NuusNews Rhapsody 2020 1 2

HY GLO IN JOU …Ons is God se handewerk. Hy het ons in ons eenheidsband met Christus Jesus só gemaak dat ons die goeie werke wat Hy vir ons bestem het, kan uitlewe (Efesiërs 2:10). As jy in ’n stelsel glo sal jy dit bou. So, as jy in mense glo sal jy hulle opbou en dit is wat Christus in ons doen. Hy glo in ons, daarom bou Hy ons op met sy Woord. Hy vertrou ons en glo in ons, want ons is sy Kerk; sy handewerk. Dit is wat ons hierbo gelees het. Die wêreld glo dalk nie in jou nie, ofRead More →

NuusNews Rhapsody 20 1 1

JY HET ALLES WAT NODIG IS Maar die Here was Noag goedgesind(Genesis 6:8). Dit is ’n nuwe jaar en dit beteken groot geleenthede vir meer grootheid en vordering. Besluit dat jou verlede nie jou baas sal wees nie; dit sal jou nie inperk nie, maak nie saak hoe suksesvol of teleurstellend dit mag wees nie. Een ding wat jy moet doen, is om vroeg te begin; wees vasbeslote om voor te wees met jou doelwitte. Moenie uitstel of jou voete sleep met enige projek of taak nie. Moenie in Maart doen wat jy in Januarie moes gedoen het nie. Staan vroeg op; ek praat nieRead More →