Nuus News Rhapsody of Realities 4 1

BID VIR VERLORE SIELE

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

As ons Goeie Nuus nog versluier is, is dit net bedek vir dié wat verlore gaan. Dit is die god van hierdie bedeling wat die gedagtes van die ongelowiges verblind sodat hulle die lig van die Goeie Nuus nie kan sien nie. Dit is die Goeie Nuus van die heerlikheid van Christus, Hy wat die ewebeeld van God is (2 Korintiërs 4:3-4).

Uit die Skrif hierbo is dit duidelik dat Satan die oë van die mense wat nie die evangelie geglo het nie, verblind het. Maar Satan en alle demone is in Jesus se Naam aan jou onderdanig; sonder uitsondering. Ons het volkome gesag oor hulle. 

Sommige mense vra: Wat van Jesus se antwoord toe hulle Hom gevra het waarom hulle nie ’n sekere demoon kon uitdryf nie; Jesus het geantwoord: “Maar hierdie geslag gaan nie uit nie, behalwe deur gebed en vas” (Matteus 17:21). Let eerstens op dat Jesus nie gesê het dat hulle nie die duiwel kon uitdryf nie. Boonop was dit voor Jesus se verlossende dood en opstanding. Aangesien alle owerhede en magte daardeur oorwin is, hoef jy nie nou meer te vas en te bid om hulle uit te dryf nie. Die gesag is aan ons gegee (Kolossense 2:15; Matteus 28:18-19).

As jy agterkom dat ’n vriend of geliefde deur Satan verhoed word om nie die evangelie te ontvang nie, dryf die duiwel uit. Jy sê: “Ek breek die mag van die duiwel oor sy verstand, oor sy lewe en ek eis sy verlossing en verklaar dat dit so is, in Jesus se Naam! Ek verklaar dat hy na die Here toe kom! Ek stuur bedieningsgeeste uit om hom op sy pad na verlossing te lei en dit sal so wees in die Naam van die Here Jesus!”

Nadat jy hierdie verklarings gemaak het, moet jy egter aanhou om vir hom in te tree, want die persoon het ook sy eie wil om God te dien of nie. Selfs nadat Satan se invloed verbreek is, is dit die individu se eie besluit om die Here te dien. Die deel wat die individu se eie wil behels, het volgehoue voorbidding nodig. As jy iemand se eie wil wil beïnvloed, kan jy nie net die gebed van geloof doen nie; dit moet ook deur die gebed van voorbidding gedoen word.

GEBED

Liewe Vader, ek bid vir verlore siele regoor die wêreld, dat die boodskap van verlossing in hulle harte sal skyn wanneer hulle die geregtigheid van Christus in die evangelie ontvang en dit aangryp, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:
1 Timótheüs 2:1-4; Eségiël 22:30

1 JAAR BYBELSTUDIE PLAN:
Lukas 9:1-17 & Josua 10-12

2 JAAR BYBELSTUDIE PLAN:
Romeine 5:12-21 & Psalm 104

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

As ons Goeie Nuus nog versluier is, is dit net bedek vir dié wat verlore gaan. Dit is die god van hierdie bedeling wat die gedagtes van die ongelowiges verblind sodat hulle die lig van die Goeie Nuus nie kan sien nie. Dit is die Goeie Nuus van die heerlikheid van Christus, Hy wat die ewebeeld van God is (2 Korintiërs 4:3-4).

Uit die Skrif hierbo is dit duidelik dat Satan die oë van die mense wat nie die evangelie geglo het nie, verblind het. Maar Satan en alle demone is in Jesus se Naam aan jou onderdanig; sonder uitsondering. Ons het volkome gesag oor hulle. Sommige mense vra: Wat van Jesus se antwoord toe hulle Hom gevra het waarom hulle nie ’n sekere demoon kon uitdryf nie; Jesus het geantwoord: “Maar hierdie geslag gaan nie uit nie, behalwe deur gebed en vas” (Matteus 17:21). Let eerstens op dat Jesus nie gesê het dat hulle nie die duiwel kon uitdryf nie. Boonop was dit voor Jesus se verlossende dood en opstanding. Aangesien alle owerhede en magte daardeur oorwin is, hoef jy nie nou meer te vas en te bid om hulle uit te dryf nie. Die gesag is aan ons gegee (Kolossense 2:15; Matteus 28:18-19).

As jy agterkom dat ’n vriend of geliefde deur Satan verhoed word om nie die evangelie te ontvang nie, dryf die duiwel uit. Jy sê: “Ek breek die mag van die duiwel oor sy verstand, oor sy lewe en ek eis sy verlossing en verklaar dat dit so is, in Jesus se Naam! Ek verklaar dat hy na die Here toe kom! Ek stuur bedieningsgeeste uit om hom op sy pad na verlossing te lei en dit sal so wees in die Naam van die Here Jesus!”

Nadat jy hierdie verklarings gemaak het, moet jy egter aanhou om vir hom in te tree, want die persoon het ook sy eie wil om God te dien of nie. Selfs nadat Satan se invloed verbreek is, is dit die individu se eie besluit om die Here te dien. Die deel wat die individu se eie wil behels, het volgehoue voorbidding nodig. As jy iemand se eie wil wil beïnvloed, kan jy nie net die gebed van geloof doen nie; dit moet ook deur die gebed van voorbidding gedoen word.

GEBED

Liewe Vader, ek bid vir verlore siele regoor die wêreld, dat die boodskap van verlossing in hulle harte sal skyn wanneer hulle die geregtigheid van Christus in die evangelie ontvang en dit aangryp, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:
1 Timótheüs 2:1-4; Eségiël 22:30

1 JAAR BYBELSTUDIE PLAN:
Lukas 9:1-17 & Josua 10-12

2 JAAR BYBELSTUDIE PLAN:
Romeine 5:12-21 & Psalm 104

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

PRAYING FOR LOST SOULS

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

But if our gospel be hid, it is hid to them that are lost: In whom the god of this world hath blinded the minds of them which believe not, lest the light of the glorious gospel of Christ, who is the image of God, should shine unto them (2 Corinthians 4:3-4).

From the scripture above, it’s clear that it’s Satan that has blinded the eyes of those who haven’t believed the Gospel. But Satan and all demons are subject to you in Jesus’ Name; no exception. We have complete authority over them.

But some people have asked, “How about the words of Jesus when they asked him why they couldn’t cast a certain demon out; Jesus replied, “Howbeit, this kind goeth not out but by prayer and fasting”” (Matthew 17:21). First, notice that Jesus didn’t say it wasn’t possible for them to cast the devil out. Moreover, that was before the redemptive death and resurrection of Jesus. Having spoiled all principality and power in this, it doesn’t require praying and fasting for you to cast any of them out now. The authority has been given to us (Colossians 2:15; Matthew 28:18-19).

When you have a friend or loved one whom you’ve discerned is being held in bondage by Satan from receiving the Gospel, cast the devil out. You say, “I break the power of the devil over his mind, over his life, and I claim his salvation and call it done, in Jesus’ Name! I decree that he’d come to the Lord! I release ministering spirits to go forth and guide his path unto salvation, and it shall be so, in the Name of the Lord Jesus!”

However, after making those declarations, continue to intercede, because there’s also the part of the person’s own will to serve God. Even after Satan’s influence is broken, it’s up to an individual to make up his mind to serve the Lord. The part that involves the individual’s will requires persistent intercession. If you’re going to influence a man’s will, you can’t just do it by the prayer of faith; it has to be by the prayer of intercession.

PRAYER

Dear Father, I pray for lost souls around the world, that the message of salvation will shine through their hearts, as they receive and embrace the righteousness of Christ in the Gospel, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:
1 Timothy 2:1-4, Ezekiel 22:30 

1-Year Bible Reading Plan:
Luke 9:1-17 ; Joshua 10-12

2-Year Bible Reading Plan:
Romans 5:12-21 ; Psalm 104

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *