NuusNews Rhapsody 2020 1 26

VERWERP TROTS

God is egter besig om ons steeds meer genade te gee om aan Hom getrou te wees. Daarom sê die Skrif: God weerstaan hoogmoedige mense, maar aan nederige mense gee Hy genade (Jakobus 4:6).

Soms is dit moeilik om te sien wanneer mense trots is, omdat trots iets van die hart is. Slegs God se Woord kan trots in ’n man se hart diagnoseer. Terwyl jy God se Woord bestudeer, dit oordink of daarna luister, “x-straal” dit jou hart om te openbaar wat daarin is. As daar trots of iets is wat nie reg is nie, sal die Woord dit vir jou uitwys sodat jy veranderings kan maak.

Die Bybel sê: “Die woord van God is vol lewenskrag en energie. Dit is skerper as ’n swaard wat twee skerp kante het. Dit sny diep tot binne-in ons innerlikste wese, tot in ons gewrigte en murg. Dit vlek ons diepste motiewe en oorwegings oop” (Hebreërs 4:12). God se Woord onderskei die gedagtes en bedoelinge van die hart. In 1 Samuel 16:7 staan daar: “…Mense oordeel volgens uiterlike voorkoms, maar die Here kyk na die binnekant.”

Moenie wag dat iemand jou daarvan beskuldig dat jy trots is nie. Gebruik die Woord om jouself te ondersoek. Bestudeer die Skrif en kyk na wat beskryf word as trots, gedrag van mans en vroue na wie God as trots verwys het en uitdrukkings van trots met terme soos “Sy hart is verhef” (2 Kronieke 26:16; 32:25; Esegiël 28:5,17). ’n Trotse voorkoms (Spreuke 6:17) en ook Spreuke 21:4 wat praat oor “Hoogheid van oë en trotsheid van hart”, wat God sê albei sonde is. As iemand met trots loop, gee God so ’n persoon tyd om te verander; totdat die trots hom uiteindelik weerhou daarvan om betekenisvolle vordering in die lewe te maak. Moenie dat dit met jou gebeur nie. Veg om nederig te bly. Gebruik die regte woorde teenoor mense; genadige en liefdevolle woorde. Volg Jesus na. Die Bybel sê ondanks sy heerlikheid, majesteit en grootheid het Hy: “…Homself verneder deur gehoorsaam te word tot die dood toe, ja, die dood van die kruis” (Filippense 2:5-8). Halleluja!

GEBED

Dierbare Vader, ek ontvang vandag, met blydskap, u Woord in my gees, en ek dank U vir die verandering wat dit in my lewe bring. Die nederigheid van Christus is duidelik in my gedagtes, kommunikasie en optrede, waardeur u genade in my lewe toeneem tot groter eer, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Matthéüs 23:12; Spreuke 18:12; Psalm 138:6

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Matthéüs 18:15-35 & Exodus 10-12

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 12:20-25 & Job 22-23

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

NuusNews Rhapsody 2020 1 26

REFUSE PRIDE

But he giveth more grace. Wherefore he saith, God resisteth the proud, but giveth grace unto the humble (James 4:6).

Sometimes, it’s difficult to tell when people are proud, because pride is of the heart. Only God’s Word can diagnose pride in the heart of a man. As you study, meditate or listen to God’s Word; it “x-rays” your heart to reveal what’s therein. If there’s pride or something that’s not right, the Word will reveal it for you to make the necessary changes.

The Bible says, “For the word of God is quick, and powerful, and sharper than any twoedged sword, piercing even to the dividing asunder of soul and spirit, and of the joints and marrow, and is a discerner of the thoughts and intents of the heart” (Hebrews 4:12). God’s Word discerns the thoughts and intents of the heart. In 1 Samuel 16:7, it says, “…man looketh on the outward appearance, but the LORD looketh on the heart.”

Don’t wait for someone to accuse you of being proud. Use the Word to examine yourself. Study the Scriptures and see what’s described as pride; behaviours of men and women that God referred to as proud, and expressions of pride with terms as, “his heart was lifted up” (2 Chronicles 26:16; 32:25; Ezekiel 28:5,17). A proud look (Proverbs 6:17), and also Proverbs 21:4 that talks about “An high look, and a proud heart…” both of which God says are sin. Fight to remain humble. Use the right words on people; gracious and loving words. Emulate Jesus. The Bible says in spite of His glory, majesty and greatness, He “Let this mind be in you, which was also in Christ Jesus: Who, being in the form of God, thought it not robbery to be equal with God: But made himself of no reputation, and took upon him the form of a servant, and was made in the likeness of men: And being found in fashion as a man, he humbled himself, and became obedient unto death, even the death of the cross.” (Philippians 2:5-8). Hallelujah!

PRAYER

Precious Father, I receive your Word today into my spirit, gladly, and I thank you for the transformation it brings to my life. The humility of Christ is evident in my thoughts, communication and actions, thereby causing your grace to increase in my life for greater glory, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Matthew 23:12 NIV; Proverbs 18:12 NIV; Psalm 138:6 NKJV

1-YEAR BIBLE READING PLAN

Matthew 18:15-35 & Exodus 10-12

2-YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 12:20-25 & Job 22-23

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

2 Comments

  1. Dis wonderlik hoe Jesus Homself tot in die dood toe gehoorsaam gemaak het en Homself nederig gemaak het om God se Wil te vervul. Ek wil presies net so in Jesus se voetspore loop. Hy is die perfekte voorbeeld vir ‘n Perfekte lewe! Prys die Here!

  2. Prys die Here! Die nederigheid van Christus is duidelik in my gedagtes, kommunikasie en optrede, waardeur Sy genade in my lewe toeneem tot groter eer, in Jesus se Naam.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *