DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
GESEËND EN HOOGS BEVOORDEEL

“To the praise of the glory of his grace, wherein he hath made us accepted in the beloved” (Efesiërs 1:6).

Die woord “accepted” in die teks hierbo is ‘charito’ (Grieks), en dit beteken genade; dit wil sê om deurtrek te word met spesiale eer; aanvaar of hoogs bevoordeel te word. Die teks moet dus eintlik lui: “…He has made us highly favoured in the beloved.” Halleluja!

Iemand in die Skrif wat so ‘n beskrywing gekry het, was Maria. Lukas 1:28 sê, “Gabriël het aan haar verskyn en gesê: “Ek groet jou, geseënde vrou…” En dit is presies wat God vir jou sê; jy is geseënd en hoogs bevoordeel.

Maria was geseënd en baie bevoordeel omdat sy Jesus deur die Woord in haar baarmoeder gedra het. Vandag dra jy Jesus in jou gees deur die Woord. Eer aan God! Sy Woord is nie net in jou nie, Sy Woord is jou lewe, want jy is gebore uit die Woord. Wat ‘n lewe het Hy ons gegee!

Wat beteken dit om bevoordeel te word? Dit beteken dat jy bo alles geseën is; jy is geseënd van God, selfs as dit lyk asof jy dit nie verdien nie. Kyk in wese buite jou vermoë; kyk verder of jy kwalifiseer of nie; God self is jou vermoë en genoegsaamheid. Dit is wat daar in 2 Korintiërs 3:5 staan: “Ons is genoeg van Hom.”

As jy hoogs bevoordeel word, beteken dit alles wat jy doen is voorspoedig. Selfs wanneer ander misluk of verliese maak, blink jy uit, omdat jy deur die Gees geborg word; hy beveel jou treë. Selfs as jy deur kritici en beledigings omring is, sal dit geen verskil maak nie, want jy is God se man of vrou; deur genade geloods. Aangesien God se guns namens jou manifesteer, staan deure en geleenthede wat nie menslik verklaar kan word nie, vir jou oop. Die Bybel sê, “En God is in staat om aan julle elke gawe in oorvloed te gee sodat julle in elke opsig altyd van alles genoeg kan hê…” (2 Korintiërs 9:8). Dit is God se begeerte vir jou. Psalm 5:12 sê, “Laat almal wat by U skuil, bly wees, laat hulle altyd juig. Beskerm dié wat u Naam liefhet sodat hulle oor U kan jubel.” Wees oral en elke keer, gedurende hierdie jaar, bewus daarvan dat jy geseënd en hoogs bevoordeel is.

BELYDENIS

Ek is goddelik bevoordeel en geposisioneer vir die heerlike lewe! Genade het my voorgesit, en ek kan nooit benadeel word nie! Ek neem toe aan skoonheid, eer en invloed. Ek leef en loop met die bewustheid van iemand wat deur die Here geseën is; en deur my word seëninge versprei na diegene in my wêreld. Halleluja!

VERDERE STUDIE:

2 Korinthiërs 3:5 AMPC; Psalm 1:1-3 AMPC; Psalm 102:13

Markus 7:24-8:1-13 & Númeri 1-2

Matthéüs 18:1-11 & Exodus 7

Suid Afrika, ons hoop jy het die Dagstukkie vir vandag geniet saam met miljoene ander Christene regoor die wêreld wat die Dagstukkie saam met jou gelees het en hardop die gebed saam gebid het in eendrag! Tans is dit die mees kragtigste gebed op aarde waar miljoene dieselfde gebed bid in elke bekende land aan die mensdom. Die Goeie Nuus  Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realiteite van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie. Deel dit gerus nou met ander op Facebook, Whatsapp en al die ander sosiale media platforms en laat ons nog sterker word! Sien uit daarna om jou môre weer hier te sien vir nog dagstukkies wat jou lewe gaan verander!

NuusNews Rhapsody share

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie in 2003 is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Bybel gebasseerde Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie Bybel dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke uit die Bybel.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider


Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *