Ondersteun Goeie Nuus met jou Advertensie Jy kan ons email om ‘n prys lys te kry van advertensie spasie beskikbaar op Nuus.News. Ons blog groei by die dag en bereik meer en meer mense elke maand. Mense stuur terugvoer oor hoe Nuus.News hulle lewens en lewens uitkyk beter gemaak het. Jou advertensie sal die impak net soveel groter maak. En ons vertrou dat jou advertensie jou besigheid ook sal baatvind! Advertise to Support Good News You can email us to get a price list of advertisement space available on Nuus.News. Our blog is growing by the day and reaches more and more people every month.Read More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 10

LEIDING EN RIGTING Hoe kan ’n jongmens ’n skoon lewe lei? Deur sy lewe in te rig volgens u woord (Psalm 119:9). God se Woord is lig. Psalm 119:105 sê: “U woord is ’n lamp vir my voete en ’n lig op my pad.” Dit is interessant dat dit die Woord met ’n lamp vergelyk. ’n Lamp het nie sterk strale nie. Jy steek nie ’n lamp op en laat dit iewers staan nie; jy sal dit saam met jou moet vat. Dit laat jou weet dat God se Woord iets is wat jy elke dag nodig het. Die Christelike lewe is ’n reis; elkeRead More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 9

GEEN “SMOKKELGOED” Moenie julle leefstyl aanpas by die gedragspatrone van hierdie wêreld nie, maar laat God julle omvorm deurdat Hy julle denkpatrone vernuwe. Dan sal julle goed kan onderskei wat Hý wil hê dat julle moet doen, naamlik dit wat werklik goed en aanvaarbaar en volmaak is (Romeine 12:2). Die Griekse woord vir “onderskei” is “dokimazo” en dit beteken om te onderskei of ondersoek; ondersoek is die sinoniem wat beter pas. Om dit beter te verstaan moet jy na die doeane gaan wanneer jy ’n land binnekom. Hulle moet passasiers deursoek en in hoogs verdagte gevalle masjiene gebruik om bewegende foto’s van daardie items teRead More →

Christian Consensus Nuus.News

CHRISTIAN CONSENSUS www.greatawakeningsa.co.za Voor die 2019 algemene verkiesing het die Christian Consensus begin om Suid-Afrikaanse Christene te verening rondom die Christen politieke partye wat vir die verkiesing gestaan het. Die Christen Consensus stel hulle ten doel om a groot ontwaking van Christene in Suid-Afrika te bewerkstellig en om die sentrale belang van die Woord van God in hierdie nasie te onderstreep. Die focus is op gebed en die uitleef van Byblese beginsels. Gedurende die verkiesing was die focus om die algehele atmosfeer in die land te verander, ‘n bewustheid van God se teenwoordigheid te kweek en Sy doel met die land te bevorder sodat daarRead More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 8

BELOFTES MET VOORSIENING Deur hierdie selfde krag het Hy sy kosbaarste en allergrootste beloftes vir ons laat waar word. Die gevolg hiervan is dat julle deel gekry het aan sy Goddelike natuur. Só het julle vrygekom van die proses van agteruitgang wat, as gevolg van die neigings van ons menslike natuur, oral alles en almal laat sleg word (2 Petrus 1:4). “Beloftes” soos gebruik hierbo, is nie die gewone definisie soos in ’n verbale of geskrewe verbintenis of onderneming om iets te doen nie. Dis nie dieselfde as om byvoorbeeld vir ’n vriend te sê: “Ek sal more vir jou R200,000 gee” nie. Gestel môreRead More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 7

DIE ONOORWINBARE LEWE Ek skryf hierdie dinge aan julle sodat julle met die wete kan leef dat julle nou reeds deel het aan die ewige lewe, julle wat aanhou glo in die persoon van die Seun van God (1 Johannes 5:13). Die geskiedenis van die kerk vertel ons hoe Johannes, die skrywer van ons temavers, geweldige vervolging verduur het weens sy geloof. Hy is gevange geneem en in ’n reuse pot kokende olie gegooi om hom lewendig te braai. Hulle het die vuur aangesteek terwyl hy binne-in was, maar iets merkwaardig het gebeur, die olie het uitgebrand en tog was Johannes steeds daar lewendig enRead More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 6

SIEN GENADE RAAK EN VIER DIT God is egter besig om ons steeds meer genade te gee om aan Hom getrou te wees. Daarom sê die Skrif: “God weerstaan hoogmoedige mense, maar aan nederige mense gee Hy genade (Jakobus 4:6). Wanneer God jou bevorder, vermeerder Hy die genade oor jou lewe. Met daardie groter genade kan jy veel meer doen. Genade gee jou groter vermoë en maak deure oop vir jou. Iets wat baie belangrik is van genade, wat jy moet weet, is dat dit raakgesien moet word. Jy het dalk opgelet dat die naam “Grace” meestal aan dames behoort. Dit verduidelik iets oor genade:Read More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 4

SING DIE REGTE LIEDJIES …Ons is mos die tempel van die lewende God. Dit is soos God gesê het: Ek sal onder hulle woon en rondbeweeg, en Ek sal hulle God wees en hulle sal my volk wees (2 Korintiërs 6:16). Sommige Christene sing die verkeerde liedjies omdat hulle God se Woord nie ken nie. Sulke liedjies het in hulle ’n soort ongeloof geskep wat moeilik is om te genees. Die feit dat ’n liedjie ’n mooi wysie het of jou emosioneel laat voel maak dit nie reg nie. Solank dit nie die waarheid van die evangelie oor die nuwe skepsel kommunikeer nie is ditRead More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 5

MAAK JOU WOLK VOL MET DIE REGTE WOORDE As wolke vol water is, val daar reën op die aarde. Of ’n boom nou suid val of noord, dit bly lê waar dit geval het (Prediker 11:3). As Christen is jy ’n koning-priester. Die Bybel sê die koning se woord is wet (Prediker 8:4). Hou dus aan praat, nie babbel nie, maar hou aan om die Woord te bevestig. Jesus het gesê jy sal kry wat jy sê (Markus 11:23). Daarom moet jy “praat-sessies” hê waar jy in jou binnekamer ingaan en God se Woord oor jou lewe, toekoms en lotsbestemming bevestig. Praat jou geld boontoe;Read More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 3

BEOEFEN DIE GODDELIKE LEWE Gee jou volle aandag aan hierdie sake. Werp jouself in jou werksaamhede sodat almal jou vordering kan sien (1 Timoteus 4:15) Dis wonderlik om van ’n siekte genees te word, maar wat van nooit siek word nie? Dit is sekerlik heerlik en dit is die lewe wat Jesus gebring het; ’n lewe van goddelike gesondheid. Goddelike gesondheid is nie ’n belofte vir die Christen nie; dit was deel van die verlossingspakkie. Dis deel van die resultaat en impak van die ewige lewe in jou. Die Bybel sê: “En dit is die inhoud van sy getuienis: God het aan ons die ewigeRead More →