NuusNews Rhapsody 2020 1 25

GODDELIK BEVOORDEEL EN GEPOSISIONEER

“Wat kan ek doen om jou te help?” vra Elisa. “Sê vir my, wat het jy in jou huis?” “Hoegenaamd niks nie, behalwe ’n kan met olie,” antwoord sy (2 Konings 4:2).

Daar is diegene wat moedeloos raak omdat hulle hul werk verloor het, of omdat hul besigheid sleg begin doen het. As jy wedergebore is behoort sulke dinge jou nie te beïnvloed nie. Dat jy jou werk verloor het beteken niks nie en die rede waarom jy die werk verloor het, is ook nie so belangrik nie. Wat vir jou belangrik moet wees, is wat ons noem: “Goddelike posisionering”.

Onthou wat ons in ons vorige studie oor Josef gelees het; hy was ’n slaaf. Hy het geen salaris ontvang nie, want slawe word nie ’n salaris betaal nie. Maar die Bybel sê: “Josef was ’n voorspoedige man”, selfs as slaaf (Genesis 39:2). Hy hoef nie ’n salaris te kry om voorspoedig te wees nie. Hy was die saad van Abraham en dit was al wat nodig was. Hy het sy droom voor hom gehad en hy het geweet wie hy was. Hy het in goddelike genade gefunksioneer. Halleluja!

Daar is geen nadeel vir jou as kind van God nie. Jy is goddelik geposisioneer vir grootheid in die lewe. Romeine 8:28 verklaar: “En ons weet dat God alles ten goede laat saamwerk vir hulle wat Hom liefhet, hulle wat geroep is volgens sy doel vir hulle lewe.” Niks gebeur toevallig met jou nie. Waar jy nou is, die situasie waarin jy jouself bevind, is waar jou antwoord lê. Moenie wens dat jy die kapitaal, of iets anders gehad het nie.

In ons temavers het Elisa die weduwee gevra: “… wat het jy in jou huis?” Met die klein potjie olie wat sy gehad het, het sy oornag ’n olie-verspreider geword. Eer aan God! Al die kapitaal wat jy benodig is in jou gedagtes. Al voordeel wat jy nodig het, is Christus in jou. Daarom, kyk na die Heilige Gees in jou; vertrou Hom vir rigting en leiding en doen alles wat Hy vir jou sê. Hy sal sy seën daarop laat kom en dit sal verder as jou drome blom. Halleluja!

GEBED

Liewe Vader, dankie vir die vertroosting in u Woord. U het die werke van my hande geseën en my op die pad van permanente sukses en voorspoed gebring. Ek blom soos die seders van Libanon. Ek bid vandag vir u kinders regoor die wêreld met uiteenlopende uitdagings; hulle seëvier deur die Gees, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Spreuke 8:10-12; Job 22:29; Romeine 8:28

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Matthéüs 17:14-18:1-14 & Exodus 8-9

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 12:11-19 & Job 20-21

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

NuusNews Rhapsody 2020 1 25

DIVINELY FAVOURED AND POSITIONED

And Elisha said unto her, What shall I do for thee? tell me, what hast thou in the house? And she said, Thine handmaid hath not any thing in the house, save a pot of oil (2 Kings 4:2).

There’re those who have become despondent because they lost their job or because their business took a tailspin. Being born again, such things shouldn’t affect you. That you lost your job doesn’t mean anything, and the reason you lost the job isn’t so important either. What should matter to you is what we call, “divine positioning.”

Recall what we read about Joseph in our preceding study; he was a slave. He wasn’t receiving a salary, because slaves aren’t paid a salary. But the Bible says, “Joseph was a prosperous man,” even as a slave (Genesis 39:2). He didn’t have to have a salary to be prosperous. He was the seed of Abraham, and that was all that was necessary. He had his dream in front of him, and he knew who he was. He functioned in divine grace. Hallelujah!

There’s no disadvantage for you as a child of God. You’ve been divinely positioned for greatness in life. Romans 8:28 declares, “And we know that all things work together for good to them that love God, to them who are the called according to his purpose.” Nothing happens to you or with you by chance. Where you are right now; that situation in which you find yourself, is where your answer is. Don’t wish you had the capital or anything else.

In our theme verse, Elisha asked the widow, “… what hast thou in the house?” With the little pot of oil she had, she became an oil distributor overnight. Praise God! All the capital you need is in your mind. All the advantage you need is Christ in you. Therefore, look to the Holy Spirit in you; trust Him for guidance and direction and do whatever He tells you. He’ll cause His blessing to come on it, and it’ll blossom beyond your dreams. Hallelujah!

PRAYER

Dear Father, thank you for the comfort in your Word. You’ve blessed the works of my hands and set me on the path of permanent success and prosperity. I’m flourishing like the cedar in Lebanon. I pray for your children around the world today who are faced with diverse challenges; they prevail by the Spirit, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Proverbs 8:10-12; Job 22:29; Romans 8:28

1-YEAR BIBLE READING PLAN

Matthew 17:14-18:1-14 & Exodus 8-9

2-YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 12:11-19 & Job 20-21

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

2 Comments

  1. Die Rhapsody vir vandag is so inspirerend. Selfs al het die duiwel gekom en alles afgebrand, moet ons nie die as weggooi nie, want in die as sal daar ‘n saad wees wat ons uit ons probleme kan uitbring! Die Here sal ons nooit sonder saad in ons hand los nie. Die weduwee het net gefokus op wat sy by haar gehad het – nie wat sy nie gehad het nie! En dit het haar wonderwerk bewerkstellig. Eks so dankbaar want ek het baie in my hande wat ek gaan gebruik om ander se lewens beter te maak! Prys die Here!

  2. I am standing in a right place which is Christ. Nothing belonging to me will pass me by.# Divinely positioned.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *