NuusNews Rhapsody 2020 1 21

GODDELIKE TOEGANG

…Wie weet of dit nie miskien juis met die oog op ’n tyd soos hierdie is dat jy koningin geword het nie! (Ester 4:14).

Daar is mense wat God in hierdie wêreld geplaas het om ander toegang te gee; tot rykdom, tot krag, tot hulpbronne, ensovoorts. Hy het iemand geroep om jou ‘toegang’ te wees en sonder daardie persoon sou jy dalk nooit daardie toegang gehad het nie. Om met mense te werk, om mense te seën, gebruik Hy ander mense.

Let op wat God vir Elia gesê het in 1 Konings 17:9: “Gaan bly in die dorp Sarfat naby die stad Sidon. Daar woon ’n weduwee. Ek het aan haar opdrag gegee om vir jou te sorg.” Daar was groot hongersnood en as Elia kos wou hê sou hy dit by daardie vrou moes kry. Elia kon na enige ander plek gegaan het as hy wou, maar om in God se perfekte wil vir daardie oomblik te wees, moes dit deur daardie vrou kom.

Vir die vrou was Elia haar toegang tot haar volgende vlak. Sy was in volslae gebrek en om ooit uit daardie haglike omstandighede te kom, sou dit deur Elia moes wees. Deur Elia het sy behoue gebly en van volslae gebrek na vooruitgang beweeg (lees die hele verhaal in 1 Konings 17). Dit is nie al nie; toe haar seun siek geword het en dood gegaan het, het sy ’n wonderwerk ontvang; die jong man is weer lewend gemaak deur die profeet Elia.

Net so het die Israeliete as slawe in Egipte gebly totdat Moses gehoor gegee het aan die roeping van God om hulle uit te bring. Hy was hulle toegang. Jesus self was ons toegang tot die Vader se teenwoordigheid en Hy weet dit. Hy sê: “…Niemand kom by die Vader uit behalwe deur My nie” (Johannes 14:6).

Sien raak aan wie jy toegang moet gee en wees stiptelik om te doen wat die Here op jou hart gelê het vir hulle voordeel en wins. Sien ook raak wat die Here op jou pad geplaas het om vir jou toegang te gee, of dit in die bediening, jou werk, loopbaan, politiek, of wat ook al is. Dit is ’n beginsel in die Koninkryk van God en jy moet dit verstaan.

BELYDENIS

Ek is die antwoord op die roepkreet van menige en ’n oplossing vir my wêreld! My geestesoë is oop vir en ek gee toegang aan die wat die Here op my pad geplaas het. Ek is geestelik en finansieel voldoende om hierdie doel te vervul. Net so, erken ek en trek ek volle voordeel uit almal wat bemagtig is deur God om aan my toegang tot my volgende en hoër vlak in my werk, bediening, ensovoorts te gee, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Hosea 12:13; Génesis 12:2; Hebreërs 13:16

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Matthéüs 14:13-36 & Génesis 49-50

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 10:44-11:1-3 & Job 13-14

.
VERDERE STUDIE:

Hosea 12:13; Génesis 12:2; Hebreërs 13:16

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Matthéüs 14:13-36 & Génesis 49-50

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 10:44-11:1-3 & Job 13-14

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

NuusNews Rhapsody 2020 1 21

DIVINE ACCESS

…who knoweth whether thou art come to the kingdom for such a time as this? (Esther 4:14).

There’re people in this world that God has placed to give access to others; access to wealth, to power, to resources, etc. He has ordained someone to be your access, and you may never have that access except through that person. This is because, in working with men, in blessing men, He uses other men.

Take for instance in 1 Kings 17:9 (ASV), God said to Elijah, “Arise, get thee to Zarephath, which belongeth to Sidon, and dwell there: behold, I have commanded a widow there to sustain thee.” It was a time of severe famine and if Elijah was going to have any more food, it was going to come from that woman. Elijah could go anywhere else, if he chose, but if he was going to walk in God’s perfect will for that moment, it had to be through that woman.

For the woman, Elijah was her access for her next level. She was in abject penury, and if she was ever going to come out of that squalor, it would be her connection to Elijah. Through Elijah, she was in turn sustained and went from penury into prosperity (read the entire account in 1 Kings 17). That’s not all; when her son fell ill and died, she got a miracle; the young lad was raised back to life by the prophet, Elijah.

Likewise, the children of Israel remained as slaves in Egypt, until Moses responded to the call of God to bring them out. Moses was their access. Jesus Himself was our access to the Father’s presence and He knew it. He said, “…No one comes to the Father, but by me” (John 14:6 RSV).

Recognize those you’re to give access, and be prompt to do what the Lord has placed in your heart to do for their benefit or advantage. Also, recognize those the Lord has placed in your path to give you access, whether in ministry, your work, career, politics, etc. It’s a principle in the Kingdom of God, and you have to understand it.

CONFESSION

I’m the answer to the cry of many and a solution to my world! The eyes of my understanding are flooded with light to recognize and give access to those the Lord has placed in my path, and I’m both spiritually and financially well capacitated to fulfil this purpose. Likewise, I recognize and take full advantage of those that have been empowered by God to give me access to my next and higher level in my work, ministry, etc., in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Hosea 12:13; Genesis 12:2; Hebrews 13:16

1-YEAR BIBLE READING PLAN

Matthew 14:13-36 & Genesis 49-50

2-YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 10:44-11:1-3 & Job 13-14

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

2 Comments

  1. Ek voel so bevoorreg om vandag se Rhapsody te lees. Om te dink die Here plaas mense op my pad wat my bevordering gaan bewerk deurdat hulle vir my deure gaan oopmaak, en dan gaan die Here my weer gebruik om deure oop te maak vir ander. Kan dit enigsins beter word as dit? Geen wonder die Bybel sê in Romans 8:28 “And we know that all things work together for good to them that love God”. Ek is gebless!

  2. Amen, prys die Here! Ek is die antwoord op die roepkreet van menige en ’n oplossing vir my wêreld.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *