NuusNews Rhapsody 2020 1 27 small

DIE KERK NEEM OOR

Die wind waai waar hy wil. Jy hoor sy suising, maar jy weet nie waarvandaan hy kom en waarheen hy op pad is nie (Johannes 3:8).

Daar is ’n boodskap wat regdeur die wêreld trek; dis die profetiese woord wat baie jare oor die “slapende reus” gegee is. Die wêreld het gehoor dat daar iewers ’n “slapende reus is en elke nasie is van toe af op sy hoede. Die belangrikste mense in die wêreld het dit al bespreek; hulle het alles probeer om uit te vind watter land hierdie reus is, maar daar is nie ’n land wat pas by die beskrywing nie.

Elke keer as iets in ’n land gebeur raak die wêreld op hol, want daar is vir hulle gesê dat die “slapende reus” sal opstaan uit ander se nood. Daarom wonder hulle watter tipe nood hierdie “slapende reus” sal wakker maak. Dit is ’n boodskap met ’n sterk sein en die hoogste intelligensie amptenare regoor die wêreld is op die uitkyk en wag vir hierdie reus om te verskyn.

Maar hierdie slapende reus is nie een van die lande in die Verenigde Nasies nie, nee, dit is die Kerk van Jesus Christus! Eer aan God! Dit het werklik vir baie jare gelyk of die Kerk slaap, maar dis nie nou meer waar nie, die Kerk neem oor. Die wêreld weet dit dalk nog nie, maar hulle gaan binnekort uitvind.

Ons temavers sê: “Die wind waai waar hy wil. Jy hoor sy suising, maar jy weet nie waarvandaan hy kom en waarheen hy op pad is nie.” Die Kerk is ’n raaisel en ons kan nie gekeer word nie! Die Kerk is die grootste nasie op aarde met die krag en heerlikheid om die wêreld mak te maak. Dit is nie iets wat jy met jou brein probeer uitwerk nie; net jou gees kan hierdie waarheid vat en daarmee werk. Wanneer jy kyk na die dinge wat in, met en deur die Kerk gebeur in verskillende lande in die wêreld, dan weet jy dat die Kerk regtig oorneem en dat die poorte van die hel nie daarteen sal kan staan nie. Eer aan God!

BELYDENIS

Die Kerk marsjeer voort en die poorte van die hel sal nie daarteen kan staan nie. Christene regoor die wêreld word bemoedig en versterk om sterk te staan vir die boodskap van die evangelie, teen alle vyande. Ons stig die koninkryk van die hemel in alle lande van die wêreld, tot eer van God die Vader! Halleluja!

VERDERE STUDIE:

Matthéüs 16:18; 2 Samuel 3:1; Openbaring van Johannes 11:15-17

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Matthéüs 19:1-15 & Exodus 13-14

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 13:1-12 & Job 24-25

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

NuusNews Rhapsody 2020 1 26

THE CHURCH HAS AWAKENED

The wind bloweth where it listeth, and thou hearest the sound thereof, but canst not tell whence it cometh, and whither it goeth: so is every one that is born of the Spirit (John 3:8).

There’s a message that’s reverberating throughout the world; it’s the prophetic word that was given many years ago about the “sleeping giant.” The world has heard that there’s a “sleeping giant” somewhere in the world, and every nation has been on the alert. They’ve discussed this at the highest levels; they’ve tried everything to assess various nations to ascertain who this giant is, but no nation fits the descriptions.

Every time something happens in any nation, the world gets in a frenzy, because they were told that the “sleeping giant” will arise from the distress of others. So, they wonder what kind of distress would awaken this “sleeping giant.” It’s a message with a strong signal; and intelligence officials at the highest levels around the world are alert and waiting for the emergence of this giant.

But you see, this ‘sleeping giant’ isn’t one of the countries in the United Nations, no; it’s the Church of Jesus Christ! Glory to God! Truly, for many years, it seemed the Church was sleeping. But it’s not so anymore; the Church has awakened. The world may not know it, but they’ll find out soon.

Our theme scripture says, “The wind bloweth where it listeth, and thou hearest the sound thereof, but canst not tell whence it cometh, and whither it goeth….” The Church is a mystery, and we’re unstoppable! The Church is the greatest nation on earth, with the power and glory to tame this world. This isn’t something to try to figure out with your brain; you can only relate with this truth with your spirit. When you look at the things happening in, with, and through the Church in different nations of the world today, you’d know that indeed, the Church is taking over, and the gates of hell can’t prevail. Glory to God!

CONFESSION

The Church is marching on, and the gates of hell shall not prevail against it. Christians around the world are encouraged and fortified to stand strong and tall for the message of the Gospel, against every adversity and adversary, establishing the kingdom of heaven in all the nations of the world, to the glory of God, the Father! Hallelujah!

FURTHER STUDY:

Matthew 16:18; 2 Samuel 3:1; Revelation 11:15-17

1-YEAR BIBLE READING PLAN

Matthew 19:1-15 &Exodus 13-14

2-YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 13:1-12 & Job 24-25

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

2 Comments

  1. Hallelujah! Die Kerk marsjeer voort en die poorte van die hel sal nie daarteen kan staan nie. Christene regoor die wêreld word bemoedig en versterk om sterk te staan vir die boodskap van die evangelie, teen alle vyande! Prys die Here

  2. Awesome! Dis waar, die Kerk is besig om wakker te word! Daar is ‘n massiewe beweging wat nou besig is om te beweeg. En dit kan nie meer gestop word nie. Hab 2:14 For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *