Nuus News Rhapsody of Realities 4 27

GELOOF VIR SIELE-WINNING

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Die boodskap van versoening bestaan daarin dat God deur Christus die wêreld met Homself versoen het en nie die mense se oortredings teen hulle hou nie. Hierdie boodskap van die versoening het Hy aan ons opgedra om te gaan verkondig (2 Korinthiërs 5:19).

Daar is geen beter manier om jou liefde vir Jesus Christus uit te spreek as om siele vir Hom te wen nie; ek verwys na die siele vir wie Hy gesterf het. Hy het sy lewe vir alle mense gegee en as jy die enigste een was wat verlossing nodig gehad het, sou Hy nog steeds vir jou gesterf het. Hy het dit nie gedoen omdat ons baie was nie; Hy het dit gedoen omdat ons vir God waardevol is. Dus is siele- winning alles werd. Beoefen dit. Dit is die belangrikste ding op aarde. Dit is iets waarvoor jy jou geloof moet toepas.

Jy kan sê: “In Jesus se Naam eis ek tien siele vir Jesus Christus vandag op, deur die krag van die Heilige Gees!” En nadat jy daardie geloofsverklaring afgelê het, gaan jy uit vir evangelisasie. Geloof gaan nie net daaroor om iets vir jouself te kry nie. Laat jou geloof werk om mense vir Christus te bereik; die groei wat jy sal ervaar, beide in jou persoonlike lewe en in sielewinning, sal verstommend wees.

In Johannes 5:19 het Jesus gesê: “Hy doen slegs wat Hy die Vader sien doen.” Doen wat die Meester doen. Hy was die grootste sielewinnaar; die meester sielewinnaar. Terwyl jy siele wen, leef jy sy passie uit, en die heerlikheid van sy Koninkryk kom op buitengewone manier tot uiting. Dit is hoe jy in die Koninkryk skyn. Onthou wat Jesus oor Johannes die Doper gesê het: “Hý was die lamp wat gebrand en helder geskyn het, en julle was gewillig om julle vir ’n uur in sy lig te verbly” (Johannes 5:35). Wat ’n getuienis!

Jy moet ’n brandende en stralende lig wees en daar is geen ander manier as om siele te wen en lewens met die evangelie te beïnvloed nie: “Hulle wat ander mense leer, sal skitter soos die naghemel. Hulle wat baie mense lei om regverdig te word, sal vir ewig en altyd soos sterre skyn” (Daniël 12:3). Dit is wat jy moet doen, want dit is jou lewe, jou roeping en verantwoordelikheid. 2 Korinthiërs 5:19 sê: “Die boodskap van versoening bestaan daarin dat God deur Christus die wêreld met Homself versoen het en nie die mense se oortredings teen hulle hou nie. Hierdie boodskap van die versoening het Hy aan ons opgedra om te gaan verkondig.”

BELYDENIS

Met die lig van die glorieryke evangelie van Christus wat ek ontvang het, verdryf ek die duisternis in die harte van die onbekeerdes en beïnvloed hulle met die boodskap van die ewige lewe en vestig hulle in geregtigheid. Deur my versprei die kennis van Christus oral en my triomf van geloof laat ’n lieflike geur van God se heerlikheid oral agter, in Jesus se Naam. Amen

VERDERE STUDIE:

|| John 4:34 Jesus saith unto them, My meat is to do the will of him that sent me, and to finish his work. ||

|| Proverbs 11:30 The fruit of the righteous [is] a tree of life; and he that winneth souls [is] wise. ||

|| Mark 16:15 And he said unto them, Go ye into all the world, and preach the gospel to every creature. ||

DAILY SCRIPTURE READING

1-Year Bible Reading Plan
Luke 22:39-65 & 1 Samuel 29-31

2-Year Bible Reading Plan Romans 16:12-27 & Psalm 135-136

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Die nuwe lewe wat God gegee het, is vir ewig, want dit kom van die ewige en lewende woord van God (1 Petrus 1:23).

Wanneer ons oor uitnemendheid praat beteken dit eenvoudig om uit te blink, om hoër en verder te gaan; om besonders te wees. Maar dis ook ’n relatiewe konsep, wat beteken dat dit op verskillende stadiums van jou lewe gemeet kan word. Dus, gee uitnemendheid ons ’n idee van groei, omdat dit relatief is. God wil dus hê dat jy moet ontwaak tot die realiteit van wie jy regtig is: van nature ’n volmaakte en uitstekende persoon.

Soos jy die Skrif bestudeer sal jy vind dat Hy altyd jou gedagtes lei na die idee en realiteit van hoe Hy ons volmaakte wesens volgens sy beeld gemaak het. Dit is die natuur wat Hy ons gegee het. Sodra jy oor hierdie realiteit leer en daartoe ontwaak is, sal jy in die lig daarvan wandel. Dit is waarom ons nie strewe na uitnemendheid nie, ons straal dit uit; dit is in die wese van ons bestaan; die kern van ons natuur. Halleluja!

Wanneer mense sê dat hulle strewe na uitnemendheid sal hulle dit nooit bereik nie, omdat hulle probeer wees wie hulle reeds is. ’n Hond strewe nooit daarna om ’n hond te wees nie en ’n kat strewe nooit daarna om ’n kat te wees nie. Jy het ’n uitstekende gees en gedagtes, want jy is só gebore. Jy is die volmaakte en uitstekende wese van ’n volmaakte God. Laat jou natuur, wat God se natuur is, dus werke van geregtigheid produseer, want uitnemendheid is om in geregtigheid te wandel.

BELYDENIS

Ek het ’n uitnemende gees en ek produseer uitnemendheid in alles wat ek doen. Die Heilige Gees woon in my in al sy volheid en Hy lei my om in volmaaktheid en geregtigheid te wandel en om die heerlikheid en goddelike goedheid in my uit te bring. Ek funksioneer in die wysheid van God, met uitnemende gedagtes, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Daniël 6:3; 1 Johannes 4:17; 2 Petrus 1:3 AMPC

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Lukas 22:1-38 & 1 Samuel 26-28

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Romeine 16:1-11 & Psalm 133-134

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

FAITH FOR SOUL WINNING

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

To wit, that God was in Christ, reconciling the world unto himself, not imputing their trespasses unto them; and hath committed unto us the word of reconciliation (2 Corinthians 5:19).

There’s no better way to express your love for Jesus Christ than to win souls for Him; the souls for whom He died. He gave His life for all men, and if you were the only one that needed salvation, He would still have come to die for you. He didn’t do it because we were many; He did it because we were valuable to God. Therefore, soul winning is worth everything. Practise it. It’s the most important thing on earth. It’s something for which you must express your faith.

You can say, “In the Name of Jesus, I claim ten souls for Jesus Christ today, by the power of the Holy Spirit!” And after making that declaration of faith, you go out for evangelism. Faith isn’t all about getting something for yourself. Let your faith work in reaching people for Christ; the growth you’d experience, both in your personal life and in the harvest of souls, will be astounding.

In John 5:19, Jesus said, “I do what I see my Father do.” Copy the Master. He was the greatest soul winner; the master soul winner. As you win souls, you’re carrying out His passion, and the glory of His Kingdom is manifested in your life in an extraordinary way. This is how you shine in the Kingdom. Recall what Jesus said about John the Baptist: “He was a burning and a shining light…” (John 5:35). What a testimony!

You have to be a burning and a shining light, and there’s no other way than soul winning, impacting lives with the Gospel: “And they that be wise shall shine as the brightness of the firmament; and they that turn many to righteousness as the stars for ever and ever” (Daniel 12:3). This is what you’ve got to do, because it’s your life, your calling and responsibility. 2 Corinthians 5:19 says, “To wit, that God was in Christ, reconciling the world unto himself, not imputing their trespasses unto them; and hath committed unto us the word of reconciliation.”

CONFESSION

With the light of the glorious Gospel of Christ that I’ve received, I dispel the darkness in the hearts of the unconverted, impacting them with the message of eternal life, and establishing them in righteousness. Through me, the knowledge of Christ spreads everywhere, and my triumphs of faith effuse exquisite fragrance of God’s glory in every place, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

|| John 4:34 Jesus saith unto them, My meat is to do the will of him that sent me, and to finish his work. ||

|| Proverbs 11:30 The fruit of the righteous [is] a tree of life; and he that winneth souls [is] wise. ||

|| Mark 16:15 And he said unto them, Go ye into all the world, and preach the gospel to every creature. ||

DAILY SCRIPTURE READING

1-Year Bible Reading Plan
Luke 22:39-65 & 1 Samuel 29-31

2-Year Bible Reading Plan Romans 16:12-27 & Psalm 135-136

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *