Nuus News Rhapsody of Realities 4 20

KONSEPTUALISEER EN DOEN

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Dis mos God wat die gewilligheid en die vermoë in julle bewerk om te handel volgens wat Hy graag wil hê! (Filippense 2:13).

Baie mense het wonderlike idees, of dit nou oor hul werk, finansies, besigheid, bediening of beroep is. Maar ongelukkig is daar nie baie wat daardie idees kan uitvoer of verwesenlik nie. Ja, hulle het ’n baie inspirerende idee gehad van wat hulle sou of kon doen, maar hulle stel uit en kort voor lank duik ontmoedigende gedagtes en skynbaar “geldige redes” om nie op te tree nie, op, totdat die inspirasies verdwyn en die droom sterf.

Sukses kom deur te “doen”, op te tree, nie net te sien nie. Dis waarom baie mense met wonderlike idees—in besigheid, politiek of bediening—nooit enige iets beteken het nie, want hulle het nooit gedoen nie. As jy na hulle sou luister sou jy verstom wees oor hul wonderlike idees, maar hulle kort die dryfkrag en motivering om te doen.

As dit jou beskryf is die oplossing eenvoudig: jy moet die Woord oordink. God se Woord is ’n dryfkrag. Dis waarom jy nie net in “sophia” en “sunesis”, twee verskeie soorte wysheid, moet wandel nie, maar ook in “phronesis”. Onthou die Woord van God is God se wysheid (daar is drie soorte wysheid in die Griekse Nuwe Testament).

“Sophia” is teoretiese wysheid of insig tot werklikheid; dit is die kollektiewe begrip van alle dinge. “Sunesis” is kritiese wysheid, dit is verstandelike of analitiese kennis; die vermoë om konsepte te verstaan en verhoudings tussen hulle te sien. Maar “Phronesis” is praktiese wysheid; dis ’n krag wat jou die regte dinge laat doen en sê voor jy daaroor dink.

So, as jy in hierdie situasie is van “konseptualisering” sonder “optrede”, begin om daagliks die Woord te oordink. Begin met Filippense 2:13 en sê dit herhaaldelik hardop elke dag: “Dis mos God wat die gewilligheid en die vermoë in my bewerk om te handel volgens wat Hy graag wil hê! Hy is effektief aan’t werk in my, Hy versterk en verlewendig my, nie net om te dink of te weet wat om te doen nie, maar om dit te doen.” Doen dit lank genoeg en jy sal nooit onvervulde drome of doelwitte hê wat nie materialiseer nie.

“Doen” mense is suksesvolle mense, want baie mense sien maar tree nie op nie! Maar wanneer jy sien en doen, sit dit jou opsy vir grootheid. So, gooi alles in die stryd om jou drome na te volg en behaal jou doelwitte hierdie jaar, deur die Gees.

GEBED

Liewe Vader, dankie dat U my bonatuurlike idees gee en innoverende oplossings vir my lewe, werk en bediening. Ek is onderworpe aan u Woord en daarom maak ek ten volle gebruik van u ingebore krag en energie wat so kragtig in my werk om alles te doen, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Handelinge 1:8 AMPC; Kolossense 1:29 NIV

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Lukas 18:15-43 & 1 Samuel 11-13

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Romeine 13:1-14 & Psalm 120-122

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

CONCEPTUALIZE AND ACT

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

For it is God which worketh in you both to will and to do of his good pleasure (Philippians 2:13).

Many people have great ideas, be it about their jobs, finances, business, ministry or career; but sadly, not many are able to fulfil or bring those ideas to fruition. Yes, they have this very inspiring idea of what they’d do or could do, but they procrastinate; before long, discouraging thoughts and seeming “valid reasons” not to act will come up, until the inspiration wanes and the dream dies.

Success comes from “doing”; that is, acting; not from seeing only. That’s why we have lots of people with great ideas—in business, politics or ministry—whose ideas never amounted to a hill of beans; they never took action. In fact, if you’d listen to them speak, you’d be awed at their lofty ideas, but they lack the drive and motivation to act.

If the foregoing describes you, the solution is simple: you need to meditate on the Word. God’s Word is a propelling force. That’s why beyond “sophia” and “sunesis” which are two different kinds of wisdom (remember, the Word of God is the wisdom of God), you must walk in “phronesis”; (these are three kinds of wisdom in the Greek New Testament).

“Sophia” is theoretical wisdom and insight into reality; it’s the collective understanding of things. “Sunesis” is critical wisdom; that is, mental or analytical knowledge; the ability to understand concepts and see relationships between them. But “Phronesis” is practical wisdom; it’s a force that makes you do and say the right things before you even think.

Therefore, if you’re in this situation of “conceptualizing” and not “acting,” begin to have daily sessions of meditating on the Word. Begin with Philippians 2:13; several times every day, you say out loud, “For it is God who works in me, both to will and to do of His good pleasure. He’s effectively at work in me, strengthening and energizing me, not just to think or know what to do, but to actually do them.” Practise this long enough and you’ll never have dreams or goals that didn’t materialize.

“Doing” people are successful people, because many people see but they don’t act! But when you see and act, it sets you apart for greatness. So, by the Spirit, go all out to pursue your dream and achieve your goals this year.

PRAYER

Dear Father, I thank you for granting me supernatural ideas and innovative solutions for my life, job and ministry. I’m yielded to your Word, and therefore take full advantage of your inherent power and energy, which so powerfully work in me to do all things, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Acts 1:8, Colossians 1:29 

DAILY SCRIPTURE READING

1-Year Bible Reading Plan

Luke 18:15-43 & 1 Samuel 11-13

2-Year Bible Reading Plan

Romans 13:1-14 & Psalm 120-122

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *