Nuus News Rhapsody of Realities 4 26

VAN NATURE VOLMAAK EN UITSTEKEND

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Die nuwe lewe wat God gegee het, is vir ewig, want dit kom van die ewige en lewende woord van God (1 Petrus 1:23).

Wanneer ons oor uitnemendheid praat beteken dit eenvoudig om uit te blink, om hoër en verder te gaan; om besonders te wees. Maar dis ook ’n relatiewe konsep, wat beteken dat dit op verskillende stadiums van jou lewe gemeet kan word. Dus, gee uitnemendheid ons ’n idee van groei, omdat dit relatief is. God wil dus hê dat jy moet ontwaak tot die realiteit van wie jy regtig is: van nature ’n volmaakte en uitstekende persoon.

Soos jy die Skrif bestudeer sal jy vind dat Hy altyd jou gedagtes lei na die idee en realiteit van hoe Hy ons volmaakte wesens volgens sy beeld gemaak het. Dit is die natuur wat Hy ons gegee het. Sodra jy oor hierdie realiteit leer en daartoe ontwaak is, sal jy in die lig daarvan wandel. Dit is waarom ons nie strewe na uitnemendheid nie, ons straal dit uit; dit is in die wese van ons bestaan; die kern van ons natuur. Halleluja!

Wanneer mense sê dat hulle strewe na uitnemendheid sal hulle dit nooit bereik nie, omdat hulle probeer wees wie hulle reeds is. ’n Hond strewe nooit daarna om ’n hond te wees nie en ’n kat strewe nooit daarna om ’n kat te wees nie. Jy het ’n uitstekende gees en gedagtes, want jy is só gebore. Jy is die volmaakte en uitstekende wese van ’n volmaakte God. Laat jou natuur, wat God se natuur is, dus werke van geregtigheid produseer, want uitnemendheid is om in geregtigheid te wandel.

BELYDENIS

Ek het ’n uitnemende gees en ek produseer uitnemendheid in alles wat ek doen. Die Heilige Gees woon in my in al sy volheid en Hy lei my om in volmaaktheid en geregtigheid te wandel en om die heerlikheid en goddelike goedheid in my uit te bring. Ek funksioneer in die wysheid van God, met uitnemende gedagtes, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

|| Daniel 6:3
Then this Daniel was preferred above the presidents and princes, because an excellent spirit was in him; and the king thought to set him over the whole realm.||

|| 1 John 4:17
Herein is our love made perfect, that we may have boldness in the day of judgment: because as he is, so are we in this world.

|| 2 Peter 1:3 AMPC
For His divine power has bestowed upon us all things that [are requisite and suited] to life and godliness, through the [[a]full, personal] knowledge of Him Who called us by and to His own glory and excellence (virtue).AMPC ||

DAILY SCRIPTURE READING

1 Year Bible Reading Plan:

Luke 22:1-38 ; 1 Samuel 26-28

2 Year Bible Reading Plan:

Romans 16:1-11 ; Psalm 133-134

Daniël 6:3; 1 Johannes 4:17; 2 Petrus 1:3 AMPC

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Lukas 22:1-38 & 1 Samuel 26-28

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Romeine 16:1-11 & Psalm 133-134

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

PERFECT AND EXCELLENT BY NATURE

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

Being born again, not of corruptible seed, but of incorruptible, by the word of God, which liveth and abideth for ever (1 Peter 1:23).

When we talk about excellence, it simply means to excel, to go above and beyond; to be exceptional. But then, it’s a relative concept, meaning it can be measured at different levels of your life. Excellence, therefore, gives us the idea of growth, because of its relativeness. Thus, God wants you to be awakened to who you really are: a perfect and excellent person by nature.

This is why, as you study the Scriptures, you find that He always guides our minds into the idea and reality that He’s made us perfect beings after Him. That’s the nature that He’s given us. Once you’re taught and awakened to this reality, you’ll walk in the light of it. This is the reason we don’t strive for excellence; we exude it; it’s in the fabric of our very existence; the core of our nature. Hallelujah!

When people say they’re striving for excellence, they’ll never attain it, because they’re trying to be who they already are. A dog never strives to be a dog, neither does a cat strive to be a cat. You have an excellent spirit and mind because you were born that way. You’re the perfect and excellent being of a perfect God. Therefore, let your nature, which is the nature of God, produce works of righteousness, for excellence is walking in righteousness.

CONFESSION

I have an excellent spirit and I produce excellence in all I do. The Holy Spirit lives in me in His fullness, causing me to walk in perfection and righteousness, and to express the glory and divine virtues within me. I function with the wisdom of God, with an excellent mind, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

|| Daniel 6:3
Then this Daniel was preferred above the presidents and princes, because an excellent spirit was in him; and the king thought to set him over the whole realm.||

|| 1 John 4:17
Herein is our love made perfect, that we may have boldness in the day of judgment: because as he is, so are we in this world.

|| 2 Peter 1:3 AMPC
For His divine power has bestowed upon us all things that [are requisite and suited] to life and godliness, through the [[a]full, personal] knowledge of Him Who called us by and to His own glory and excellence (virtue).AMPC ||

DAILY SCRIPTURE READING

1 Year Bible Reading Plan:

Luke 22:1-38 ; 1 Samuel 26-28

2 Year Bible Reading Plan:

Romans 16:1-11 ; Psalm 133-134

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *