NuusNews Rhapsody 2020 1 16

WEES BEWUS VAN CHRISTUS IN JOU

Watter ooreenkoms het die tempel van God met afgode? Ons is mos die tempel van die lewende God. Dit is soos God gesê het: Ek sal onder hulle woon en rondbeweeg, en Ek sal hulle God wees en hulle sal my volk wees (2 Korintiërs 6:16).

Die kern van die Christendom is dat Christus letterlik in jou woon, deur die Heilige Gees. Dit is waarom Jesus gekom het, om ’n verhouding en eenheid met God moontlik te maak. Deur daardie gemeenskap het ons die ewige lewe gekry – die lewe en die natuur van God. Daarom is jy glad nie net ’n mens nie. Jy is vol van God; vol van sy liefde, sy genade en sy wysheid.

Dit moet in jou gees ’n werklikheid word; anders sal jy nie die ware Christelike lewe kan lei nie. Jy moet bewus wees van Christus in jou. Ek praat van ’n ingesteldheid oor die lewe waar jy net Christus ken; net Christus sien. Die Bybel sê dat Christus jou lewe is (Kolossense 3:4). Christus is alles. Wanneer jy met hierdie ingesteldheid funksioneer, sal dit jou letterlik na ’n wêreld neem waar jy glad nie bewus is van behoefte, mislukking, of vrees nie. Jy is net elke dag, elke uur, elke minuut en elke sekonde op die kruin en in oorwinning, omdat jy God in jou dra! Jy en God is die ewige wenspan. Halleluja!

Omdat baie mense nie bewus is van Christus in hulle nie, sukkel hulle deur die lewe en soek hulle na God; ‘gaan na Hom’ en reik uit vir hulp. Terwyl die Bybel sê: “Julle is egter van God afkomstig, my kinders, en julle het hulle reeds oorwin omdat die Gees wat in julle woon, magtiger is as die gees wat in die wêreld woon” (1 Johannes 4:4). Alles wat jy ooit kon nodig hê, is in die groter Een wat in jou woon. Jy moet bewus word daarvan dat Hy in jou woon en dat Hy jou met wysheid stuur na sukses en grootsheid.

Moenie vir Hom vra vir wysheid nie; Hy is jou wysheid. Moenie Hom om hulp vra nie; Hy is jou Hulp en jou Helper. Moenie Hom vir krag vra nie; Hy is jou krag. Moet nêrens gaan sonder die besef dat jy ’n Goddraende kruik is nie. Jy sal verbaas wees oor die skielike verandering: die genade, goddelike aura, invloed en krag wat jy sal uitstraal. Hoekom? In die geestesryk is die eerste beginsel kennis; die tweede is bewustheid en die derde uitspraak; woorde. Dit is waarom hierdie kennis vandag na jou toe kom, omdat jy bewus is dat jy God in jou dra en dit dan ook verklaar.

BELYDENIS

Ek is nie gewoon nie, want die Groter Een leef in my gees, siel en liggaam! Ek is vol van God! Ek is sterk, gesond, vol van sy liefde, wysheid en goddelike lewe. My lewe is vol genade. Hallelujah!

VERDERE STUDIE:

1 Korinthiërs 3:16; Kolossense 1:26-27

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Matthéüs 12:1-21 & Génesis 38-39

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 9:32-43 & Job 3-4

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

BE CHRIST-IN-ME CONSCIOUS

…For you are the temple of the living God. As God has said: I will dwell in them And walk among them. I will be their God, And they shall be My people (2 Corinthians 6:16 NKJV).

.
The real essence of Christianity is the fact that Christ literally lives in you by the Holy Spirit. That’s the reason Jesus came, to make fellowship and oneness with God possible. Through that fellowship, we were given eternal life—the life and nature of God. Therefore, you’re by no means an ordinary person. You’re full of God; full of His love, His grace and His wisdom.

.
This has to become a reality in your spirit; otherwise, you won’t be living the true Christian life. You have to be Christ-in-me conscious. I’m referring to a consciousness about life where all you know is Christ; everything you see is Christ. The Bible says Christ is your life (Colossians 3:4). Christ is everything. Functioning with this mindset will literally transport you to the realm where you have no consciousness of need, failure or fear; you’re on top and in victory every day, every hour, every minute and every second, because you carry God in you! You and God are the eternal winning team. Hallelujah!

But because many aren’t “Christ-in-me” minded, they struggle through life, “looking” for God; “going” to Him, and reaching out to Him for help. Whereas, the Bible says, “Ye are of God, little children, and have overcome them: because greater is he that is in you, than he that is in the world” (1 John 4:4). Everything and anything you could ever need is inside the greater One that lives in you. What you need is to become conscious of His indwelling presence and the wisdom He pilots you with for success and greatness.

Don’t ask Him for wisdom; He’s your wisdom (1 Corinthians 1:30). Don’t ask Him for help; He’s your Help and your Helper. Don’t ask Him for strength; He’s your strength. Don’t go anywhere without the consciousness that you’re a God-carrying vessel. You’ll be amazed at the sudden transformation: the grace, divine aura, influence and power that you’ll exude. Why? In the spiritual realm, the first principle is knowledge; the second is consciousness, and the third is speaking; voicing. That’s the reason this knowledge is coming to you today, for you to have the consciousness that you carry God in you, and then declare accordingly.

CONFESSION

I’m not ordinary, for the Greater One lives in my spirit, soul and body! I’m full of God! I’m strong, sound, full of His love, wisdom and divine essence. My life is full of grace. Hallelujah!

.
FURTHER STUDY:

1 Corinthians 3:16; Colossians 1:26-27

1-YEAR BIBLE READING PLAN

Matthew 12:1-21 & Genesis 38-39

2-YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 9:32-43 & Job 3-4

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

7 Comments

  1. My 2020 gaan ‘n jaar wees waarin ek hierdie bewussyn van Christus-in-my ten volle gaan uitleef. Met so ‘n uitblik op die lewe gaan niks my onder kan kry nie, want ek gaan altyd wandel in Gees en altyd die regte gedagtes hê en ook slegs die regte woorde praat. Prys die Here!

  2. Prys die Here! Ek is vol van God, Heilige Gees woon in my.

  3. Verewig bewus van Sy teenwoordigheid!

  4. Hoe wonderlik om te WEET dat God in Sy volheid in my leef en my altyd in die waarheid sal lei!

  5. I have been so mightily blessed by this devotional. My day is never complete without a careful study of this messenger angel from God through his servant Pst Chris.
    Thank you news.news for making it easier for us to read this material on this platform.
    Let’s share this news around the world.

  6. What a life. True christianity depends on my conciousness.

  7. What a life transforming revelation. Thank you Pastor Chris for this insight.
    Everybody needs to read this. Good news has come to South Africa. Glory to God.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *