VRY GEBORE—IN GOD SE TEENWOORDIGHEID

As die Seun julle dus bevry, sal julle regtig vry wees (Johannes 8:36).

Baie mense besef nie dat Jesus se woorde hierbo nie aan Christene was nie. Christene is nie bevry nie en gaan ook nie bevry word nie. Bevry van wie of wat nou eintlik? ’n Christen is ’n nuwe skepsel. Hy kom van die opstanding van Jesus Christus, daarom het hy die opstandingslewe. Hy is vry gebore in geregtigheid in God se teenwoordigheid. Halleluja! 2 Korintiërs 5:17 sê: “Daarom – iemand wat aan Christus verbind is, is ’n nuwe skepping. Die ou dinge is verby, kyk, die nuwe is hier!”

Omdat hulle nie die Woord ken nie is sommige Christene nog ingestel op bevryding—die gedagte dat jy altyd bevry moet word van een of ander slawerny. Nee, die Christen het nie bevryding nodig nie. Die hele wêreld is verlos en bevry deur die dood van Jesus Christus vir hulle. Toe Hy gesterf het, het Hy vir almal gesterf. Toe God Hom uit die dood opgewek het, is Hy vir almal opgewek. Dit is die wettige deel van verlossing.

’n Persoon kan verlossing eers werklik geniet wanneer hy, volgens Romeine 10:9, Jesus se Heerskappy verklaar. Op daardie oomblik word hy of sy wedergebore en oorgebring na die Koninkryk van die lig, sy menslike lewe vervang deur God se natuur. Dit is wie die Christen is. Hy is nuut gebore sonder sonde, sonder verlede, in God se teenwoordigheid! God het letterlik aan jou geboorte gegee, deur die Woord. Jakobus 1:18 sê: “Omdat God só besluit het, het Hy ons deur sy woord wat waar is, as sy kinders verwek en gebore laat word…” 1 Petrus 1:23: “Hierdie weergeboorte is nie deur julle aardse ouers bewerk nie, want die lewe wat hulle julle gegee het, loop op die dood uit. Die nuwe lewe wat God gegee het, is vir ewig, want dit kom van die ewige en lewende woord van God.”

Dit is die werklikheid! Jy is hoër as Satan en kan nooit deur hom gebind word nie, want jy het ’n lewe van die Woord. Leef in God se Woord en geniet jou lewe in Hom en alles wat Hy jou geroep het om te wees. Halleluja!

GEBED

Liewe Vader, dankie vir die vreugde om in die vryheid van die Gees gebore te wees om U met alles in my te dien, sonder perke, sonder vrees. Ek oefen die gesag wat U my oor die Satan en al die mag van die vyand gegee het, met vrymoedigheid uit. Dankie, dat U my ’n lewe van oorwinning in Christus gegee het en vir u heerlikheid wat vandag in my gesien kan word, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

2 Petrus 1:4; Kolossense 1:12-14

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Matthéüs 21:1-32 & Exodus 18-19

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 13:42-52 & Job 30-31

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

NuusNews Rhapsody 2020 1 28

BORN FREE—INTO GOD’S PRESENCE

So if the Son sets you free, you will be free indeed (John 8:36 NIV).

Many don’t realize that the statement above by Jesus wasn’t to Christians; the Christian wasn’t set free or isn’t going to be set free. Set free from what or from who exactly? The Christian is a new creation; he came from the resurrection of Jesus Christ; therefore, he has the resurrection life. He was born-free, into righteousness and the presence of God. Hallelujah! 2 Corinthians 5:17 says, “Therefore if any man be in Christ, he is a new creature: old things are passed away; behold, all things are become new.”

However, due to ignorance of the Word, some Christians still have a “deliverance mentality”—the mentality of always wanting to be set free from one bondage or the other; but the Christian doesn’t require “deliverance.” Understand this: The whole world has been saved and delivered by Jesus Christ through His vicarious death. When He died, He died for everybody. When God raised Him from the dead, He was raised for everybody. But that’s the legality of salvation.

Salvation only becomes a vital experience in the life of the one who, in accordance to Romans 10:9, proclaims the Lordship of Jesus. At that moment, he or she is born again and translated into the Kingdom of light, with the human life supplanted by the life and nature of God. That’s who the Christian is. He’s born anew without sin, without a past, into the presence of God! God literally gave birth to you, through the Word. James 1:18 says, “Of his own will begat he us with the word of truth….” 1 Peter 1:23 says, “Being born again, not of corruptible seed, but of incorruptible, by the word of God, which liveth and abideth forever.”

This is the reality! You’re superior to Satan and could never be in bondage to him because you have the life of the Word. Therefore, live in God’s Word and enjoy your life in Him, and be all that He’s called you to be. Hallelujah!

PRAYER

Dear Father, I thank you for the joy of being born into the liberty of the Spirit to serve you unreservedly, without any form of restrictions, limitations or fear. I boldly exercise the authority you’ve given me over Satan and all the powers of the enemy. Thank you for the life of victory you’ve given me in Christ and your glory which is manifested in me today, in the Name of Jesus. Amen.

FURTHER STUDY:

2 Peter 1:4; Colossians 1:12-14

1-YEAR BIBLE READING PLAN

Matthew 21:1-32 & Exodus 18-19

2-YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 13:42-52 & Job 30-31

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

2 Comments

  1. I didn’t have to pay a cent. …. so intresting.
    What a life!!!!

  2. Prys die Here, ek het ‘n lewe van oorwinning in Christus!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *