DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
DIE GEES HET GEKOM

Wanneer dit alles gebeur het, sal Ek my Gees laat kom op al die mense, julle seuns en julle dogters sal as profete optree, julle oumense sal drome droom, julle jong mans sal visioene sien (Joël 2:28).

Die Bybel sê: “niemand kan sê: “Jesus is die Here” nie, behalwe deur die Heilige Gees” (1 Korintiërs 12:3). Niemand kan Jesus se heerskappy verklaar, of besluit om God te dien, behalwe deur die Heilige Gees nie. Wanneer die Bybel sê dat die woord van verlossing naby jou is, selfs in jou mond en in jou hart (Romeine 10:8), is dit die Heilige Gees wat daardie woord in jou hart plaas. Van die tydstip wanneer iemand die heerskappy van Jesus verklaar tot verlossing, is dit die Heilige Gees wat in sy of haar lewe werk.

God weet dat almal die Heilige Gees nodig het om die evangelie te glo en het in ons temavers gesê: “… sal Ek my Gees laat kom op al die mense, julle seuns en julle dogters sal as profete optree.” Neem kennis van die onderstreepte frase. Die Complete Jewish Bible werp meer lig. Dit sê: “After this, I will pour out my Spirit on all humanity. Your sons and daughters will prophesy…” (CJB 3:1). So, dit beteken die ganse mensdom.

Die Gees is oor die GANSE MENSDOM uitgestort; dit is die rede waarom almal vandag die evangelie kan aanhoor en ontvang. In Handelinge 2 sê die Bybel dat ’n groot skare Jode van verskillende lande regoor die wêreld gekom het om die Pinksterfees te vier (lees Handelinge 2:9-12). Terwyl Petrus die evangelie aan hulle bedien het, het drieduisend van hulle hul harte aan Christus gegee.

Die volgende keer toe Petrus bedien het, was dit vyfduisend siele wat bekeer is (Handelinge 4:4). Kort voor lank was daar ’n menigte gelowiges in Jerusalem! Hoekom? Die Heilige Gees is op alle mense uitgestort, soos belowe in Joël 2:28. Eer aan God!

Dit is waarom ons die evangelie verkondig, want ons weet dat almal die kapasiteit het om die Woord van God te aanvaar. Die Heilige Gees is regoor die wêreld werksaam; Hy kla die wêreld van sonde aan en trek mense na geregtigheid aan. Prys die Here!

GEBED

Ek is God se medewerker om die wêreld te verander; sy vennoot in sielewinning. Wat ’n eer is die nie om die evangelie aan alles mense oor wie die Heilige Gees uitgestort is te verkondig nie! Mans en vrouens regoor die wêreld se hart word voorberei om die evangelie te ontvang vandag; dit strek na alle lande en elke skepsel, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Markus 16:15-16; Johannes 3:16; 1 Korinthiërs 9:16

Markus 7:1-23 & Levitikus 26-27

Matthéüs 17:22-27 & Exodus 6

Suid Afrika, ons hoop jy het die Dagstukkie vir vandag geniet saam met miljoene ander Christene regoor die wêreld wat die Dagstukkie saam met jou gelees het en hardop die gebed saam gebid het in eendrag! Tans is dit die mees kragtigste gebed op aarde waar miljoene dieselfde gebed bid in elke bekende land aan die mensdom. Die Goeie Nuus  Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realiteite van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie. Deel dit gerus nou met ander op Facebook, Whatsapp en al die ander sosiale media platforms en laat ons nog sterker word! Sien uit daarna om jou môre weer hier te sien vir nog dagstukkies wat jou lewe gaan verander!

NuusNews Rhapsody share

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie in 2003 is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Bybel gebasseerde Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie Bybel dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke uit die Bybel.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider


Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *