NuusNews Rhapsody 2020 1 18

ALTYD OORWINNEND

Ek is dankbaar teenoor God wat ons, omdat ons aan Christus verbind is, altyd saamneem in sy triomftog. Deur ons versprei Hy die aangename geur van sy kennis op elke plek (2 Korinthiërs 2:14).

Daar is ‘n rede waarom die Kerk die mees vervolgde demografie in die wêreld is. Die satan is bang vir wat kom en hy doen baie moeite om vrees na baie harte te bring. Hy is ’n mislukking. Magtige dinge gebeur in die Kerk van Jesus Christus en die duiwel kan dit nie verdra nie. Wat met ons gebeur is groter as wat in die velde van Tegnologie, Wetenskap of Politiek gebeur.

In Matteus 16:18 het Jesus gesê: “…Op hierdie rots sal Ek my kerk oprig, en al die magte van die doderyk sal dit nie oorwin nie.” Die woord ‘magte’ verwys ook na heerskappy. Die magte van die hel en die heerskappy van die hel sal dus nie oor die Kerk seëvier nie.

Die Kerk het van die begin af verskriklike vervolging verduur en oorleef en dit sal altyd die teenstand oorleef. Die Woord van God sê duidelik: “Kan enigiets ons ooit van Christus se liefde skei? Sal dinge soos lyding of benoudheid of vervolging, honger of koue, of gevaar of doodsdreiging dit regkry? Selfs die Skrif verklaar tog: “Om u ontwil bedreig die dood ons die hele dag en word ons as slagskape beskou.” Tog is ons ten spyte van al hierdie dinge besig om ’n klinkende oorwinning te behaal – deur Christus wat sy liefde so duidelik aan ons bewys het” (Romeine 8:35-37).

Ons wen vir ewig. Ons verpletter alle opposisie en oorwin alle teenstand. Dit is die seën vir die Kerk. Die Heilige Gees is die Baas van die Kerk en Hy is God. Hy werk in, met en deur ons. Dit is onmoontlik vir ons om te misluk. Ons het gewen voordat ons nog begin het; ons voer net die teks uit wat reeds geskryf is. Halleluja!

Die Amplified weergawe van ons temavers lui: “But thanks be to God, Who in Christ always leads us in triumph [as trophies of Christ’s victor…”. Dit is wat gebeur. Ons is in ’n oorwinningsparade van die Heilige Gees. Bly gefokus op die werk van die Here en dien Hom met blydskap. Halleluja!

BELYDENIS

Ek is ’n lid van die glorieryke en triomfantelike liggaam van Christus. Daarom is ek onvernietigbaar; maak nie saak wat gebeur nie, ek wen, want die Woord bring my bo-uit en waarborg my oorwinning. Groter is Hy wat in my is as hy wat in die wêreld is. Ek heers en regeer saam met Christus, nou en vir altyd, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Romeine 8:37-39; 1 Johannes 4:4; 1 Korinthiërs 15:57-58

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Matthéüs 13:1-23 & Génesis 42-43

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 10:9-20 & Job 7-8

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

NuusNews Rhapsody 2020 1 18

ALWAYS VICTORIOUS

Now thanks be unto God, which always causeth us to triumph in Christ, and maketh manifest the savour of his knowledge by us in every place (2 Corinthians 2:14).

.
There’s a reason the Church is the most persecuted of the demographics in the world: Satan is afraid of what’s coming, and he’s making so much effort to cause fear in the hearts of many. But he’s a failure. Mighty things are happening in the Church of Jesus Christ, and the devil can’t contain it. What’s happening with us is bigger than what’s happening in Technology, Science, or Politics.

In Matthew 16:18, Jesus said, “…I will build my church; and the gates of hell shall not prevail against it.” The word, “Gates” is symbolic in prophetic language for “power and dominion.” So, the powers of hell, the dominion of hell, shall not prevail against the Church.

The Church, right from inception, has survived and endured many terrible persecutions, and will always out-live her detractors. That’s because the Word of God is clear: “Who shall separate us from the love of Christ? shall tribulation, or distress, or persecution, or famine, or nakedness, or peril, or sword? As it is written, For thy sake we are killed all the day long; we are accounted as sheep for the slaughter. Nay, in all these things we are more than conquerors through him that loved us” (Romans 8:35-37).

.
We’re forever victorious. We crush every opposition and conquer every adversity. That’s the blessing upon the Church. The Holy Spirit is the Boss of the Church, and He’s God. He’s working in, with, and through us. It’s impossible for us to fail. We won before we started; we’re just acting out the script that’s already been written. Hallelujah!

The Amplified version of our theme verse says, “But thanks be to God, Who in Christ always leads us in triumph [as trophies of Christ’s victory….” That’s what’s happening. We’re in a Holy Ghost victory parade. What you need is to stay focused on the work of the Lord, serving Him with joy. Hallelujah!

CONFESSION

I’m a member of the glorious and triumphant body of Christ. Therefore, I’m indestructible; no matter what happens, I win, because the Word puts me over and guarantees my victory. Greater is He that’s in me than he that’s in the world. I reign and rule with Christ, now and always, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Romans 8:37-39; 1 John 4:4; 1 Corinthians 15:57-58

1-YEAR BIBLE READING PLAN

Matthew 13:1-23 & Genesis 42-43

2-YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 10:9-20 & Job 7-8

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

2 Comments

  1. Hierdie is een van die mees vooraanstaande onthullings van Pastoor Chris in die Rhapsody vir Januarie maand! Ons lewe op aarde is ‘n konstante oorwinningsparade van die Heilige Gees! Niks wat satan probeer kan ons onder kry nie. Selfs al is die kerk die mees vervolgde instelling op aarde, bly ons triomfeer met oorwinning op oorwinning. Sjoe dis so exciting!

  2. Ek heers en regeer saam met Christus, nou en vir altyd, in Jesus se Naam! Glory

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *