Sy wysheid werk in my en ek vorder met krag en groot heerlikheid; niks kan my keer nie.

  2. Hierdie jaar gaan ‘n jaar wees van meer meditering op die Woord en ek sien uit daarna om die resultate van die Woord in my lewe te sien!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *