Nuus News Rhapsody of Realities 4 21

WANNEER GELOOF PLATSAK IS

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

…Hy sal aan hulle reg laat geskied, en baie gou ook! Nietemin, sal Ek, die Seun van die Mens, wanneer Ek kom, geloof op aarde vind? (Lukas 18:8).

Deesdae is dit nie ongewoon om Christene met hulle dokter te hoor praat asof hy die Heilige Gees is nie. Jy sal hoor dat hulle goed sê soos: “My maag was seer toe gaan ek dokter toe en hy het vir my gesê wat om te doen.” Hulle ontvang die dokter se aanbevelings asof daardie aanbeveling van die Heilige Gees af kom.

Stel jou ’n christen voor wat vir twee weke lank kopseer het. Jy sou dink hy sou vertel hoe hy dit teengestaan het in Jesus se Naam en hoe dit verdwyn het. Maar sy getuienis is dat hy sy dokter gebel het en die het vir hom sterk pille gegee wat die probleem opgelos het.

Die vraag wat jy sulke mense moet vra is: “Waar is jou geloof? Waar is die plek van die Woord van God in jou lewe?” Hulle doen wat die dokter—nie die Woord of die Gees—vir hulle sê om te doen. Hoe hartseer! Christene wat hulle in hierdie penarie bevind het een groot probleem: hulle geloof is platsak of bankrot!

Die boodskap van geloof leer ons om simptome in ons liggame te bestraf met Jesus se Naam. Jy beveel Satan om uit te gaan! Baie mense is so vasgevang in hulle gevoelens dat hulle apteek toe hardloop met die geringste pyn. Wat van die goddelike lewe in jou? Jy is uit God gebore en sy lewe in jou maak jou ondeurdringbaar vir siekte; absoluut onverslaanbaar. Halleluja!

Jy mag vra: “Pastoor Chris, sê jy ons moenie dokter toe gaan nie!” Nee, dis nie wat ek sê nie! Maar eintlik gaan jy net dokter toe wanneer daar fout is met jou geloof. Jy sê dalk: “Maar ek het bely, gebid en alles probeer, niks het gewerk nie en ek het nie geweet wat anders om te doen nie, ek moes die dokter spreek.” Wel, dis wat gebeur wanneer geloof platsak is.

Hoe het jy geweet dat niks werk nie? Dit het net ophou werk toe jy begin dink en sê dat dit nie werk nie. Geloof werk altyd. Gebruik dit om jou wêreld te vorm en skep die heerlike realiteite wat jy in jou lewe wil ervaar.

BELYDENIS

Dit maak nie saak wat die situasie is nie, my geloof, aangevuur deur die Woord, werk altyd! Ek maak gebruik van God se buitengewone krag om teenkanting teen te staan, deur my geloof, wat my oorwinning is wat die wêreldstelsels en ekonomie oorwin, uit te druk. Ek is ten volle oortuig van my ewige oorwinning oor siekte, armoede, die Satan en die wêreld, daarom is ek bly, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Proverbs 24:10 [If] thou faint in the day of adversity, thy strength [is] small.

1 John 5:4-5 For whatsoever is born of God overcometh the world: and this is the victory that overcometh the world, [even] our faith. 5 Who is he that overcometh the world, but he that believeth that Jesus is the Son of God?

Mark 11:22-24 And Jesus answering saith unto them, Have faith in God. 23 For verily I say unto you, That whosoever shall say unto this mountain, Be thou removed, and be thou cast into the sea; and shall not doubt in his heart, but shall believe that those things which he saith shall come to pass; he shall have whatsoever he saith. 24 Therefore I say unto you, What things soever ye desire, when ye pray, believe that ye receive [them], and ye shall have [them]. 

DAILY SCRIPTURE READING

1-Year Bible Reading Plan

Luke 19:1-27 & 1 Samuel 14-15

2-Year Bible Reading Plan

Romans 14:1-11 & Psalm 123-124

Spreuke 24:10; 1 Johannes 5:4-5; Markus11:22-24

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Lukas 19:1-27 & 1 Samuel 14-15

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Romeine 14:1-11 & Psalm 123-124

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

WHEN FAITH IS BROKE

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

…Nevertheless when the Son of man cometh, shall he find faith on the earth (Luke 18:8).

Nowadays, it’s not uncommon to hear Christians talk about their doctor as though he’s the Holy Spirit. You’ll hear them make statements like: “I was having tummy ache; so I went to the doctor and he told me what to do.” They receive the doctor’s recommendations as though such recommendations came from the Holy Spirit.

Imagine a Christian who’s been feeling a headache for two weeks. You’d think the next thing he’d say is how he took a stand against it in the Name of Jesus, and it disappeared. Instead, his testimony is that he called his doctor who gave him a powerful drug that took care of it.

The question to ask such people is, “Where is your faith? Where is the place of the Word of God in your life?” They’re doing things because the doctor—not the Word or the Spirit—said to do them. How sad! Christians who have found themselves in this predicament have one major problem: their faith has gone broke or bankrupt.

The message of faith teaches that when you feel symptoms in your body, you rebuke it in the Name of Jesus. You command Satan to get out! Many have become so enslaved to their feelings that the slightest ache or pain have them heading to the drug store. How about the divine life in you? You’re born of God and His life in you makes you impregnable to sickness; absolutely unconquerable. Hallelujah!

You may ask: “Pastor Chris, are you saying we should not go to the doctor!” No, this is not what I am saying! But actually you are only going to the doctor when there is a problem with your faith. You may say, “But I confessed, prayed and tried everything, but nothing was working, and I didn’t know what else to do.” Well, that’s what happens when faith is broke.

How did you know things weren’t working? They only stopped working when you thought and said they weren’t working. Faith always works. Use it to frame your world and create the glorious realities you want to experience in life.

CONFESSION

It makes no difference what the situation is; my faith, fueled by the Word, always works! I take advantage of God’s extraordinary power in overcoming life’s adversities by expressing my faith, which is the victory that overcomes the world, its systems, economies and economics. I’m fully convinced of my eternal victory over sickness, poverty, Satan and the world. Therefore, I rejoice, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Proverbs 24:10 [If] thou faint in the day of adversity, thy strength [is] small.

1 John 5:4-5 For whatsoever is born of God overcometh the world: and this is the victory that overcometh the world, [even] our faith. 5 Who is he that overcometh the world, but he that believeth that Jesus is the Son of God?

Mark 11:22-24 And Jesus answering saith unto them, Have faith in God. 23 For verily I say unto you, That whosoever shall say unto this mountain, Be thou removed, and be thou cast into the sea; and shall not doubt in his heart, but shall believe that those things which he saith shall come to pass; he shall have whatsoever he saith. 24 Therefore I say unto you, What things soever ye desire, when ye pray, believe that ye receive [them], and ye shall have [them]. 

DAILY SCRIPTURE READING

1-Year Bible Reading Plan

Luke 19:1-27 & 1 Samuel 14-15

2-Year Bible Reading Plan

Romans 14:1-11 & Psalm 123-124

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *