Nuus News Rhapsody of Realities 4 19

GESAG OOR DEMONE

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Hierdie is die wondertekens wat dié sal beleef wat glo: Hulle sal duiwels in my Naam uitdryf, en hulle sal in nuwe tale praat (Markus 16:17).

Voordat Jesus gekom het, het mense nie die korrekte inligting oor demone en bose geeste nie. Baie dinge wat baie mense gedink het is algemeen, het Jesus uitgewys as geestelik.

Hy het ons byvoorbeeld bewus gemaak daarvan dat daar duiwels sit agter meeste siektes en krankhede. Toe hulle iemand wat doof en stom was na Jesus gebring het, sê die Bybel dat Hy die gees uitgedryf het. Dadelik het die dowe ore oopgegaan en die persoon begin hoor en die stom tong is losgemaak. Lukas 11:14 sê: “Eendag het Jesus ’n bose gees uit ’n man uitgedryf wat nie kon praat nie, en die man se stem het teruggekeer. Die skare was verstom.”

Markus 1:32-34 onthul dieselfde waarheid: “Teen sononder daardie aand is baie siekes en mense wat onder die mag van bose geeste was, na Hom gebring. Die hele Kapernaum het by die deur saamgedrom om alles te sien. Jesus het baie siekes met allerlei kwale gesond gemaak en baie duiwels uit die mense gedryf, maar omdat hulle geweet het wie Hy is, het Hy hulle die swye opgelê.” Daar is vandag baie mense wat onbewus is van demoniese aktiwiteite. Maar die werklikheid is dat daar bose geeste is wat mense se lewens beheer. Soms vind jy dat iemand ’n kwaai en gewelddadige humeur het. Hulle sê dat sy pa so was en hy dink dit is normaal, maar dit is nie. Dit is bose geeste wat hierdie dinge laat gebeur.

Die Bybel praat van onreine geeste wat mense onrein maak en slegte dinge doen in mense se lewens. Sommige van hulle is verantwoordelik vir die frustrasies wat mense in hul lewens ervaar. Jy vind dat mense op verskillende terreine baie suksesvol is, maar skielik ’n terugslag beleef. Hulle verloor alles en weet nie dat hulle deur demoniese magte aangeval word nie.

Maar God dank dat jy, in Christus, gesag het oor demone om hulle uit jou sake te verdryf. Jy het nie ’n predikant nodig om jou te help om duiwels uit te dryf nie. Jesus het gesê dat elkeen van ons wat in Hom glo, duiwels in sy Naam sal uitdryf (Markus 16:17); dit is ’n teken van ons goddelikheid. Dus, as daar gebeure en optrede rondom jou was waarmee jy nie gemaklik is nie en jy sien dat Satan daaragter sit, jaag hom uit!

BELYDENIS

Dankie Here vir my gesag in Christus oor demone en die magte van die duisternis. Ek leef nou in die lig van hierdie gesag, deur Satan en sy demone te verbied om enige iets te beïnvloed wat met my te doen het. Ek weer vandag demoniese aktiwiteite in my gesin en werkplek af, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Matthéüs 10:8; Markus 1:33-34; Handelinge 8:6-7

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Lukas 9:18-36 & Josua 13-15

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Romeine 6:1-11 & Psalm 105

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Hierdie is die wondertekens wat dié sal beleef wat glo: Hulle sal duiwels in my Naam uitdryf, en hulle sal in nuwe tale praat (Markus 16:17).

Voordat Jesus gekom het, het mense nie die korrekte inligting oor demone en bose geeste nie. Baie dinge wat baie mense gedink het is algemeen, het Jesus uitgewys as geestelik.

Hy het ons byvoorbeeld bewus gemaak daarvan dat daar duiwels sit agter meeste siektes en krankhede. Toe hulle iemand wat doof en stom was na Jesus gebring het, sê die Bybel dat Hy die gees uitgedryf het. Dadelik het die dowe ore oopgegaan en die persoon begin hoor en die stom tong is losgemaak. Lukas 11:14 sê: “Eendag het Jesus ’n bose gees uit ’n man uitgedryf wat nie kon praat nie, en die man se stem het teruggekeer. Die skare was verstom.”

Markus 1:32-34 onthul dieselfde waarheid: “Teen sononder daardie aand is baie siekes en mense wat onder die mag van bose geeste was, na Hom gebring. Die hele Kapernaum het by die deur saamgedrom om alles te sien. Jesus het baie siekes met allerlei kwale gesond gemaak en baie duiwels uit die mense gedryf, maar omdat hulle geweet het wie Hy is, het Hy hulle die swye opgelê.” Daar is vandag baie mense wat onbewus is van demoniese aktiwiteite. Maar die werklikheid is dat daar bose geeste is wat mense se lewens beheer. Soms vind jy dat iemand ’n kwaai en gewelddadige humeur het. Hulle sê dat sy pa so was en hy dink dit is normaal, maar dit is nie. Dit is bose geeste wat hierdie dinge laat gebeur.

Die Bybel praat van onreine geeste wat mense onrein maak en slegte dinge doen in mense se lewens. Sommige van hulle is verantwoordelik vir die frustrasies wat mense in hul lewens ervaar. Jy vind dat mense op verskillende terreine baie suksesvol is, maar skielik ’n terugslag beleef. Hulle verloor alles en weet nie dat hulle deur demoniese magte aangeval word nie.

Maar Goddank dat jy, in Christus, gesag het oor demone om hulle uit jou sake te verdryf. Jy het nie ’n predikant nodig om jou te help om duiwels uit te dryf nie. Jesus het gesê dat elkeen van ons wat in Hom glo, duiwels in sy Naam sal uitdryf (Markus 16:17); dit is ’n teken van ons goddelikheid. Dus, as daar gebeure en optrede rondom jou was waarmee jy nie gemaklik is nie en jy sien dat Satan daaragter sit, jaag hom uit!

BELYDENIS

Dankie Here vir my gesag in Christus oor demone en die magte van die uisternis. Ek leef nou in die lig van hierdie gesag, deur Satan en sy demone te verbied om enige iets te beïnvloed wat met my te doen het. Ek weer vandag demoniese aktiwiteite in my gesin en werkplek af, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Matthéüs 10:8; Markus 1:33-34; Handelinge 8:6-7

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Lukas 9:18-36 & Josua 13-15

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Romeine 6:1-11 & Psalm 105

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

AUTHORITY OVER DEMONS

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

And these signs shall follow them that believe; In my name shall they cast out devils; they shall speak with new tongues (Mark 16:17).

Until Jesus came, people didn’t have the accurate information about demons and evil spirits. A lot of things that many had thought were ordinary were shown by Jesus to be spiritual.

For example, He made us aware that most sicknesses and diseases had devils behind them. When they brought someone who was deaf and dumb to Him, the Bible says He cast the spirit out. And right away, the deaf ears were unstopped and the person began to hear, and the dumb tongue was loosened. Luke 11:14 says, “And he was casting out a devil, and it was dumb. And it came to pass, when the devil was gone out, the dumb spake; and the people wondered.”

Mark 1:32-34 reveals the same truth: “And at even, when the sun did set, they brought unto him all that were diseased, and them that were possessed with devils. And all the city was gathered together at the door. And he healed many that were sick of divers diseases, and cast out many devils; and suffered not the devils to speak, because they knew him.” There’re many today that are ignorant of demonic activities. But the reality is, there’re evil spirits that are running people’s lives. Sometimes, you find someone who has a fierce and violent temper. They said his father was like that, and he thinks it’s normal, but it’s not. It’s evil spirits that make those things happen.

The Bible talks of unclean spirits, which also make people unclean, and do evil things in the lives of human beings. Some of them are responsible for the frustrations some people experience in their lives. You find very successful people in various fields who suddenly fall back to emptiness. They lose everything, not knowing they’re being invaded by demonic forces.

But thanks be unto God! In Christ, you have authority over demons to cast them out from your affairs. You don’t need a minister to help you cast out demons. Jesus said every one of us who believes in Him would cast out devils in His Name (Mark 16:17); it’s a sign of our divinity. So, if there’ve been events and actions around you that you’re uncomfortable with, and you perceive Satan to be behind them, cast him out!

CONFESSION

Thank you, blessed Lord, for my authority in Christ over demons and the powers of darkness. Even now, I walk in the light of this authority by forbidding Satan and his demons from exerting upon or influencing anything that has to do with me. I hold off demonic activities in my family and workplace today, in the Name of Jesus. Amen.

FURTHER STUDY:

Matthew 10:8 Heal the sick, cleanse the lepers, raise the dead, cast out devils: freely ye have received, freely give.

Mark 1:33-34 And all the city was gathered together at the door. 34 And he healed many that were sick of divers diseases, and cast out many devils; and suffered not the devils to speak, because they knew him.

1 YEAR BIBLE READING PLAN:

Luke 9:18-36 ; Joshua 13-15

2 YEAR BIBLE READING PLAN:

Romans 6:1-11; Psalm 105

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *